Graad 11 Week 5 Les 3 Erfenisgebiede wat
Graad 11 Week 5 Les 3 Erfenisgebiede wat beskerm word deur die Suid-Afrikaanse erfenis liggame
Strukture ouer as 60 jaar • Alle structure ouer as 60 jaar is ook berskermde areas • Niks mag verander, verwyder of afgebreek word nie • ‘n Permit word benodig indien jy daaraan wil verander
Argeologiese en paleontologiese terreine Die volgende terreine word deur die Wet op Nasionale Erfenishulpbronne beskerm: ARGEOLOGIESE TERREINE: • Plekke waar mense gebly het • Daar is bewyse dat hulle daar gebly het • Hierdie bewyse is in die vorm van: • Artefakte, • Voedselreste • Begraafplase • Graverings en • Rotstekeninge • PALEONTOLOGIESE TERREINE • Waar fossiele bestudeer word
Skeepswrakke • • Skepe in SA se water – word beskerm deur die (SAEHA) Suid-Afrikaanse erfenishulpbronagentskap Van toepassing op skip se vrag – veral ou skepe Eiendom van staat en SAEHA Toestemming om dit na oppervlak te bring hê Ontoelaatbaar deur wet om artefakte uit skepe te verwyder Hierdie is erfenisbronne wat historiese inligting oor die lewe van die bemanning en passasiers verskaf Wys die tipe vrag, gereedskap, kos en klere van die bemanning en passasiers
Begraafplase en grafte • • • Herinner fisies en simbolies aan SA se geskiedenis Word beskerm deur SAEHA Grafte ouer as 60 jaar – nie in begraafplase word ook beskerm Soldate en mense grafte binne en buite word beskerm Grafte van vryheidsvegters wat dood is tydens die politieke stryd Grafte van individue wat hulle mense, soos konings en politieke leiers ondersteun het
Erfenisobjekte • Word bewaar om bewuswording en trots in ons kulturele geskiedenis aan te moedig • Fisiese items wat belangrik is in SA soos: – – – – Geskiedenis Kuns Vuurwapens Fossiele Seldsame rots Kunswerk Boeke Foto’s Opnames van meer as 50 jaar terug Meubles Seels Muntstukke Kaarte en Plant-of diermonsters ouer as 100 jaar
Meteoriete • ‘n goeie voorbeeld is die Tswaing krater Noord van Pretoris • Meteoriete is ‘n ruitmte rots wat op die aarde geval het • Dit vorm ‘n krater as gevolg van die impak as hulle die aarde tref • Meteoriete is Erfenisgebiede
- Slides: 7