Google form Die enkelvoudige sin S v 1

  • Slides: 8
Download presentation
Google form Die enkelvoudige sin S v 1 T O M P v 2

Google form Die enkelvoudige sin S v 1 T O M P v 2 Bron: Afrikaans sonder Grense - Graad 8

’n Enkelvoudige sin bestaan uit ‘n onderwerp, ’n gesegde (werkwoord) en ’n voorwerp.

’n Enkelvoudige sin bestaan uit ‘n onderwerp, ’n gesegde (werkwoord) en ’n voorwerp.

Sê wat die onderwerp, gesegde (werkwoord) en voorwerp in die volgende enkelvoudige sinne is.

Sê wat die onderwerp, gesegde (werkwoord) en voorwerp in die volgende enkelvoudige sinne is. a)Die skoolhoof hou ‘n toespraak. onderwerp Die skoolhoof gesegde hou voorwerp ’n toespraak. b) Meneer Mathys gee kunsklasse. onderwerp gesegde Meneer Mathys gee voorwerp kunsklasse.

Hoe identifiseer ons die onderwerp, gesegde en voorwerp? Wie doe wa n t onderwerp

Hoe identifiseer ons die onderwerp, gesegde en voorwerp? Wie doe wa n t onderwerp gesegde voorwerp

Werk in groepe van 2 -3 en skryf drie sinne van julle eie neer

Werk in groepe van 2 -3 en skryf drie sinne van julle eie neer wat die “Wie doen wat? ” volgorde volg. Deel julle sinne met die res van die klas.

Plaas die gegewe bywoorde op die regte plekke in die volgende sinne. A. Die

Plaas die gegewe bywoorde op die regte plekke in die volgende sinne. A. Die leerders vergader in die saal elke Maandag vroeg. Die leerders vergader elke Maandag vroeg in die saal B. Die onderwysers geselsvandag lekker bylekker die skool gesels by die skool Die onderwysers vandag.

Die volgorde van bywoorde in een sin: T Bywoord van tyd: Wanneer stap Bettina?

Die volgorde van bywoorde in een sin: T Bywoord van tyd: Wanneer stap Bettina? Bywoord van wyse: Hoe stap Bettina? W Bywoord van plek: Waar stap Bettina? P

Voltooi die werkkaart op google forms https: //docs. google. com/forms/d/e/1 FAIp. QLSc Zrk. O

Voltooi die werkkaart op google forms https: //docs. google. com/forms/d/e/1 FAIp. QLSc Zrk. O 2 L 1 tte. Kycn. Ovm. F 86 j. Ke. J 49 rdvh 1 of. Eu 9 Fn 2 E 16 J 20 Cw/viewform? usp=pp_url