Ef 6 17 Die swaard van die Gees

  • Slides: 20
Download presentation
Ef. 6: 17 Die swaard van die Gees

Ef. 6: 17 Die swaard van die Gees

Jak. 4: 7 “Onderwerp julle dan aan God. Staan die duiwel teë en hy

Jak. 4: 7 “Onderwerp julle dan aan God. Staan die duiwel teë en hy sal van julle af wegvlug. ”

Judas. 1: 9 “Nie eens die aartsengel Migael het so iets gedoen nie. Toe

Judas. 1: 9 “Nie eens die aartsengel Migael het so iets gedoen nie. Toe hy met die duiwel gestry het oor die liggaam van Moses, het hy hom dit nie veroorloof om die duiwel te beledig en te veroordeel nie, maar hy het vir hom gesê: “Die Here sal jou straf. ”

New English Bible “For sword, take that which the Spirit gives you – the

New English Bible “For sword, take that which the Spirit gives you – the words that come from God”

Matt. 4: 1 “Toe is Jesus deur die Gees die woestyn in gelei om

Matt. 4: 1 “Toe is Jesus deur die Gees die woestyn in gelei om deur die duiwel versoek te word. ”

Matt. 4: 3 -4 “Die versoeker het toe gekom en vir Hom gesê: “As

Matt. 4: 3 -4 “Die versoeker het toe gekom en vir Hom gesê: “As U die Seun van God is, sê hierdie klippe moet brood word. ” Maar Hy antwoord: “Daar staan geskrywe: . . . ”

II Tim. 3: 16 “Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot

II Tim. 3: 16 “Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en 'n regte lewenswyse te kweek, ”

II Pet. 1: 20 -21 “Dít veral moet julle weet: geen profesie in die

II Pet. 1: 20 -21 “Dít veral moet julle weet: geen profesie in die Skrif kan op grond van eie insig reg uitgelê word nie, want geen profesie is ooit deur die wil van 'n mens voortgebring nie. Nee, deur die Heilige Gees meegevoer, het mense die woord wat van God kom, verkondig. ”

II Kor. 2: 11 “Watter mens ken die verborge dinge van 'n mens behalwe

II Kor. 2: 11 “Watter mens ken die verborge dinge van 'n mens behalwe die gees van die mens wat in hom is? So ook ken niemand die verborge dinge van God nie, behalwe die Gees van God. ”

II Kor. 2: 13 -14 “Dit verkondig ons ook, nie met geleerde woorde wat

II Kor. 2: 13 -14 “Dit verkondig ons ook, nie met geleerde woorde wat die menslike wysheid ons leer nie, maar met woorde wat die Gees ons leer. So verklaar ons geestelike dinge aan mense wat die Gees het. Die mens wat nie die Gees van God het nie, aanvaar nie dinge van die Gees van God nie. Vir hom is dit onsin. Hy kan dit ook nie verstaan nie, omdat dit geestelik beoordeel moet word. ”

II Kor. 10: 5 “Natuurlik leef ons in 'n menslike liggaam, maar ons voer

II Kor. 10: 5 “Natuurlik leef ons in 'n menslike liggaam, maar ons voer nie die stryd met menslike wapens nie. Die wapens van ons stryd is nie die wapens van die mens nie, maar die kragtige wapens van God wat vestings kan vernietig. Daarmee vernietig ons die redenasies en elke hooghartige aanval wat teen die kennis van God gerig word. ”

Luk. 10: 25 ev “. . . Maar die wetgeleerde wou homself handhaaf en

Luk. 10: 25 ev “. . . Maar die wetgeleerde wou homself handhaaf en vra vir Jesus: “En wie is my naaste? ”

Hebr. 10: 25 “Ons moenie van die samekomste van die gemeente af wegbly soos

Hebr. 10: 25 “Ons moenie van die samekomste van die gemeente af wegbly soos party se gewoonte is nie, maar mekaar eerder aanmoedig om daarheen te gaan, en dit des te meer namate julle die oordeelsdag sien nader kom. ”