HERSIENING ELEKTROCHEMIE REDUKSIE Reduksie is n wins aan

  • Slides: 6
Download presentation
HERSIENING ELEKTROCHEMIE

HERSIENING ELEKTROCHEMIE

REDUKSIE • Reduksie is 'n wins aan elektrone • Die lading van die spesie

REDUKSIE • Reduksie is 'n wins aan elektrone • Die lading van die spesie word dus minder • bv • Elektrodes wat reduksie ondergaan se massa sal toeneem • Die reduksie reaksie word regtekantom uit die tabel geskryf • ‘n Stof wat self reduksie ondergaan, noem ons die oksideermiddel KATODE Die elektrode waar reduksie plaasvind

OKSIDASIE • Oksidasie is 'n verlies aan elektrone • Die lading van die spesie

OKSIDASIE • Oksidasie is 'n verlies aan elektrone • Die lading van die spesie word dus meer • bv • Elektrodes wat oksidasie ondergaan se massa sal afneem • Die oksidasie reaksie word agterstevoorom uit die tabel geskryf • ‘n Stof wat self oksideer, noem ons die reduseermiddel ANODE Die elektrode waar oksidasie plaasvind

ELEKTROLIET 'n oplossing/vloeistof/opgeloste stof wat elektrisiteit gelei deur die beweging van ione.

ELEKTROLIET 'n oplossing/vloeistof/opgeloste stof wat elektrisiteit gelei deur die beweging van ione.

OKSIDASIE GETALLE (p 23) OKSIDASIE REËLS 1. FLUOOR is altyd -1 2. Die res

OKSIDASIE GETALLE (p 23) OKSIDASIE REËLS 1. FLUOOR is altyd -1 2. Die res van die halogene CHLOOR BROOM en JODIUM is gewoonlik -1, • behalwe as dit met suurstof of fluoor bind - dan moet ons hulle oksidasie getalle gaan uitwerk 3. WATERSTOF is gewoonlik +1, • behalwe as dit met ‘n metaal bind, dan is dit -1 4. SUURSTOF is gewoonlik -2, • behalwe dis -1 in H 2 O 2 en O 22 - en +1 as dit met fluoor bind 5. Groep 1 is altyd +1 6. Groep 2 is altyd +2 7. Die mees elektronegatiewe element kry altyd die negatiewe oksidasiegetal 8. Neutrale diatomiese molekule soos H 2 en Cl 2 se oksidasiegetal is 0 9. Ione wat alleen staan se oksidasie getalle is gelyk aan die lading volgens die periodieke tabel