AFRIKAANS TENSES 1 VERLEDE TYD Past tense het

  • Slides: 2
Download presentation
AFRIKAANS TENSES 1 VERLEDE TYD Past tense het Normal STOMPI verb sentence ‘het’ +

AFRIKAANS TENSES 1 VERLEDE TYD Past tense het Normal STOMPI verb sentence ‘het’ + ‘ge’ Ek het ‘n boek gelees. Verbs that start with Ek het my werk verstaan. Begin, gesels, herken, ervaar, ‘het’ Ontmoet, ondersoek, verstaan, misbruik TEENWOORDIGE TYD Present tense TOEKOMENDE TYD Future tense sal Ek lees ‘n boek. ‘sal’ Ek sal ‘n boek lees. Ek verstaan my werk. Ek sal my werk verstaan. but NO ‘ge’ Verbs ‘is’ ‘was’ ‘sal’ (change dis = dit is) Die eksamen was maklik. Die eksamen is maklik. Die eksamen sal maklik wees. Ek het ‘n mooi huis. (you own something) Ek tel die boek op. Ek sal ‘n mooi huis hê. Ek moes my werk doen. Helping verb needs to change to past tense: Moes, wou, kon, sou Ek moet my werk doen. Present tense helping verbs: Ek sal my werk moet doen. Ek het in die dam gaan swem. Ek gaan in die dam swem. Ek het die leeu hoor brul. 1 2 Ek hoor die leeu brul. Verb ‘het’ with no ‘ge’ in the present tense. Ek het ‘n mooi huis gehad. Verb + preposition Ek het die boek opgetel. Helping verb + verb Helping verb: ‘gaan’ ‘laat’ ‘kom’ > end of sentence in front of verb. 2 verbs in the same sentence without a conjunction in between: both verbs to end: verb 1 then verb 2 Ek sal die boek optel. Moet, wil, kan, sal Ek sal in die dam gaan swem. Ek sal die leeu hoor brul.

AFRIKAANS TENSES 2 VERLEDE TYD Past tense het 2 verbs happens at the same

AFRIKAANS TENSES 2 VERLEDE TYD Past tense het 2 verbs happens at the same time and connected by ‘EN’ > verb 1 Ek het in my kamer (ge)staan en werk. (sit, lê, loop, staan) gets a ‘ge-’ in the past tense. TEENWOORDIGE TYD Present tense TOEKOMENDE TYD Future tense sal Ek staan en werk in my slaapkamer. Ek sal in my slaapkamer staan en werk. Combination of verbs connected with ‘EN’ > both verbs ‘GE-’ in the past tense. Ek het in my slaapkamer (ge)slaap en (ge)werk. Ek slaap en werk in my slaapkamer. Ek sal in my slaapkamer slaap en werk. Conjunction in the sentence: treat as two sentences. Apply conjunction rules. Die bokkie het weggehardloop, want die leeu het hom gejaag. Die bokkie hardloop weg, want die leeu jaag hom. Die bokkie sal weghardloop, want die leeu sal hom jaag. Dividable verbs, can be divided into two parts in the present tense. Usually a combination between a verb and a preposition. Ek het die lig aangeskakel. Ek skakel die lig aan. Ek sal die lig aanskakel. Undividable verbs. No ‘GE-’ in the past tense. Conjuctions ‘dan’ ‘as’ ‘wanneer’ ‘nou’ DAWN changes to ‘toe’ Aantrek, afhaal, deelneem, gelukwens, goedkeur, grootword, liefhe, natgooi, saamgaan stilstaan, uitnooi, uittrek, weggooi Hy het die hond mishandel. Hy mishandel die hond. Hy sal die hond mishandel. Aanvaar, agtervolg, begin, bestaan, erken, geniet, herken, hersien, mislei, mishandel, misluk, omhels, ondersoek, onthou, ontmoet, oorhandig, oortuig, oorwin, vergeet, verstaan, voltooi Ek het geskrik toe ek ‘n slang gesien het. Ek skrik as ek ‘n slang sien. GEEN TOEKOMENDE VORM NIE.