SELDELING MITOSE Teorie Nadat jy die twee videos

  • Slides: 15
Download presentation
SELDELING: MITOSE Teorie Nadat jy die twee videos bestudeer het ivm mitose gaan deur

SELDELING: MITOSE Teorie Nadat jy die twee videos bestudeer het ivm mitose gaan deur die teorie werk wat hier volg en doen die huiswerk 1

WAT IS MITOSE ? • Verdeling van chromosome of DNA tydens seldeling • Wat

WAT IS MITOSE ? • Verdeling van chromosome of DNA tydens seldeling • Wat is die selsiklus? • ʼn Reeks prosesse wat tussen een seldeling en die volgende in ʼn sel plaasvind. • Selsiklus het twee dele: 1. die interfase – (tydsverloop tussen seldelings) en selgroei, dan, Sien Fig 46 bl 68 Let op na : G₁ , S DNA , G₂ 2. Mitose – wat seldeling is en beataan uit Profase, Metafase, Anafase en Telofase 2

3

3

Interfase en chromosome • Dit is die groei- en rusperiode en vorm ongeveer 90%

Interfase en chromosome • Dit is die groei- en rusperiode en vorm ongeveer 90% van die selsiklus. • DNA repliseer – maw maak kopieë van hulself • DNA bestaan uit chromosome wat uit twee chromatiede, wat deur ʼn sentromeer aanmekaar gehou word. • Chromosoom: diggepakte genetiese materiaal in die selkern • Chromatied: identiese drade van ʼn chromosoom, wat deur replikasie gevorm word 4

Mitose Doel / belangrikheid van mitose bl 70 • Groei • Herstel • Oordra

Mitose Doel / belangrikheid van mitose bl 70 • Groei • Herstel • Oordra van genetiese inligting van moedersel na dogterselle • Voortplanting bv. eensellige organismes – binêre splyting / tweedeling bv. Amoeba en okulering • Plante: v. Apikale meristeme – groeipunte van stingel en wortel; v. Laterale meristeme – sywaartse groei v. Diere : v. Epiteelweefsel en bindweefsel – verdeel aanhoudend v. Lewer-, vetselle – verdeel slegs wanneer nodig is om skade te herstel 5

Verdelingsprosesse • Kariokinese – verdeling van kern, chromatien materiaal of DNA • Sitokinese –

Verdelingsprosesse • Kariokinese – verdeling van kern, chromatien materiaal of DNA • Sitokinese – verdeling van sitoplasma 6

Skets van chromosoom 7

Skets van chromosoom 7

Fases van mitose • Interfase (bls. 71) • DNA dupliseer 8

Fases van mitose • Interfase (bls. 71) • DNA dupliseer 8

Profase • Sentrosoom – twee afsonderlike sentriole • Spoelvesel vorm tussen die sentrosome •

Profase • Sentrosoom – twee afsonderlike sentriole • Spoelvesel vorm tussen die sentrosome • Chromosome word sigbaar as twee chromatiede wat met sentromeer verbind is. • Kernmembraan disintegreer 9

Metafase • Chromosome versamel op selewenaar / ekwator • Chromosoom word m. b. v.

Metafase • Chromosome versamel op selewenaar / ekwator • Chromosoom word m. b. v. Sentromeer vasgeheg aan spoelvesel 10

Anafase • Elke chromosoom verdeel in suster/dogter chromosome • Spoelvesel trek elke dogter chromosoom

Anafase • Elke chromosoom verdeel in suster/dogter chromosome • Spoelvesel trek elke dogter chromosoom na teenoorgestelde pole 11

Telofase • Sitokinese begin • Selmembraan – vernou / vorm insnoering(diersel)van buite na binne

Telofase • Sitokinese begin • Selmembraan – vernou / vorm insnoering(diersel)van buite na binne • Kernmembraan en nukleolus vorm • Elke dogtersel het dieselfde aantal chromsome , ook dieselfde as die moedersel( begin van deling) 12

Telofase by plantselle • Sitokinese begin met die vorming van ʼn selplaat (selwand) by

Telofase by plantselle • Sitokinese begin met die vorming van ʼn selplaat (selwand) by die ewenaar (bls. 72) van binne na buite • Chromosome draai af en verleng – vorm chromatiennetwerk • Kernmembraan en nukleolus vorm in elke dogtersel LW – die sketse van elke fase moet geteken kan word met die belangrikste eienskap van die chromosome elke keer. • Oefening 1 bls. 73 13

14

14

 • Belangrike eienskappe by sketse is soos volg • Interfase – Replisering van

• Belangrike eienskappe by sketse is soos volg • Interfase – Replisering van chromatienmateriaal • Profase – Chromosome is nou duidelik sigbaar • Metafase – chromosome rangskik op ewenaar • Telofase – Dogters chromosoom beweeg met sentomeer aan voorpunt • Beatwoord Onderwerp 3 Vrae bl 79 ( los Vr 3 uit) • Kanker bl 74 – 76 • LEER ALLES IN HANDBOEK 15