Sam CH Cupido Sommer net vir jou Meisie

  • Slides: 10
Download presentation
Sam CH Cupido Sommer net vir jou

Sam CH Cupido Sommer net vir jou

Meisie ek wil so graag vir jou skryf ‘n sonder-fênsie-woorde-liefdesbriefie �Praat direk met sy

Meisie ek wil so graag vir jou skryf ‘n sonder-fênsie-woorde-liefdesbriefie �Praat direk met sy geliefde �Hy wil ‘n eenvoudige briefie skryf om haar te laat weet hy is lief vir haar �Sy moet dit maklik kan verstaan �Hy wil nie deftige woorde gebruik nie �Hy is eenvoudig, eerlik en opreg �(Presies soos Antjie Krog se gedig Ma)

sonder ‘n H. O. L. L. A. N. D en I. T. A. L.

sonder ‘n H. O. L. L. A. N. D en I. T. A. L. Y. �Hy wil nie op die koevert of in die briefie die tradisionele 1960’s liefdes-akronieme skryf nie – hulle het clichés geword �‘Hope Our Love Lasts And Never Dies’ ‘I Trust And Love You’ �Hulle is argaïsmes – uitgediende woorde en konsepte �Hierdie woorde het destyds uitgedruk hoe lief die skrywer is vir die geliefde

sintaksis en adjektiewe en minus vergelykings en metafore �Hy wil nie ingewikkelde sinskonstruksies en

sintaksis en adjektiewe en minus vergelykings en metafore �Hy wil nie ingewikkelde sinskonstruksies en talle beskrywende woorde gebruik nie �Hy wil ook nie deftige stylfigure gebruik nie �‘minus’ = ‘sonder’ �(Presies soos Antjie Krog se gedig Ma)

sommer so ‘n slap kaalvoet liefdesbriefie �Weer eens moet dit ongekompliseerd en eenvoudig en

sommer so ‘n slap kaalvoet liefdesbriefie �Weer eens moet dit ongekompliseerd en eenvoudig en opreg geskryf wees �(Presies soos Antjie Krog se gedig Ma)

want jy is jy ‘n sonder-fênsie-mensie �die briefie sal by haar pas, want sy

want jy is jy ‘n sonder-fênsie-mensie �die briefie sal by haar pas, want sy is ‘n eenvoudige meisie wat nie hou van onnodige vertoon nie

klein en soos B. sê “getrain” �klein (nog jonk), maar vol ervaring of ondervindinge

klein en soos B. sê “getrain” �klein (nog jonk), maar vol ervaring of ondervindinge �sy is nie ‘n meisie wat haar sal verloor in die tipiese kinderagtige response op kalwerliefde nie �B. = Breytenbach, een van Suid-Afrika se grootste en belangrikste (minnaars-)digters �(Presies soos Breytenbach se gedig My Vrou)

Meisie ek is jammer ek kan nie briewe skryf soos groot minnaars liefdesbriewe skryf

Meisie ek is jammer ek kan nie briewe skryf soos groot minnaars liefdesbriewe skryf � Hy vra om verskoning dat hy nie die talent het soos groot skrywers/minnaars om te kan skryf nie (!) � Groot minnedigters = Antjie Krog en Breytenbach � Die liefdesgedig was so belangrik vir Breytenbach � (Terloops – hy het aan die begin gesê hy wil nie so skryf nie, en dat dit haar nie sou pas nie en dat sy dit nie sou wou hê nie!!!)

ek wens net ek kan jou vou soos mens normaalweg liefdesbriewe vou �as hy

ek wens net ek kan jou vou soos mens normaalweg liefdesbriewe vou �as hy haar soos ‘n briefie kon vou, kon hy haar altyd saam met hom ronddra �dan is sy altyd saam met hom en hy sal haar teenwoordigheid altyd aanvoel �(Terloops 1 – hy kry die idee van die geliefde wat jy by jou kan hou direk van Breytenbach af) �(Terloops 2 – hy het aan die begin gesê hy wil nie vergelykings gebruik nie!!!)

en vir altyd in my tiekiepôket hou �tiekiepôket: nog ‘n argaïsme �die tiekie was

en vir altyd in my tiekiepôket hou �tiekiepôket: nog ‘n argaïsme �die tiekie was ‘n muntstuk wat in 1961 laas gebruik is �mansbroeke het ‘n klein sakkie onder die gordel gehad om muntstukke in te dra, wat nou baie oudmodies is �hy sou haar daar gehou het �‘tiekie’ – sy is nie van waarde vir ander mense nie