WAT BREEK JOU HART My wens vir jou
WAT BREEK JOU HART?
My wens vir jou: 1. ‘n Moedige / brawe daad van GEHOORSAAMHEID, wat jou iets gaan kos!
DIEP
DIEP: Transformasie as gevolg van Gehoorsaamheid
DIEP: Gehoorsaamheid sonder waarborg
Volg my. - Lukas 9: 59
Volg my. Die man het ingestem, maar gesê: “Here, laat ek net eers huis toe gaan en my pa begrawe. ” - Lukas 9: 59
“Ja, Here, ek sal U volg, maar ek wil eers my familie gaan groet. ” - Lukas 9: 61
“Laat die wat geestelik dood is, omsien na hulle eie dooies. Jou plig is om die begin van die koningheerskappy van God te gaan verkondig. ” - Lukas 9: 60
Jy het nie ‘n IDEE nie….
My wens vir jou: 2. Die OPWINDING deur om te weet dat jy instrumenteel was in iemand se besluit om Jesus te volg!
My wens vir jou: 3. Die vryheid en vreugde wat jy ervaar as jy jou finansies organiseer volgens: EERS gee, dan spaar, dan lewe.
Onthou, waar jou skat is, daar sal jou hart ook wees. – Matteus 6: 21
My wens vir jou: 4. Dat jy sal aanhou SOEK, VRA en klop (Dat jy sal aanhou ONTDEK)
Simon Petrus het geantwoord: “U is die Messias, die Seun van die lewende God. ” - Matteus 16: 16 -18
Jesus het hom geantwoord: “Gelukkig is jy, Simon seun van Jona, want my hemelse Vader het dit aan jou bekendgemaak. - Matteus 16: 16 -18
Hierdie wete het jy nie van enige mens ontvang nie. “Ek verklaar nou vir jou: ‘Jy is Petrus. Op hierdie rots sal Ek my kerk oprig, en al die magte van die doderyk sal dit nie oorwin nie. - Matteus 16: 16 -18
- Slides: 19