Om te ONTVANG 1 Konings 3 2 15

  • Slides: 29
Download presentation
Om te ONTVANG 1 Konings 3: 2 -15

Om te ONTVANG 1 Konings 3: 2 -15

sit

sit

VONKK 146 1. My gees, my siel, my liggaam wy ek aan U, o

VONKK 146 1. My gees, my siel, my liggaam wy ek aan U, o Heer. Ek lê myself as offer gewillig voor U neer. Refrein: My hart is op die altaar en wagtend op u vuur; wagtend, ja, wagtend op u vuur.

2. My diepste wens is, Here – gehoorsaam aan u Gees – Dat ek

2. My diepste wens is, Here – gehoorsaam aan u Gees – Dat ek met al my gawes vir U mag diensbaar wees. Refrein: My hart is op die altaar en wagtend op u vuur; wagtend, ja, wagtend op u vuur.

3. U stuur my na die wêreld om dáár vir U te werk, My

3. U stuur my na die wêreld om dáár vir U te werk, My gees en siel en liggaam te wy ook aan u kerk. Refrein: My hart is op die altaar en wagtend op u vuur; wagtend, ja, wagtend op u vuur.

staan

staan

VONKK 174 1. Strome van seën uit die hemel gee God aan ons deur

VONKK 174 1. Strome van seën uit die hemel gee God aan ons deur sy Gees. Hy skenk die wedergeboorte, maak van ons lewe ’n fees. Refrein: Strome van seën, gee dit in oorvloed, o Heer. dat ons kan groei en kan vrug dra, daagliks kan leef tot u eer.

2. Strome van seën uit die hemel kom deur die werk van die Gees.

2. Strome van seën uit die hemel kom deur die werk van die Gees. Hy kom vernuwe ons denke, om meer gehoorsaam te wees. Refrein: Strome van seën, gee dit in oorvloed, o Heer. dat ons kan groei en kan vrug dra, daagliks kan leef tot u eer.

3. Strome van seën uit die hemel – dis wat die Gees ons beloof.

3. Strome van seën uit die hemel – dis wat die Gees ons beloof. Hy leer ons bid met verwagting, om te volhard in geloof. Refrein: Strome van seën, gee dit in oorvloed, o Heer. dat ons kan groei en kan vrug dra, daagliks kan leef tot u eer.

Sit – x 2

Sit – x 2

Om te ONTVANG 1 Konings 3: 2 -15

Om te ONTVANG 1 Konings 3: 2 -15

IN GESPREK MET GOD Alida Bothma

IN GESPREK MET GOD Alida Bothma

MEDITATIO – om te ontvang

MEDITATIO – om te ontvang

RUS

RUS

LECTIO

LECTIO

Salomo • • Vrede Jedidja – “die Here het hom lief” Gebore Jerusalemiet Bedreiging

Salomo • • Vrede Jedidja – “die Here het hom lief” Gebore Jerusalemiet Bedreiging van Adonia/Joab/Abjatar Hulp van Benaja/Sadok/Natan/Batseba Raak ontslae van interne bedreiging Sluit internasionale ooreenkoms

1 Konings 3: 2 -15 • • Hoogtes Liefde vir pa bewys liefde vir

1 Konings 3: 2 -15 • • Hoogtes Liefde vir pa bewys liefde vir God Gibeon – Tent van ontmoeting God neem inisiatief: – “Wat wil jy hê moet ek vir jou doen? ” • Gee my ’n “luisterryke hart” • God belowe rykdom, aansien, lang lewe • Joodse, Arabiese en Ethiopiese verering

MEDITATIO – om te ontvang

MEDITATIO – om te ontvang

LEEF: BESPREEK • Evarings • Vrae

LEEF: BESPREEK • Evarings • Vrae

Opmerkings • Gevaar van subjektiwiteit: ‘n Replacement Trinity – “My Holy wants, needs, feelings”

Opmerkings • Gevaar van subjektiwiteit: ‘n Replacement Trinity – “My Holy wants, needs, feelings” – Peterson • Eksegese en interpretasie raak al hoe belangriker • Terselfdertyd moet ons deelnemend, persoonlik, in verhouding met God lees: – Die Bybel moet ons vorm. – Die Bybel moet ‘n draaiboek vir ons lewe word.

ORATIO – Om met God te PRAAT

ORATIO – Om met God te PRAAT

staan

staan