COVID 19 Wat is Covid 19 Koronavirusse is

  • Slides: 10
Download presentation
COVID - 19

COVID - 19

Wat is Covid – 19? • Koronavirusse is groot groepe virusse wat gewoonlik onder

Wat is Covid – 19? • Koronavirusse is groot groepe virusse wat gewoonlik onder diere voorkom. Hierdie virusse kan mense ook siek maak. Mense kry gewoonlik ’n ligte tot matige boonste lugwegsiekte, wat amper soos griep is. ’n Nuwe koronavirus genaamd KOVID-19 is in China geïdentifiseer en dit word gekoppel aan ’n uitbreking van virale longontsteking.

 • KOVID-19 is die nuwe aansteeklike siekte wat veroorsaak word deur die koronavirus

• KOVID-19 is die nuwe aansteeklike siekte wat veroorsaak word deur die koronavirus wat onlangs ontdek is. Die nuwe virus en siekte is in Desember 2019 ontdek toe daar ’n uitbreking in Wuhan, China, was

Simptome van COVID - 19 Ligte tot ernstige respiratoriese siekte met: • koors •

Simptome van COVID - 19 Ligte tot ernstige respiratoriese siekte met: • koors • hoes – gewoonlik droog • moegheid • mialgie (seer spiere of lyf) • sukkel om asem te haal • Let wel dat ’n seer keel en loopneus nie so baie voorkom by KOVID-19 nie; jy kry dit eerder as jy griep of ander boonste lugweginfeksies het.

Hoe word COVID – 19 versprei? • KOVID-19 word hoofsaaklik versprei deur middel van

Hoe word COVID – 19 versprei? • KOVID-19 word hoofsaaklik versprei deur middel van respiratoriese druppeltjies wat vrygestel word wanneer ’n persoon met die virus hoes of nies. • Deur middel van noue persoonlike kontak soos aanraking of met die hand te groet. • Om aan ’n voorwerp of oppervlak te raak waarop die virus is en dan aan jou mond, neus of oë raak voordat jy jou hande gewas het.

 • Omdat die virus deur die lug versprei word, is dit belangrik om

• Omdat die virus deur die lug versprei word, is dit belangrik om meer as een tot twee meter weg te bly van ’n persoon wat siek is.

Wie loop n groter risiko om COVID – 19 te kry? • Terwyl ons

Wie loop n groter risiko om COVID – 19 te kry? • Terwyl ons nog besig is om uit te vind hoe KOVID-19 mense aantas, lyk dit asof: • bejaardes en • mense met bestaande siektes (soos longsiekte, hartsiekte, kanker of diabetes) erger siek raak as ander mense.

Behandeling van COVID - 19 • Op hierdie stadium is daar geen spesifieke entstof

Behandeling van COVID - 19 • Op hierdie stadium is daar geen spesifieke entstof teen die siekte nie. • As jy siek voel is dit belangrik om genoeg te rus, baie vloeistowwe te drink en gesond te eet. • Jy moet jouself isoleer van ander mense.

Voorsorgmaatreëls van COVID - 19 • Jy kan jou kanse vir KOVID-19 -infeksie of

Voorsorgmaatreëls van COVID - 19 • Jy kan jou kanse vir KOVID-19 -infeksie of verspreiding verminder deur ’n paar eenvoudige dinge te doen: • Was jou hande gereeld en deeglik met seep en water of maak jou hande met ’n alkoholgebaseerde handmiddel skoon vir minstens 20 sekondes. Was jou hande gereeld veral voordat jy met kos werk, nadat jy die toilet gebruik het of nadat jy gehoes of genies het. • Hoes of nies in die vou van jou elmboog of in ’n sneesdoekie. Gooi die sneesdoekie weg nadat jy dit gebruik het en was dan jou hande.

 • Moenie onnodig aan jou oë, neus en mond raak met hande wat

• Moenie onnodig aan jou oë, neus en mond raak met hande wat nie gewas is nie. • Moet eerder nie naby mense kom wat siek is nie. • As jy nie siek is nie, hoef jy nie ’n masker te dra nie; dit sal jou nie eintlik beskerm nie. Maar ’n masker (chirurgiese masker werk goed, N 95 is nie nodig nie) sal help keer dat mense wat hoes en nies ander mense aansteek. • Bly by die huis as jy nie lekker voel nie