Afkappingstekens s t ie e tjie n Kopiereg












- Slides: 12
Afkappingstekens ’s ’t ’ie ’e ’tjie ’n
Kopiereg 2015 H & R Productions Lisensie kennisgewing Hierdie les is gelisensieer alleenlik vir jou persoonlike gebruik. Hierdie les mag nie herverkoop word nie of weggegee word aan enige ander persoon nie. Indien jy hierdie les graag wil gebruik en jy het dit nie vir jou eie gebruik aangekoop nie, keer terug na www. teachingresources. co. za Of www. leesenread. moonfruit. com en koop jou eie kopie. Dankie dat jy die harde werk van hierdie skrywer respekteer.
Afkappingstekens word op die volgende plekke gebruik: ’tjie ’s ’e ’ie ’t ’n Om die meervoud en verkleining te vorm van naamwoorde wat op ʼn i, o en u eindig, bv. : Naamwoord meervoud verkleining ski ’s ski ’tjie foto ’s foto ’tjie vrou ’e vrou ’tjie
Afkappingstekens word op die volgende plekke gebruik: ’tjie ’s ’e ’ie ’t ’n Om die meervoud en verkleining te vorm van naamwoorde wat op ’n beklemtoonde a eindig en met een a gespel word, bv. : HOERA !! Naamwoord meervoud verkleining hoera ’s hoera ’tjie ma ma ’s ma ’tjie karba ’s karba ’tjie
Afkappingstekens word op die volgende plekke gebruik: ’tjie ’s ’e ’ie ’t ’n Pasop vir die volgende: oupas, malvas Hier is die a nie beklemtoon nie en daarom is daar nie ʼn afkappingsteken nie.
Afkappingstekens word op die volgende plekke gebruik: ’tjie ’s ’e ’ie ’t ’n By die meervouds- en verkleiningsvorme van eiename wat op -e, -s eindig wat in die enkelvoud nie uitgespreek word nie: Eienaam meervoud verkleining Terblance ’e Terblance ’ie Estelle ’e Estelle ’tjie Celliers ’s Celliers ’tjie
Afkappingstekens word op die volgende plekke gebruik: ’tjie ’s ’e ’ie ’t ’n By meervouds- en verkleiningsvorme van letters, syfers en getalle: letters meervoud verkleining b b b ’tjie syfers/getalle meervoud verkleining 3 3 3 ’tjie ’s ’s
Afkappingstekens word op die volgende plekke gebruik: ’tjie ’s ’e ’ie ’t ’n Ter aanduiding dat een of meer klanke nie uitgespreek word nie: g ’n geen as ’t ware as dit ware daar ’s daar is
Afkappingstekens word op die volgende plekke gebruik: ’tjie ’s ’e ’ie ’t ’n By meervouds- en verkleiningsvorme van soortname wat deur getalle of syfers aangedui word: soortnaam meervoud verkleining . 303 ’s . 303 ’tjie st. 8 ’s st. 8 ’ie 100 ’e 100 ’tjie
Voeg die afkappingsteken op die regte plek in. (a) Die fotos wat die Terblanchee van die klein Cillierstjie geneem het, is baie mooi. (b) Daars geen twyfel dat die mas en die oumas ʼn groot bydrae gelewer het nie.
ANTWOORDBLAD Die foto’s wat die Terblanche’e van die klein Cilliers’tjie geneem het, is baie mooi. Daar’s geen twyfel dat die ma’s en die oumas ‘n groot bydrae gelewer het nie.
Ele, man, dit was nou pret! Kom ons gaan na die volgende les. . .



