TAALFOKUS Klanke spelling skryftekens en punktuasie Platinum p

  • Slides: 10
Download presentation
TAALFOKUS: Klanke, spelling, skryftekens en punktuasie Platinum p. 9 - 11

TAALFOKUS: Klanke, spelling, skryftekens en punktuasie Platinum p. 9 - 11

Spraakklanke : 3 groepe Vokale (klinkers) • Lug gaan vrylik deur • a, aa;

Spraakklanke : 3 groepe Vokale (klinkers) • Lug gaan vrylik deur • a, aa; e, ee; o, oo; u, uu; i; ie; eu; oe; Konsonante (medeklinkers) Diftonge (Tweeklanke) • Versperring in lug se pad • Eksplosiewe (plofklanke): b, d, k, gh, p, t, tj • Frikatiewe (wrywing): v, w, s, z, g, h, sj • Nasale: m, n ng, • Lateraal: l • Triller: r • Twee klanke versmelt tot een klank in ‘n lettergreep, maar albei kan nog gehoor word • Matjie, ai (baie), aai (fraai, saadjie), e (bedjie), eeu, y, ei, oo (boontjie), ou, o (dotjie, toiing), ui, oei

Lettergrepe is die verdeling van klanke volgens hoe ‘n woord geskryf word. Klankgrepe is

Lettergrepe is die verdeling van klanke volgens hoe ‘n woord geskryf word. Klankgrepe is die verdeling van klanke volgens ‘n hoe ‘n woord gesê word. 'n Lettergreep is ‘n groepie klanke (of letters) wat saam gaan, met 'n vokaal as die kern: bloe / mis / te; ver / dui / de / lik

Lettergreepverdeling • Indien twee identiese konsonante bak-ke, bal-lerina, borlangs mekaar tussen vokale staan, rel,

Lettergreepverdeling • Indien twee identiese konsonante bak-ke, bal-lerina, borlangs mekaar tussen vokale staan, rel, interes-sant, kop word daar tussen hulle afgebreek -pie • Indien n en g langs mekaar staan, word daar altyd tussen hulle en–gel, hon–ger, lan– afgebreek, al vorm die n en g saam ger een klank • Indien 'n s en 'n j langs mekaar ma–sjien, bro–sjure, staan en een klank vorm (sj) soos blan–sjeer in masjien, word daar nooit tussen hulle afgebreek nie:

Lettergreepverdeling (vervolg) • Indien die stam van 'n woord op 'n d of t

Lettergreepverdeling (vervolg) • Indien die stam van 'n woord op 'n d of t eindig, en die verkleinwoord deur die toevoeging van 'n –jie gevorm, word daar altyd tussen die d of t en die –jie afgebreek • Indien 'n woord op 'n ander konsonant as d of t eindig en die verkleingsvorm deur die toevoeging van -tjie of –etjie gevorm word, word die woord voor die-tjie afgebreek beeld-jie, land-jie, katjie, koerant–jie bottel– tjie, rekenaar– tjie, papier– tjie, masjien– tjie

Grondbeginsels vir Afrikaanse spelling • Spelling word bepaal deur tradisie van Standaardafrikaans • spelling

Grondbeginsels vir Afrikaanse spelling • Spelling word bepaal deur tradisie van Standaardafrikaans • spelling is gebaseer op Standaardafrikaans se klankstelsel • Gelykvormigheidsbeginsel (woorde en hulle afleidingas sover moontlik gelykvormig gespel) • Fiets (met wiele) en viets (netjies, deftig) • Kombuis (nie kebuis nie), gordyn (nie gerdyn nie) • Mond (nie mont nie), want meervoud is monde

Spelreëls • Afkappingsteken v Meervoude en verkleiningsvorme van: q selfstandige naamwoorde (ook eiename) wat

Spelreëls • Afkappingsteken v Meervoude en verkleiningsvorme van: q selfstandige naamwoorde (ook eiename) wat eindig op –i, -o, -u en 'n beklemtoonde -a q eiename wat eindig op ‘n –e en -(r)s wat nie uitgespreek word nie q letters, syfers, getalle, simbole v Waar klanke in ‘n woord nie uitgespreek word nie alibi’s, video’tjie; skadu’s, pa’tjie (maar oupas en oupatjie) Terblanche’e; Cilliers’tjie; Du Plessis’s, Marais’tjie a’s; b; tjie, m’etjie, 3’tjie, 1990’s; g’n (geen); s’n (syne);

Spelreëls (vervolg) • Kappie Die kappie wys dat 'n vokaal as 'n lang, uitgerekte

Spelreëls (vervolg) • Kappie Die kappie wys dat 'n vokaal as 'n lang, uitgerekte klank uitgespreek moet word. v ‘n lang i, o, u en e in ‘n oop lettergreep v Wanneer 'n lang, gerekte e in 'n geslote lettergreep voorkom wat op 'n enkele (een) konsonant eindig Ø Wanneer geslote lettergreep eindig op twee konsonante, nie kappie nie affêre; sê; sôe; aikôna; brûe, rûe miljoenêr; seklondêr; skêr; populêr kombers, pers

Spelreëls (vervolg) • Deelteken Word gebruik om ‘n grens tussen twee lettergrepe aan te

Spelreëls (vervolg) • Deelteken Word gebruik om ‘n grens tussen twee lettergrepe aan te dui Beïnvloed; reünie; naïef; silhoeët; vermoë; moeë • Koppelteken word gebruik Toe-eien; drie-enig; foto-omslag; bo-op; senu-uitputting Ø In koppelinge met vreemde woorde Ad hoc-komitee; en suite-badkamer; in vitro-bevrugting Ø As die word te lank is en moeilik lees Ontwikkelingspan-afrigter; Springbok -All Black-wedstryd; Pretoria. Johannesburg-pad Ø Om ‘n opeenhoping van vokale wat moeilk lees, te voorkom

Koppelteken (vervolg) Ø Verbindings met syfers, simbole, lettername, afkortings en akronieme. Ø Verbindinge met

Koppelteken (vervolg) Ø Verbindings met syfers, simbole, lettername, afkortings en akronieme. Ø Verbindinge met –hulle en –goed Ø Saamgestelde titels Ø Aardrykskunige eiename Ø Herhalingsvorme Ø Verbindinge met “en” Ø As weglatingsteken A-span, DNS-molekule, 30%-afslag; 1994 -verkiesing; 4 x 4 -bakkie; 100 m-wedloop, Pa-hulle; Ma-goed Direkteur-generaal; luitenant-kolonel Groot-Brittanje; Nieu-Seeland Kamma-kamma; fluit-fluit; Bek-en-klouseer; heen-en-weerryery Binne- en buitekant; Skoolseuns en -dogters