MODULE 5 Kopiereg voorbehou Laudi Strh 082 4144
MODULE 5 @Kopiereg voorbehou - Laudi Ströh (082 -4144 -100)
INLEIDING n n Die proses van Kreatiewe Denke Probleemoplossing is reeds in Module 3 uiteengesit. In Module 3 het jy geleer dat Stap D die proses is waartydens die moontlike kreatiewe oplossings of idees wat jy vir die probleem uitgedink het geëvalueer word, sodat jy die beste oplossing kan kies (konvergente denke) en dit sodoende kan implementeer (in die praktyk kan toepas). Baie mense droom graag en kan allerhande slim planne uitdink. Onthou egter dat 'n idee eers werklik as kreatief beskou kan word indien dit prakties toegepas word en van waarde is. Soos ons reeds by herhaling gesê het : @Kopiereg voorbehou - Laudi Ströh (082 -4144 -100)
@Kopiereg voorbehou - Laudi Ströh (082 -4144 -100)
n Die doelwit van Module 5 is om jou vermoë om konvergent te dink te ontwikkel. @Kopiereg voorbehou - Laudi Ströh (082 -4144 -100)
DIE REËLS VAN KONVERGENTE DENKE, OF HOE OM KEUSES UIT TE OEFEN: · n Beoordeel bevestigend: Kies idees wat die geskikste vir die gegewe taak of vir die oplossing van die probleem is. Die wyse waarop jy besluite neem, fokus op die bruikbaarheid van die oplossing of die interessantheid en toepaslikheid van die idee. Dit fokus nie op die redes waarom sekere idees nie sal werk nie. Fokus op dit wat jy wil hê, nie op dit wat jy nié wil hê nie. Kritiek en negatiewe beoordeling is 'n vermorsing van tyd en energie. · n Wees doelbewus: Dink oor die taak op hande, maak spesifieke keuses oor dit wat bruikbaar sal wees, en gaan voort. Dit is nou die geleentheid om te bepaal watter idees gepas is. @Kopiereg voorbehou - Laudi Ströh (082 -4144 -100)
DIE REËLS VAN KONVERGENTE DENKE, OF HOE OM KEUSES UIT TE OEFEN: · n Oorweeg ongewoonheid: Oorweeg idees wat nuut en anders is. Innovasie impliseer nuutheid, varsheid en oorspronklikheid. Beweeg buite jou gemaksone! · n Toets aan die hand van jou doelwitte: Onthou jou oorspronklike wegspringplek. Jy het dalk van rigting verander. Dit kan dalk beter wees, maar dalk ook nie. Maak seker dat jy nog op die regte pad is. @Kopiereg voorbehou - Laudi Ströh (082 -4144 -100)
DIE REËLS VAN KONVERGENTE DENKE, OF HOE OM KEUSES UIT TE OEFEN: · n Hou die eienaar van die probleem in gedagte: Hou in gedagte wie die meeste deur die situasie geraak word en ook wie aksie gaan neem om die oplossing te implementeer. Wees konsidererend teenoor die mense wat jou inisiatief in die praktyk moet uitvoer. @Kopiereg voorbehou - Laudi Ströh (082 -4144 -100)
WERKSWYSE n n Daar bestaan ook baie tegnieke om konvergent te dink, dit wil sê om op 'n spesifieke kreatiewe oplossing vir jou probleem te besluit. Die volgende drie tegnieke om divergente denke te ontwikkel, is vir jou uitgekies. Jy kan nou in jou eie volgorde die tegnieke deurwerk. Die wyse waarop die tegnieke van konvergente denke aan jou geïllustreer sal word, vereis die volgende: Hou jou kreatiewe denke werkboek en skryfgoed byderhand om aantekeninge te maak. Kies nou een van die probleme waaraan jy in een van die vorige modules gewerk het en waarvoor jy reeds verskeie kreatiewe oplossings of idees uitgedink het. Die voorbeeld waarmee elke tegniek telkens vir jou geïllustreer sal word is dieselfde voorbeeld as wat in Modules 3 en 4 gebruik is, naamlik: Die tieners van Saaifontein is verveeld, omdat geen vermaak vir hulle beskikbaar is nie. Jy wil iets aan die saak doen en die probleem op kreatiewe wyse oplos! @Kopiereg voorbehou - Laudi Ströh (082 -4144 -100)
n Jy gaan dus nou elke tegniek inoefen deur jou eie probleem aan die hand van die spesifieke tegniek waarmee jy besig is en met behulp van kreatiewe denke te probeer oplos. Maak soveel aantekeninge in jou kreatiewe denke werkboek as wat nodig is. @Kopiereg voorbehou - Laudi Ströh (082 -4144 -100)
@Kopiereg voorbehou - Laudi Ströh (082 -4144 -100)
Probleemoplossingsmatriks @Kopiereg voorbehou - Laudi Ströh (082 -4144 -100)
@Kopiereg voorbehou - Laudi Ströh (082 -4144 -100)
Getallerooster … stap 2 @Kopiereg voorbehou - Laudi Ströh (082 -4144 -100)
Getallerooster … stap 3 @Kopiereg voorbehou - Laudi Ströh (082 -4144 -100)
Weegskaal @Kopiereg voorbehou - Laudi Ströh (082 -4144 -100)
Weegskaal VOORBEELD Jy kan byvoorbeeld besluit dat die voordeel om sokkies te hou, ‘n geleentheid vir tieners skep om nuwe vriende te maak, en dit dan ‘n punt van +5 gee. Die nadeel van hierdie oplossing is dat dit baie geld kan kos om ‘n ordentlike musiekverskaffer te kry, wat ‘n punt van -2 behaal, en so meer. Die gewig wat elke oplossing se voordele en nadele dra word bepaal deur die totaal van elke oplossing se voordele en nadele onderaan te skryf. Die moontlike oplossings word nou in volgorde van belangrikheid neergeskryf volgens die totale punt wat elke oplossing behaal het. Jy kan op hierdie manier besluit watter oplossing, volgens die mees positiewe totaal, waarskynlik die beste sal wees. @Kopiereg voorbehou - Laudi Ströh (082 -4144 -100)
Die komende week kan jy in jou kreatiewe denke werkboek ongeveer vyf tot tien maniere neerskryf waarvolgens jy praktiese aanpassings in jou leefstyl en in jou houding gaan maak om jou kreatiewe denke te verhoog. @Kopiereg voorbehou - Laudi Ströh (082 -4144 -100)
@Kopiereg voorbehou - Laudi Ströh (082 -4144 -100)
- Slides: 18