HERSIENING ELEKTROCHEMIE OKSIDASIE Oksidasie is n verlies aan

  • Slides: 26
Download presentation
HERSIENING ELEKTROCHEMIE

HERSIENING ELEKTROCHEMIE

OKSIDASIE • Oksidasie is 'n verlies aan elektrone • Die lading van die spesie

OKSIDASIE • Oksidasie is 'n verlies aan elektrone • Die lading van die spesie word dus meer • bv • Elektrodes wat oksidasie ondergaan se massa sal afneem • Die oksidasie reaksie word agterstevoorom uit die tabel geskryf • ‘n Stof wat self oksideer, noem ons die reduseermiddel ANODE Die elektrode waar oksidasie plaasvind

REDUKSIE • Reduksie is 'n wins aan elektrone • Die lading van die spesie

REDUKSIE • Reduksie is 'n wins aan elektrone • Die lading van die spesie word dus minder • bv • Elektrodes wat reduksie ondergaan se massa sal toeneem • Die reduksie reaksie word regtekantom uit die tabel geskryf • ‘n Stof wat self reduksie ondergaan, noem ons die oksideermiddel KATODE Die elektrode waar reduksie plaasvind

ELEKTROLIET 'n oplossing/vloeistof/opgeloste stof wat elektrisiteit gelei deur die beweging van ione.

ELEKTROLIET 'n oplossing/vloeistof/opgeloste stof wat elektrisiteit gelei deur die beweging van ione.

TABEL VAN REDUKSIE POTENSIALE

TABEL VAN REDUKSIE POTENSIALE

STANDAARD TOESTANDE •

STANDAARD TOESTANDE •

SEL POTENSIALE • Dryfkrag wat ‘n sel het om elektrone te laat beweeg •

SEL POTENSIALE • Dryfkrag wat ‘n sel het om elektrone te laat beweeg • Elektrone beweeg vanaf die negatiewe elektrode na die positiewe elektrode • Die potensiaalverskil van die sel ( ) is direk eweredig aan die konsentrasie van die reaktante

GALVANIESE SELLE 'n sel waarin chemiese energie omgeskakel word na elektriese energie. 'n Galvaniese

GALVANIESE SELLE 'n sel waarin chemiese energie omgeskakel word na elektriese energie. 'n Galvaniese (voltaïese) sel het selfonderhoudende elektrode-reaksies

SPONTANE REAKSIES

SPONTANE REAKSIES

SOUTBRUG Sy funksie is om ELEKTRIESE NEUTRALITEIT te handhaaf

SOUTBRUG Sy funksie is om ELEKTRIESE NEUTRALITEIT te handhaaf

SEL NOTASIES • Die H 2|H+-halfsel word net soos enige ander halfsel behandel. •

SEL NOTASIES • Die H 2|H+-halfsel word net soos enige ander halfsel behandel. • Selterminale (elektrodes) word aan die buitekante van die selnotasie geskryf. • Aktiewe elektrodes: reduseermiddel | geoksideerde spesie || oksideermiddel | gereduseerde spesie • Onaktiewe elektrodes (gewoonlik Pt of C): Pt | reduseermiddel | geoksideerde spesie || oksideermiddel | gereduseerde spesie | Pt Voorbeeld: Pt | Cℓ-(aq) |Cℓ 2(g) || F 2(g) | F-(aq) | Pt

ELEKTROLITIESE SELLE 'n sel waarin elektriese energie omgeskakel word na chemiese energie. ELEKTROLISE Die

ELEKTROLITIESE SELLE 'n sel waarin elektriese energie omgeskakel word na chemiese energie. ELEKTROLISE Die chemiese proses waarin elektriese energie omgeskakel word in chemiese energie OF die gebruik van elektriese energie om 'n chemiese verandering te weeg te bring

ELEKTROLITIESE SELLE

ELEKTROLITIESE SELLE

ELEKTROPLATERING

ELEKTROPLATERING

ELEKTROPLATERING

ELEKTROPLATERING

ONTBINDING VAN KOPERSOUTE

ONTBINDING VAN KOPERSOUTE

ONTBINDING VAN KOPERSOUTE

ONTBINDING VAN KOPERSOUTE

CHLOOR-ALKALI INDUSTRIE

CHLOOR-ALKALI INDUSTRIE

CHLOOR-ALKALI INDUSTRIE

CHLOOR-ALKALI INDUSTRIE

ALUMINIUM HERWINNING

ALUMINIUM HERWINNING

ALUMINIUM HERWINNING

ALUMINIUM HERWINNING