Die visuele en klankwreld van die toneelstuk Graad

  • Slides: 9
Download presentation
Die visuele en klankwêreld van die toneelstuk. Graad 10 drama

Die visuele en klankwêreld van die toneelstuk. Graad 10 drama

Jerzy Grotowski: Hy was ‘n 20 ste eeuse teaterpraktisyn Hy het geglo dat die

Jerzy Grotowski: Hy was ‘n 20 ste eeuse teaterpraktisyn Hy het geglo dat die enigste noodsaaklike elemente in die teater die AKTEUR en die GEHOOR en ‘n SPEELRUIMTE is. MAAR om ‘n volledige toneelmatige ervaring te skep is ‘n skouspel belangrik. As dit reg gebruik word kan dit die toneelstuk versterk en nie verswak nie. He was a 20 th century theater practitioner He believed that the only essential elements were the ACTOR and the AUDIENCE and a PERFORMANCE ROOM. BUT creating a complete theatrical experience can be amazing. When used correctly, it can strengthen the play and not weaken it.

Dekor / toneelontwerp: Die styl kan baie wissel Die stel wat jy gebruik kan

Dekor / toneelontwerp: Die styl kan baie wissel Die stel wat jy gebruik kan afhang van die styl van die toneelstuk, die verhoog wat jy het en die totale visie van die regisseur. Jy kan by ‘n realistiese toneelstuk byvoorbeeld ‘n baie realistiese toneelstuk skep. Jou stel kan ook eerder daarop fokus op die atmosfeer. Op ‘n anti-realistiese stel moet die gehoor hulle verbeelding gebruik.

Décor / Stage design The style can vary The set you use may depend

Décor / Stage design The style can vary The set you use may depend on the style of the play, the stage you have and the overall vision of the director. For example, in a realistic play, you can create a very realistic play. Your set can also focus on the atmosphere. On an anti-realistic set, the audience must use their imagination.

Rekwisiete / Props Rekwisiete (props) maak ‘n toneelstuk meer betekenisvol. Verhoogrekwisiete: Klein items wat

Rekwisiete / Props Rekwisiete (props) maak ‘n toneelstuk meer betekenisvol. Verhoogrekwisiete: Klein items wat die stel inklee soos lampe, horlosies en telefone. Persoonlike rekwisiete: Die items wat die akteurs vir ‘n bepaalde doel op die verhoog bring, soos ‘n dagboek, sakdoek of kierie Props make a play more meaningful. Stage props: Small items that include the set such as lamps, watches and telephones. Personal props: The items that the actors bring to the stage for a particular purpose, such as a diary, handkerchief or stick

KOSTUUMS: Kostuums word tradisioneel gebruik om ‘n karakter se sosiale klas, ekonomiese status, ouderdom

KOSTUUMS: Kostuums word tradisioneel gebruik om ‘n karakter se sosiale klas, ekonomiese status, ouderdom en beroep te toon. Kostuums kan ook help om die tydperk te identifiseer, asook geografiese ligging, weersomstandighede ens. Moderne kostuums sluit die karakter se klere, bykomstighede, haarstyl of pruik en grimering in.

KOSTUUMS / COSTUMES Kostuums word tradisioneel gebruik om ‘n karakter se sosiale klas, ekonomiese

KOSTUUMS / COSTUMES Kostuums word tradisioneel gebruik om ‘n karakter se sosiale klas, ekonomiese status, ouderdom en beroep te toon. Kostuums kan ook help om die tydperk te identifiseer, asook geografiese ligging, weersomstandighede ens. Moderne kostuums sluit die karakter se klere, bykomstighede, haarstyl of pruik en grimering in. Die regisseur kan ook kies om al die karakters in neutrale kostuums te sit. Baie keer sal die akteurs net swart klere dra. Costumes are traditionally used to show a character's social class, economic status, age and occupation. Costumes can also help identify the period, as well as geographical location, weather conditions, etc. Modern costumes include the character's clothing, accessories, hairstyle or wig and make-up. The director can also choose to put all the characters in neutral costumes. Many times the actors will only wear black clothes.

BELIGTING EN KLANK: Verhoogbeligting beïnvloed die visuele en emosionele ervaring van die gehoor. Beligting

BELIGTING EN KLANK: Verhoogbeligting beïnvloed die visuele en emosionele ervaring van die gehoor. Beligting kan die gehoor help om op sekere dinge te fokus. Beligting kan ook help met die atmosfeer (Dink aan rooi vir woede!) Klankeffekte soos natuurklanke of honde wat blaf kan ons help om te besef waar die toneelstuk afspeel. Stage lighting influences the visual and emotional experience of the audience. Lighting can help the audience focus on certain things. Lighting can also help with the atmosphere (Think red for anger!) Sound effects such as natural sounds or dogs barking can help us realize where the play is playing.

SIMBOLIESE ELEMENTE: Simboliese elemente kan gebruik word om betekenis op die stel oor te

SIMBOLIESE ELEMENTE: Simboliese elemente kan gebruik word om betekenis op die stel oor te dra. Dit is ‘n manier om die gehoor “tussen die lyne” te laat lees. Die funksie van simbolisme is om die gehoor dieper te laat kyk na die karakters en dekor. Symbolic elements can be used to convey meaning on the set. It is a way to make the audience read "between the lines". The function of symbolism is to give the audience a deeper look at the characters and decor.