GREY KOLLEGE SEKONDR N SUIDAFRIKAANSE PARALLELMEDIUMSKOOL VIR SEUNS

  • Slides: 16
Download presentation
GREY KOLLEGE SEKONDÊR ‘N SUID-AFRIKAANSE PARALLELMEDIUMSKOOL VIR SEUNS Gestig 1855 Founded Die Maatskappye Wet

GREY KOLLEGE SEKONDÊR ‘N SUID-AFRIKAANSE PARALLELMEDIUMSKOOL VIR SEUNS Gestig 1855 Founded Die Maatskappye Wet (Wet 71 van 2008) Graad 9

Alle ondernemings wat aan die staat goedere en dienste wil verskaf, of toegang tot

Alle ondernemings wat aan die staat goedere en dienste wil verskaf, of toegang tot staatsondersteuning (fondse) benodig, of handel wil dryf met ander formele sakeondernemings moet hulle onderneming registreer. Die nuwe Maatskappye Wet (Wet 71 van 2008) reguleer alle formele ondernemings se registrasies. Inkorporasie = Samesmelting, Oorname, Kombinasie, Insluiting.

Die nuwe Maatskappye Wet (Wet 71 van 2008) het in werking getree op 1

Die nuwe Maatskappye Wet (Wet 71 van 2008) het in werking getree op 1 Mei 2011. Hierdie wet moedig entrepreneurskap aan deur die volgende te reguleer: 1. Oprigting (Formasie) 2. Hantering van sakebelange en 3. Likwidasie. Volgens wet is likwidasie die proses waardeur 'n maatskappy (of 'n gedeelte van 'n maatskappy) tot 'n einde gebring word deur die maatskappy se bates en eiendomme te herverdeel. Die wet verbied dit om op 'n roekelose, nalatige of bedrieglike wyse handel te dryf

Die "Companies and Intellectual Property Commission" (CIPC) In orde vir enigiemand om hulle maatskappye

Die "Companies and Intellectual Property Commission" (CIPC) In orde vir enigiemand om hulle maatskappye te kan registreer moet hulle eers as 'n klant by die "CIPC" registreer. Hierdie proses word aanlyn via hulle webtuiste www. cipc. co. za gedoen. Al die nodige dokumente en ondersteuning word deur die kommissie voorsien. Hoof funksies: Registrasie van Maatskappye en hul samewerkendes, asook Registrasie van Intellektuele Eiendomme bv. handelsmerke, patente, ontwerpe en kopiereg. Die kopiereg op werkboeke en handboeke help om intellektuele eiendomme te beskerm (geskep deur iemand se verstand). Kopiereg verseker ook die mededingende voordeel van een produk oor 'n ander.

HOE? 1. 2. 3. 4. Alle Maatskappye moet by CIPC registreer (The Companies and

HOE? 1. 2. 3. 4. Alle Maatskappye moet by CIPC registreer (The Companies and Intellectual Property Commision). Om 'n maatskapy te registreer sal R 125 kos vir 'n Private Maatsakppy en tot en met R 425 vir 'n Maatskappy sonder winsbejag (soos teen 01/10/2014). 'n Jaarlikse fooi (betaalbaar aan CIPC) sal verseker dat die besigheid geregistreerd sal bly en of hulle nog steeds dryf of nie. 'n Maatskappy kan geregistreer word met of sonder 'n naam. Die maatskappy se registrasie nommer word automaties die maatskappy se naam. Hierdie is die vinnigste manier om 'n maatskapy te registreer, 5 - 10 dae

Akte van Oprigting (Av. O) 1. 2. 3. Die Akte van Oprigting (Av. O)

Akte van Oprigting (Av. O) 1. 2. 3. Die Akte van Oprigting (Av. O) is 'n dokument waarin die reëls waarop oreengekom is deur die aandeelhouers vir die bestuur en instandhouding van die besigheid uiteengesit word. 'n Standaard Av. O kan afgelaai word van die CIPC se webtuiste www. cipc. co. za. Die Av. O tesame met 'n Kennisgewing van Inkorporasie moet by die CIPC ingedien word. Die twee dokumente sal dan deur die CIPC nagegaan en goedgekeur word waarna 'n unieke registrasie nommer en registrasie sertifikaat uitgereik sal word. 'n Verbruikersaangepasde Av. O kan deur die aandeelhouers opgetrek word, dit kan aanpassings tot die volgende insluit: 1. Die persoonlike aanspreeklikheid van die direkteure 2. Spesifieke Oudit vereistes 3. Gereeldheid van Raadsvergaderings 4. Regte van aandeelhouers insluitend stemreg ens. 5. Wat gebeur met die Bates indien die maatskappy ontbind 6. Die verkiesing en verwydering van direkteure 7. Mag van direkteure en mag van aandeelhouers 8. Beprekinge op mag van direkteure en aandeelhouers 9. Vegaderings vir aandeelhouers en die prosedures wat gevolg moet word 10. Wysigings op Av. O 'n Verbruikersaangepasde Av. O is buigsaam maar moet binne die konteks van die wet geskied.

Die Kennisgewing van Inkorporasie is 'n aansoekvorm wat van die CIPC webtuiste afgelaai kan

Die Kennisgewing van Inkorporasie is 'n aansoekvorm wat van die CIPC webtuiste afgelaai kan word. Die kennisgewing van Inkorporasie word aan die Av. O aangeheg en moet die volgende insluit: Gesertifiseerde afskrifte van die aansoeker, stigters en lede se IDdokumente Die Inkorporasie datum en die finansiële jaar einde Die geregistreerde adres van die maatskappy Die aantal direkteure, en Die goedgekeurde naam van die maatskappy

Reservering van 'n Maatskappy se naam by die CIPC: • • • Dit vat

Reservering van 'n Maatskappy se naam by die CIPC: • • • Dit vat tussen 3 en 5 dae om 'n Besigheid se naam te reserveer Vier name moet ingedien word, in volgorde van voorkeur, indien enige van die name alreeds vir 'n ander onderneming gereserveer. Eers as die naam goedgekeur is, kan jy jou maatskappy registreer.

Maatskapye wat geregistreer is voor die nuwe Maatskappye wet. Hierdie maatskappye moet bly by

Maatskapye wat geregistreer is voor die nuwe Maatskappye wet. Hierdie maatskappye moet bly by al die vereistes van die nuwe Maatskappye wet. Alle maatskappye wat voor die nuwe Maatskappye wet geregistreer was, moes 'n Av. O en ‘n Kennisgewing van Inkorporasie voor 1 by die CIPC ingedien het. Mei 2013

Jaarlikse Opgawes met die CIPC 1. 2. Alle Maatskappye moet Jaarlikse Opgawes met die

Jaarlikse Opgawes met die CIPC 1. 2. Alle Maatskappye moet Jaarlikse Opgawes met die CIPC indien, en dit geskied elke jaar in die Herdenkings maand van die besigheid. Die word gedoen om te verhoed dat 'n besigheid gederegistreer word. Die jaarlikse opgaaf is soort van 'n "hernuwing" en die doel hiervan is om te bevestig dat: die CIPC in besit is van die mees opgedateerde informasie van die maatskappy of beslote korporasie, en dat die maatskappy of beslote korporasie nogsteeds sake (besigheid) doen

Ouditeur: In ooreenstemming met die nuwe Maatskappye wet, moet Publieke Maatskappye en Maatskappye in

Ouditeur: In ooreenstemming met die nuwe Maatskappye wet, moet Publieke Maatskappye en Maatskappye in Staatsbesit elke jaar met die Algemene Jaarvergadering (AJV) 'n geregistreerde ouditeur aanstel. Die rol van die ouditeur is om deskundige uitsprake te lewer rakende die maatskappy se finasiële state. Hierdie opinie sluit onder andere in of die finansiële state, die finansiële posisie van die maatskapy, resultate van hul berywighede en kontantvloei posisie akkuraat voortstel. Die ouditeur het die reg tot toegang van al die rekords en dokumente van die maatskappy. Die ouditeur lewer sy / haar verslag om die effektiwiteit van Risiko bestuur, kontrolle en bestuurs prosesse te evalueer en te verbeter. Alhoewel oudits nie vereis word deur alle maatskappye nie, kan ‘n Verbruikersaangepasde Av. O dit vereis.

VOORDELE EN NADELE VAN DIE VERSKILLENDE ONDERNEMINGSVORME Ondernemingsvorm Voordele Eenmansaak 1. 2. 3. 4.

VOORDELE EN NADELE VAN DIE VERSKILLENDE ONDERNEMINGSVORME Ondernemingsvorm Voordele Eenmansaak 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. Eenvoudig om te begin. Geen registrasie. Kan idee hê, en dadelik handel dryf. Veranderinge kan dadelik geïplimenteer word, geen "red - tape". Nie nodig om vir BTW te registreer nie, behalwe as omset meer as R 1000 is. Kan 'n 'slegs kontant' onderneming wees. Kontant is Koning. Die Alleeneienaar kan sy/haar kliente 'n gespesialiseerde diens lewer. Produkte kan spesiaal ontwerp word vir 'n kleiner kliente basis. Onderneming kan van enige plek af bestuur word met beperkte hulpbronne en spasie binne grense van die dorp se wette. Alle wins behoort aan die eienaar. Nadele 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. e en l e d r o 5 vo Ken ± ele ± 5 nad 9. 10. 11. 12. 13. Die onderneming is nie 'n regspersoon nie, dus is die eienaar verantwoordelik vir al die skuld wat die ondernemimg aangaan m. a. w. onberperkte verantwoordelikheid Finansiering is moelik bekombaar. Hoë risiko. Baie veeleisend vir een persoon om die onderneming te bestuur. Maandelikse inkomste kan aansienlik wissel. "Fees of Hongernood" Die Alleeneienaar moet sy inkomstes reguleer om te voorsien vir "maer" maande Alleeneienaars kan dalk nie meeding met groter ondernemings se voordele soos grootmaat pryse en advertenssie begrotings. Die Alleeneienaar het dalk nie die kennis en vaardighede wat nodig is vir elke aspek van die onderneming Sommige ondernemings wil nie handeldryf met ondernemings wat nie geregistreerd is nie. Die Alleeneienaar word persoonlik belas. Geen kontinuiteit dus as die eienaar sterf, kan die ondernemeing nie voortbestaan nie. Die eienaar mag dalk ook nie alle inkomste gegenereer aan SARS verklaar nie, en dit is bedrog Alle verliese is vir die eienaar.

Ondernemingsvorm Voordele Nadele Vennootskap Minimum van 2 Vennote, Maksimum van 20 1. Die onderneming

Ondernemingsvorm Voordele Nadele Vennootskap Minimum van 2 Vennote, Maksimum van 20 1. Die onderneming is nie 'n regsidentiteit nie, dus deel die venote 1. Maklik om te begin met geen regsformal- iteite. onbeperkte aanspreeklikheid. 2. Meer as een persoon om kapital, vaardighede en bates te gee vir die onderneming. 2. Onderneming kan voortbestaan, al verlaat ‘n persoon die onderneming , 3. Verantwoordelikhede word verdeel maar daar moet ten minste 2 vennote wees. 4. Wins of Verlies word verdeel. 5. Vernootskapooreenkoms moet opgetrek word tussen vennote. 3. Kan bloot gestel word aan bedrog - vennote verklaar nie persoonlike inkomste vanaf die vennootskap aan SARS nie. Kontant transaksies kan nie bewys word nie. 4. Eienaars betaal belasting in persoonlike hoedanigheid. n dele e r o o v 5 Ken ± ele ± 5 nad 5. Een vennoot kan dalk harder werk, dus onregverdige verdeling van arbeid. 6. Wanneer die vennootskap ontbind, en daar is nie 'n ooreenkoms nie, maak dit die oplos van dispute moeilik. Regshulp sal dan benodig word. 7. As die vennote vriende was, kan die verhouding ook ontbind.

Ondernemingsvorm Voordele Beslote Korporasie BK 1 - 10 Lede Word gevorm deur 'n Stigings

Ondernemingsvorm Voordele Beslote Korporasie BK 1 - 10 Lede Word gevorm deur 'n Stigings Verklaaring op te stel. 1. 1. Beperkte aanspreeklikheid. 2. 2. Regspersoon. (Onderneming is verantwoordelik vir die 3. onderneming se skuld. 4. 3. BK's wat gestig is voor die Nuwe Maatskappye Wet, 5. mag so aanhou. 4. Algemene Jaarvergaderings (AJV) word nie vereis. 5. Geen Audit vereis. 6. Kontinuiteit - Nuwe Stigingsverklaring moet opgestel word. 7. Om tyd te spaar, kan 'n KB van die rak af gekoop word. (Voorafgeregistreerde BK's wat nog noe handel gedryf het nie) 8. Kan makliker kapitaal genereer as eenmansaak of vennootskap. Lede hou die wins. Lede se wins word gewys as 'n % van 100% Nadele Nuwe BK's word nie meer geregistreer nie. Moet jaarliks registrasie hernu by KIEM. Lede word beperk tot 10 Rak BK's is skaars. BK's word dieselfde as maatskappye belas (op wins) e en l e d r o 5 vo Ken ± ele ± 5 nad

Ondernemingsvorm Voordele Private Maatskappye (Edms) Bpk. 1. 2. Word gevorm deur ‘n Av. O

Ondernemingsvorm Voordele Private Maatskappye (Edms) Bpk. 1. 2. Word gevorm deur ‘n Av. O te voltooi en in te dien my KIEM (CIPS) 1 of meer direkteure 1 – 50 Aandeelhouers wat aandele hou Beperkte aanspreeklikheid van aandeelhouers Direkteure kan verantwoordelik gehou word vir skuld as hulle die maatskappy roekeloos of nalatig bestuur, of hulle skuldig maak aan bedrog. 3. Kontinuïteit 4. Oordrag van aandele van een aandeelhouer na die volgende is maklik. 5. Makliker om kapitaal in te samel 6. Bestuur kan meer effektief wees. 7. Kan aangepas word vir klein of groot ondernemings. 8. Jaarlikse finansiële state hoef nie na KIEM (CIPS) gestuur word nie, bv. die finansiële posisie van die maatskappy hoef nie aan die publiek bekend gemaak te word nie. 9. Sekere uitgawes kan gesien word as besigheids- uitgawes bv. Reiskostes. 10. Verhoogde kredietwaardigheid by kliënte, verskaffers en finansiële instellings. Nadele 1. 2. 3. 4. 5. 6. Baie regsvereistes (Av. O en Mv. I) AJV moet gehou word. Maatskappy moet geoudit word. Kostes betrokke by registrasie. Ten minste 1 Direkteur Minimum van 2 aandeelhouers benodig vir ‘n vergadering 7. Aandele mag nie aan die publiek verkoop word nie. 8. Kan nie op die JEB (JSE) geregistreer word nie. 9. Aantal aandeelhouers is beperk. 10. Betaal belasting op wins. e en l e d r o 5 vo Ken ± ele ± 5 nad

Ondernemingsvorm Voordele Publieke Maatskappy (Bpk) Genotuleer op die JEB Minimum van 3 direkteure 1.

Ondernemingsvorm Voordele Publieke Maatskappy (Bpk) Genotuleer op die JEB Minimum van 3 direkteure 1. 2. 3. Onberkte aantal aandeelhouers 6. 7. 4. 5. Beperkte aanspreeklikheid van aandeelhouers Verkoop aandele aan die publiek Aandele kan gebruik word as betaalmiddel vir oorname (om bates te koop) Om aandele aan sleutelpersoneel te gee kan help om talent te behou. Maatskappye wat gelys is kan hulle reputasie en publieke profiel aanhits en so hulle handelsnaam versterk. Groei lok Institutionele en Buitelandse investeerders Kan Breë Basis Swart Ekonomiese Bemagtiging (BBSEB) fasiliteer. e en l e d r o 5 vo Ken ± ele d a n 5 ± Nadele 1. 2. Verloor beheer weens reels van die aandele mark. Daar is mark verwagtinge wat geskep word, deur kan aandeelhouers nie teleurgestel word nie. (Verhoogde aanspreeklikheid) 3. Stigtings aandele verswak weens nuwe aandele wat uitgereik moet word om kapitaal te verhoog. 4. Mark onbestendigheid – Aandele se pryse klim en val weens redes wat nie aan die maatskappy gekoppel word nie bv. stakings, rampe, internasionale kwessies. 5. Kostes betrokke om genotuleer te bly. 6. Moet ‘n beleggersbankier aanstel om die regsaspekte te hanteer sowel as om beleggers te lok 7. Om genotuleer te word kan tussen 3 maande en 2 jaar neem 8. Verloor privaatheid weens mediadekking 9. Jaarlikse finansiële state is vir die publiek se kennis. (kan tot voordeel strek van maatskappy as hy goed vaar) 10. Word belas op wins