GREY KOLLEGE SEKONDR Gestig 1855 Founded Graad 9

  • Slides: 6
Download presentation
GREY KOLLEGE SEKONDÊR Gestig 1855 Founded Graad 9 Produksiefaktore

GREY KOLLEGE SEKONDÊR Gestig 1855 Founded Graad 9 Produksiefaktore

Produksiefaktore Die arbeid, kapitaal, natuurlike hulpbronne en entrepreneurskap is die vier produksiefaktore wat die

Produksiefaktore Die arbeid, kapitaal, natuurlike hulpbronne en entrepreneurskap is die vier produksiefaktore wat die produksieproses gebruik om goedere en dienste te produseer. Hierdie produksiefaktore word besit deur die huishoudings. Ons verwys ook na produksiefaktore as insette in die produksieproses. Elkeen van die vier produksiefaktore van vaardigheid word op ‘n unieke manier vergoed. (Vergoed=betaal)

Vergoeding = Rente Kapitaal • Geld wat in kapitaalgoedere belê word wat in produksie

Vergoeding = Rente Kapitaal • Geld wat in kapitaalgoedere belê word wat in produksie proses aangewend word, om meer goedere en dienste te produseer. Dit is al die vervaardigde hulpbronne soos rekenaars, gereedskap en geboue wat nodig is om goedere en dienste te produseer – staan bekend as Kapitaalgoedere. • Geld wat as finansiering vir besigheid beskikbaar gestel word.

Arbeid Vergoeding = Salarisse en Lone Die geestelike en fisiese inspanning van mense betrokke

Arbeid Vergoeding = Salarisse en Lone Die geestelike en fisiese inspanning van mense betrokke by die produksie van goedere en dienste.

Vergoeding = Huur Natuurlike Hulpbronne Natuurlike hulpbronne (ekonomie verwys dikwels na grond) is die

Vergoeding = Huur Natuurlike Hulpbronne Natuurlike hulpbronne (ekonomie verwys dikwels na grond) is die hulpbronne wat natuurlik op die planeet voorkom, wat gebruik word om goedere en dienste te vervaardig, insluitend: §Die grond self §Die minerale en voedingstowwe in die grond §Die water §Natuurlewe §Plantegroei op die oppervlak §Lug Natuurlike hulpbronne is beperk en kan nie vermeerder word nie. Hulle is nie hernubaar nie.

Entrepreneurskap • • Vergoeding = Wins Entrepreneurskap is die produksiefaktor wat al die ander

Entrepreneurskap • • Vergoeding = Wins Entrepreneurskap is die produksiefaktor wat al die ander produksiefaktore bymekaarbring en hulle in werking stel. ‘n Entrepreneur is ‘n persoon wat ‘n besigheid begin, wat ‘n finansiële risiko neem met die hoop om ‘n wins te maak. Entrepreneurs is: Harde werkers Bereid om risiko’s te neem Betroubaar Eerlik Passievol Gemotiveerd In staat om op hulle eie te werk.