NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR 3

  • Slides: 15
Download presentation
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR. 3: 1 -4, 11 -15

NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR. 3: 1 -4, 11 -15

Broers, ek kon met julle nie praat soos met mense wat hulle deur die

Broers, ek kon met julle nie praat soos met mense wat hulle deur die Gees van God laat lei nie; ek moes praat soos met wêreldse mense, soos met kindertjies in die geloof in Christus. Ek het julle met melk gevoed, nie met vaste kos nie, want julle kon dit nog nie verteer nie. 1 Kor. 3: 1 -2

En julle kan dit ook nou nog nie verteer nie, want julle is nog

En julle kan dit ook nou nog nie verteer nie, want julle is nog wêreldse mense. Daar kom jaloesie en twis onder julle voor. Is dit nie omdat julle nog wêrelds is en julle wêrelds gedra nie? As een van julle sê: “Ek is vir Paulus, ” en 'n ander: “Ek is vir Apollos, ” is julle dan nie nog wêrelds nie? 1 Kor. 3: 3 -4

want niemand kan 'n ander fondament lê as wat reeds gelê is nie. Die

want niemand kan 'n ander fondament lê as wat reeds gelê is nie. Die fondament is Jesus Christus. Of dit goud, silwer, edelstene, hout, gras of strooi is waarmee iemand op die fondament bou, elkeen se werk sal aan die lig kom. 1 Kor. 3: 11 -12

Die dag wanneer Christus kom, sal dit duidelik word. Die dag kom met vuur,

Die dag wanneer Christus kom, sal dit duidelik word. Die dag kom met vuur, en die vuur sal die gehalte van elkeen se werk toets. As iemand se bouwerk bly staan, sal hy beloon word;

as iemand se werk verbrand, sal hy nie beloon word nie, en tog sal

as iemand se werk verbrand, sal hy nie beloon word nie, en tog sal hy self gered word, maar soos iemand wat uit die vuur geruk is. 1 Kor. 3: 13 -15

GOD VAN VERNUWING • Platofase. Eseg. 47 • Hand. 2 gee die antwoord •

GOD VAN VERNUWING • Platofase. Eseg. 47 • Hand. 2 gee die antwoord • Gered uit vormgodsdiens • Vergader in huise • Getuig en groei • Vervul met die Heilige Gees

MENS WÊRELDSE E • Ou natuur in beheer • Nog nie wedergebore nie. Joh.

MENS WÊRELDSE E • Ou natuur in beheer • Nog nie wedergebore nie. Joh. 3 • Nie in Christus

WÊRELDSE MENSE • Eiewillig. 1 Tes 5: 19 • Afgode • Sonde. Ef 4:

WÊRELDSE MENSE • Eiewillig. 1 Tes 5: 19 • Afgode • Sonde. Ef 4: 30 • Gras/goud • Onkunde. Hd 19

GEESVERVULDE CHRISTENE • Groei en bedien • Voorbeeld. Gal 5: 22 • Bybel. Gehoorsaam

GEESVERVULDE CHRISTENE • Groei en bedien • Voorbeeld. Gal 5: 22 • Bybel. Gehoorsaam • Gebed • Getuig. Hand 1: 8

HET JY CHRISTUS INGENOOI?

HET JY CHRISTUS INGENOOI?

WEERSTAND TEEN DIE GEES

WEERSTAND TEEN DIE GEES

ONDER BEHEER VAN DIE GEES

ONDER BEHEER VAN DIE GEES

Toe het Hy vir almal gesê: “As iemand agter My aan wil kom, moet

Toe het Hy vir almal gesê: “As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën, elke dag sy kruis opneem en My volg, Luk. 9: 23

As julle wat sleg is, dan weet om vir julle kinders goeie dinge te

As julle wat sleg is, dan weet om vir julle kinders goeie dinge te gee – die Vader in die hemel nog baie meer! Hy sal die Heilige Gees gee vir die wat vra. Luk. 11: 13