Eksamenlokaal SUZAAN LAING Eksamenlokaal Haar skoene klik hard

  • Slides: 6
Download presentation
Eksamenlokaal SUZAAN LAING

Eksamenlokaal SUZAAN LAING

Eksamenlokaal Haar skoene klik hard op die houtvloer soos sy op en af stap

Eksamenlokaal Haar skoene klik hard op die houtvloer soos sy op en af stap tussen rye tjoepstil banke Nou en dan kraak die blaaie van ‘n blad die Septembereksamenlug. hande bewe met rukke oor skoon wit velle los ‘n inkwarboel agter. Die horlosie tel twee ure af. Sy stap stadig en oes die stelle een vir een Blou en wit: Ryp met gistermiddag se kennis

Eksamenlokaal Haar skoene klik hard op die houtvloer soos sy op en af stap

Eksamenlokaal Haar skoene klik hard op die houtvloer soos sy op en af stap tussen rye tjoepstil banke Intensiewe vorm Kontras: Hard vs. tjoepstil Nou en dan kraak die blaaie van ‘n blad die Septembereksamenlug. Metafoor: Die stilte in die klaskamer “Septembereksamenlug” word gebreek deur die geluid van ‘n papier wat rondblaai

senuweeagtig, gespanne, gestres hande bewe (tremble) met rukke oor skoon wit velle los ‘n

senuweeagtig, gespanne, gestres hande bewe (tremble) met rukke oor skoon wit velle los ‘n inkwarboel (ink scramble) agter. Die horlosie tel twee ure af. Letterlik: Onnetjiese handskrif; Figuurlik: deurmekaar feite en inligting Sy stap stadig en oes (harvest) die stelle (papers) een vir een Metafoor: antwoordstelle word Blou en wit (ink en wit papier): produkte wat ryp is en geoes word Ryp (rich, ripe) met gistermiddag se kennis (knowledge) Ryp: gereed om gemerk te word Gister middag se kennis: leer dikwels eers die dag voor die eskamen

TEMA �Leerder wat angs en onsekerheid van ‘n finale eksamen ervaar en dit as

TEMA �Leerder wat angs en onsekerheid van ‘n finale eksamen ervaar en dit as ‘n slagveld (battle field) / baie moeilike tyd onthou.

Tipografie � 11 Reëls � Vryevers � Enkel reël (strofe 4) Tersines (strofe 1&5)

Tipografie � 11 Reëls � Vryevers � Enkel reël (strofe 4) Tersines (strofe 1&5) en Koeplette (strofe 2&3) � Strofe 1 (Enjambement): Dit beklemtoon die onderwyser wat op en af stap. � Strofe 4: Die enkel reël beskryf die beeld van die horlosie wat tyd aftik & die kort eenvoudige sin dra by tot die stilte van die eksamenlokaal