Spinnekoppe Rudolph de Villiers Graad 4 Wat is

  • Slides: 19
Download presentation
Spinnekoppe Rudolph de Villiers Graad 4

Spinnekoppe Rudolph de Villiers Graad 4

Wat is spinnekoppe? l Familie l Sluit : Arthropoda of geleedpotiges in Insekte Ø

Wat is spinnekoppe? l Familie l Sluit : Arthropoda of geleedpotiges in Insekte Ø Myte Ø Duisendpote Ø Skerpioen Ø Garnale Ø Krewe Ø Krappe Ø

Liggame l Bestaan uit segmente l Bedek met huidskelet l Bedekking op plekke sterk

Liggame l Bestaan uit segmente l Bedek met huidskelet l Bedekking op plekke sterk en onbuigbaar l Buigsame aansluiting tussenin is delikater.

Verskille: Insekte/Spinnekoppe • Het 4 paar pote • Kop en bors is een struktuur

Verskille: Insekte/Spinnekoppe • Het 4 paar pote • Kop en bors is een struktuur • Het geen vlerke • Geen voelhorings • Klein enkelvoudige oë Insekte • Het 3 paar pote • Afsonderlike bors en kop • Het vlerke • Het voelhorings • Saamgestelde oë

Knopiespinnekoppe

Knopiespinnekoppe

Lewenssiklus l Broei uit eiers l Geen larwestadium l Vervel paar keer l Paar

Lewenssiklus l Broei uit eiers l Geen larwestadium l Vervel paar keer l Paar en lê weer eiers

Versorging l Eiers word sorgvuldig in kokons bewaar l Sommiges vergeet van eiers l

Versorging l Eiers word sorgvuldig in kokons bewaar l Sommiges vergeet van eiers l Ander dra kokon saam met hulle l Klein spinnekoppies kruip self uit kokons l Ander help om kokon stukkend te skeur l Wolfspinnekop laat kleintjies op haar rug ry

Sydrade l Word gebruik om: l. Hul eiers te beskerm l. As liefdesnessies l.

Sydrade l Word gebruik om: l. Hul eiers te beskerm l. As liefdesnessies l. Telefooondrade l. Alarmstelsels l. Prooi mee te vang

Nut l Vervaardiging l Vir van vergrootglas mikroskope l Verkykers l Afstandmeters

Nut l Vervaardiging l Vir van vergrootglas mikroskope l Verkykers l Afstandmeters

Spinnekoppe-sy l Kom van spintepels l Sykliere vervaardig ‘n vloeistof l Druk vloeistof uit

Spinnekoppe-sy l Kom van spintepels l Sykliere vervaardig ‘n vloeistof l Druk vloeistof uit ‘n gaatjie in die tepel l Lug maak sydraad hard l Olierige pote verhoed dat hy vassit

Soorte spinners l Wielspinners l Hangmat-webspinners l Die driehoek-spinner l Koepelweb-spinnekoppe l Tregter-spinnekoppe

Soorte spinners l Wielspinners l Hangmat-webspinners l Die driehoek-spinner l Koepelweb-spinnekoppe l Tregter-spinnekoppe

Tarantula

Tarantula

Knopie spinnekop

Knopie spinnekop

Huisspinnekop

Huisspinnekop

Piesang spinnekop

Piesang spinnekop

Gras spinnekop

Gras spinnekop

Water spinnekop

Water spinnekop

Wolf spinnekop

Wolf spinnekop

Spring spinnekop

Spring spinnekop