DIE WOORDORDE IN AFRIKAANS STOMPI 1 STAP 1

  • Slides: 8
Download presentation
DIE WOORDORDE IN AFRIKAANS STOMPI 1

DIE WOORDORDE IN AFRIKAANS STOMPI 1

STAP #1 n Doen sinsontleding Voorbeeld: Johan doen elke dag sy werk. [ONTHOU: ONDERWERP

STAP #1 n Doen sinsontleding Voorbeeld: Johan doen elke dag sy werk. [ONTHOU: ONDERWERP = SUBJECT WERKWOORD = VERB VOORWERP = OBJECT] (a) Soek die werkwoord (aksiewoord) doen (b) Vra wie of wat doen? Johan = Onderwerp (c) Vra Johan doen wie of wat? sy werk = Voorwerp 2

STAP #2 n n Gebruik nou die S T O M P I –

STAP #2 n n Gebruik nou die S T O M P I – formule om die posisie vas te stel waar woorde by die sin inpas: S T O M P I staan vir die volgende: Die eerste werkwoord S – SUBJECT Gebruik Sinsontleding T – TIME Vra: Wanneer? O – OBJECT Gebruik Sinsontleding M – MANNER Vra: Hoe? P – PLACE Vra: Waar? I - INFINITIVE Die tweede gedeelte van die werkwoord 3

VOORBEELDE: KENNIS IS MAG! n (elke dag) (Die seuns) (op die gras) (gedissiplineerd) (het)

VOORBEELDE: KENNIS IS MAG! n (elke dag) (Die seuns) (op die gras) (gedissiplineerd) (het) (gespeel) (sokker) ANTWOORD: S = Die seuns Eerste werkwoord = het T = elke dag O = sokker M = gedissiplineerd P = op die gras Tweede werkwoord = gespeel. 4

GEDOEN DEUR: MNR. P. BOTHA VAKHOOF : AFRIKAANS DIE HOËRSKOOL SEEPUNT 5

GEDOEN DEUR: MNR. P. BOTHA VAKHOOF : AFRIKAANS DIE HOËRSKOOL SEEPUNT 5

Nog voorbeelde n (Doodstil) (is) (in die kleedkamer)( dit) doodstil – manier dit –

Nog voorbeelde n (Doodstil) (is) (in die kleedkamer)( dit) doodstil – manier dit – onderwerp is - werkwoord in die kleedkamer – plek Dit is doodstil in die kleedkamer. 6

Nog Voorbeelde n (hardloop) (Bertus) (by die kamer in) (vanoggend) (met sy tas) Hardloop

Nog Voorbeelde n (hardloop) (Bertus) (by die kamer in) (vanoggend) (met sy tas) Hardloop – werkwoord Bertus – onderwerp By die klaskamer in – plek Vanoggend – tyd Met sy tas – onderwerp Bertus hardloop vanoggend met sy tas by die klaskamer in. 7

Nog Voorbeelde n n n n (Mnr Malan) (gevra) (het)(gister oggend) (vir Paul) (om

Nog Voorbeelde n n n n (Mnr Malan) (gevra) (het)(gister oggend) (vir Paul) (om die geld te bring) Mnr Malan – onderwerp gevra – werkwoord het – werkwoord gisteroggend – tyd vir Paul – voorwerp om die geld te bring – Infinitief Mnr Malan het gisteroggend vir Paul gevra om die geld te bring. 8