GROEP WERK KO OPERATIEWE LEER AS ONDERRIGSTRATEGIE GROEPWERK

  • Slides: 14
Download presentation
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER AS ONDERRIGSTRATEGIE

GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER AS ONDERRIGSTRATEGIE

GROEPWERK (SAMEWERKING) � � � Kleingroepwerk Grootklasgroepwerk Kritieke uitkoms (beginsels van UGO) FOKUS OP

GROEPWERK (SAMEWERKING) � � � Kleingroepwerk Grootklasgroepwerk Kritieke uitkoms (beginsels van UGO) FOKUS OP DIE UITKOMS

WANNEER EN HOE GEBRUIK EK GROEPWERK (169) � � � � Gewensde uitkoms te

WANNEER EN HOE GEBRUIK EK GROEPWERK (169) � � � � Gewensde uitkoms te bereik (akademiese & sosiaal) Fokus verkuif na aktiewe ontvangers van inligting Rekonstrueer /sin maak Werk aan ‘n realistiese opdrag Leerders effektief om aan mekaar te verduidelik Fokus op kommunikasie Verbeter probleemoplossing vaardighede DEFINIEER DIE UITKOMS

BEPERKINGS (171) � � � � Leer hoe om te leer in die omgewing

BEPERKINGS (171) � � � � Leer hoe om te leer in die omgewing “vaardigheid” Almal nie bereid om hulle deel te doen nie Almal nie aanvaar in die groep nie Kan nie ‘n bydrae lewer en voel nie bevoeg nie Onderwysers wil nie beheer “verskuif na die groep” As die aktiwiteit nie gemonitor word nie, kan daar tyd gemors word Rangskikking in die klas

BEPLANNING EN IMPLEMENTERING (172) 1. � � � � BEPLANNING Beplan vooraf Berei leerders

BEPLANNING EN IMPLEMENTERING (172) 1. � � � � BEPLANNING Beplan vooraf Berei leerders voor Besluit op watter basis sal u die groep indeel Berei materiaal voor Ontwikkel riglyne Stel die probleem Rangskik die leerders en werk die reëls uit.

2. IMPLEMENTERING (173) ONTHOU AS DIE LEERDERS NIE VERTROUD IS NIE LAAT HULLE TWEE-

2. IMPLEMENTERING (173) ONTHOU AS DIE LEERDERS NIE VERTROUD IS NIE LAAT HULLE TWEE- TWEE BEGIN SAAMWERK Stap 1: uitkoms Stap 2: gee die nodige inligting deur Stap 3: vorm groepe onderleiding en selekteer rolspelers Stap 4: fasiliteer/moniteer Stap 5: aktiwiteite om die gevolgtrekking te maak Stap 6: beplan assessering

WAT HET SKEEF GELOOP?

WAT HET SKEEF GELOOP?

KO-OPERATIEWE GROEPWERK Wat is ko-operatiewe groepwerk? Voordele Rol van die onderwyser Rol van die

KO-OPERATIEWE GROEPWERK Wat is ko-operatiewe groepwerk? Voordele Rol van die onderwyser Rol van die leerders Om saam te werk om ‘n spesifieke doel te bereik

GROEPE � � � Spesialisgroep Tema 1 die beplanning van die metode noukeurig neer

GROEPE � � � Spesialisgroep Tema 1 die beplanning van die metode noukeurig neer te skryf 2 die waarde van die metode krities te evalueer 3 die nadele van die metode krities te evalueer. 4 die metode te meet aan die kritieke uitkomste wat leerders moet kan demonstreer 5 ‘n rubriek ontwikkel wat u (as onderwyser ) kan gebruik om die leerders te assesseer

ROL VAN DIE LEERDER � � � Positiewe interafhanklikheid tussen leerders Leerder wil mekaar

ROL VAN DIE LEERDER � � � Positiewe interafhanklikheid tussen leerders Leerder wil mekaar bystaan en ondersteun Individuele verantwoordelikheid Geskikte interpersoonlike vaardighede word aangeleer Elke lid moet reflekteer oor wat gesê word.

ROL VAN DIE ONDERWYSER � � � � Indeling van groepe (bord; rolverdeling) Opdragte

ROL VAN DIE ONDERWYSER � � � � Indeling van groepe (bord; rolverdeling) Opdragte vir elke groep Bepaal metode van terugvoering Vat saam Bepaal wyse van assessering Fasiliteer (bly gefokus) Motiveer Kontrole uitoefen oor vordering

NADELE � � � Leerders hou nie van groepwerk, verkies om alleen te werk

NADELE � � � Leerders hou nie van groepwerk, verkies om alleen te werk Moet van mekaar leer –slegs as dit effektief is Wil nie as groep geassesseer word nie Sukses word verseker as lede die interafhanklikheid besef Kan faal as elke lid nie sy bydra as belangrik beskou nie

VOORDELE � � � � Bevorder en moedig samewerking tussen groepe aan Verbeter kommunikasie

VOORDELE � � � � Bevorder en moedig samewerking tussen groepe aan Verbeter kommunikasie vaardighede Individuele en groepspoging is suksesvol Uitruil en verbaliseering van idees Leerders word aangemoedig om oor hulle wyse van leer te dink Is selfverantwoordelik vir leer en besef verantwoordelikheid Baie werk kan in kort tydjie afgehandel word

Stimuleer die leerders terwyl hulle werk-kom ons implementeer

Stimuleer die leerders terwyl hulle werk-kom ons implementeer