www youronlineteacher co za Rondom my Dawie de

  • Slides: 26
Download presentation
www. youronlineteacher. co. za

www. youronlineteacher. co. za

Rondom my Dawie de Jager

Rondom my Dawie de Jager

Rondom my Dawie de Jager 1 2 3 4 5 6 7 8 9

Rondom my Dawie de Jager 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 Ek wil my tyd vat hierdie keer ek moet my tyd vat hierdie keer want die haastigheid in my het my al veels te veel keer ondergekry my ondergekry. Ek wil my tyd vat hierdie keer ek moet my tyd vat hierdie keer. Ek sien die blou in jou deur die bietjie in jou oë. Ek weet daar is dinge wat jou ook nog pla dinge wat jou terughou. Kom wys my wie jy is en wie jy graag wil wees. Kom wees net jy, kom wees net jy. As jy wil tyd vat hierdie keer kom vat ʼn rukkie hier by my As jy tyd wil vat kom wees hier rondom my net as jy wil. . . net as jy wil. Skakel na liedjie “Rondom my”

With me 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12

With me 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 19 20 I want to take my time this time I must take my time this time because the haste in me has already far too many times got me down. I want to take this time I must take my time this time I see the blues in you through the little in your eyes. I know there are things that still bother you things that hold you back. Come show me who you are and who you’d like to be. Come and be just you, come be just you. If you want to take time this time come take a moment here by me if you want to take time come and be with me only if you want to. . . only if you want to. Dawie de Jager

Persoonlik, want dit is die ek-spreker. Daar was vorige verhoudings tussen die geliefdes. 1.

Persoonlik, want dit is die ek-spreker. Daar was vorige verhoudings tussen die geliefdes. 1. Ek wil my tyd vat hierdie keer 2. Ek moet my tyd vat hierdie keer 3. want die haastigheid in my moet: Die spreker besef dringendheid daarvan om sy tyd te neem. Die spreker gee ‘n rede waarom hy tyd moet neem. ee-assonansie: much too often and head over heels. 4. het my al veels te veel keer 5. ondergekry 6. my ondergekry Alleenplasing van ondergekry word beklemtoon (got the better of him). herhalingstegniek In die titel is dit duidelik dat die spreker sy geliefde altyd naby hom wil hê.

Refrein: herhaling beklemtoon spreker se voorneme om sy tyd hierdie keer te neem. denotief

Refrein: herhaling beklemtoon spreker se voorneme om sy tyd hierdie keer te neem. denotief – geliefde se oë is blou. konnotief – geliefde is ook bekommerd oor verhouding. 7. Ek wil my tyd vat hierdie keer 8. Ek moet my tyd vat hierdie keer. 9. Ek sien die blou in jou deur die bietjie in jou oë 10. Ek weet daar is dinge wat jou ook nog pla 11. dinge wat jou terughou 12. Kom wys my wie jy is en wie jy graag wil wees. 13. Kom wees net jy, kom wees net jy. metafoor Hierdie dinge weerhou die geliefde om voort te gaan met die verhouding. Die spreker nooi sy geliefde uit om net haarself te wees. Wat kan alles in jou verhouding pla? Dit kan jaloesie, ontrouheid, aggressie, agtergrond, maniere of gewoontes wees.

Die geliefde moet besluit of sy nog wil dink oor die verhouding. 14. As

Die geliefde moet besluit of sy nog wil dink oor die verhouding. 14. As jy wil tyd vat hierdie keer Die spreker wil hê die geliefde moet steeds naby hom wees terwyl sy tyd nodig het om na te dink oor hul verhouding. 15. kom vat ‘n rukkie hier by my Die titel word weer hier duidelik. 16. As jy tyd wil vat 17. kom wees hier rondom my ellips: die geliefde moet besluit oor die voortbestaan van hulle verhouding. 18. kom wees hier rondom my 19. net as jy wil … 20. net as jy wil Paarrym dui op die verhouding tussen die paartjie. Progressie is duidelik in hierdie gedig, want die spreker verklaar sy liefde aan die einde.

Titel Rondom my verwys daarna dat die spreker die geliefde naby hom wil hê,

Titel Rondom my verwys daarna dat die spreker die geliefde naby hom wil hê, maar terselfdertyd besef hy dat sy tyd gegun moet word in die verhouding. Tema In hierdie liefdesgedig wat ook ʼn liriek kan wees, gaan dit daaroor dat die twee geliefdes die verhouding rustig en stadiger moet benader aangesien die spreker in die verlede haastig was en daarom het sy verhouding nie geslaag nie.

vrae & antwoorde

vrae & antwoorde

Kies die regte woord: In hierdie gedig word ’n derdepersoon spreker/ekspreker aangetref. ek- spreker

Kies die regte woord: In hierdie gedig word ’n derdepersoon spreker/ekspreker aangetref. ek- spreker 1. 1

In hierdie gedig word baie sinsnedes herhaal. Die funksie hiervan is: die spreker herinner

In hierdie gedig word baie sinsnedes herhaal. Die funksie hiervan is: die spreker herinner homself/haarself dat hy/sy hierdie keer nie te veel druk op die verhouding moet plaas nie. 2

Hoe weet die leser dat die spreker voorheen verlief was? Motiveer jou antwoord. Die

Hoe weet die leser dat die spreker voorheen verlief was? Motiveer jou antwoord. Die haastigheid in hom het hom al veels te veel keer ondergekry. (versreëls 3 tot 5) “hierdie keer” 3

Hoe weet die leser dat die spreker swaar gekry het na ‘n mislukte verhouding?

Hoe weet die leser dat die spreker swaar gekry het na ‘n mislukte verhouding? Die haastigheid het hom ondergekry (versreël 5 en 6). 4

Hierdie gedig is deur Dawie de Jager gesing toe hy deel van die musiekgroep

Hierdie gedig is deur Dawie de Jager gesing toe hy deel van die musiekgroep Klopjag was. Noem drie kenmerke van ‘n liriek. Die ek-spreker skryf vanuit sy/haar perspektief; ‘n liriek is klankryk, want dit word gesing; ritme en herhaling (refrein) bind die liriek tot ‘n eenheid; dit is gevoelvol. 5

Bespreek die rymskema van die refrein. Paarrym, want dit dui op die liefdesverhouding tussen

Bespreek die rymskema van die refrein. Paarrym, want dit dui op die liefdesverhouding tussen die paartjie. 6

Die eerste strofe bestaan uit een sin. Hoe weet jy dit? Die strofe begin

Die eerste strofe bestaan uit een sin. Hoe weet jy dit? Die strofe begin met ‘n hoofletter en eindig met ‘n punt. 7

Dui die progressie in hierdie gedig aan. Aan die begin van die gedig verduidelik

Dui die progressie in hierdie gedig aan. Aan die begin van die gedig verduidelik die spreker waarom die verhouding nie in die verlede gewerk het nie. Aan die einde van die gedig verklaar die spreker sy liefde teenoor sy geliefde. 8

Wat dink jy is hierdie spreker se fout wat hy herhaaldelik maak as hy

Wat dink jy is hierdie spreker se fout wat hy herhaaldelik maak as hy verlief raak op iemand? Hy is te ernstig en hy is te haastig. Hy wil hê die verhouding moet te vinnig vorder. 9

Waarom stem jy saam dat die tema van hierdie gedig universeel is? Liefde is

Waarom stem jy saam dat die tema van hierdie gedig universeel is? Liefde is universeel en baie verliefde mense wil hê dat ‘n verhouding te vinnig moet ontwikkel. 10

Wat is die konnotatiewe en denotatiewe betekenis van blou in versreël 9? Konnotatief: Sy

Wat is die konnotatiewe en denotatiewe betekenis van blou in versreël 9? Konnotatief: Sy geliefde is hartseer (het die blues). Denotatief: Sy geliefde se oë is blou. 11

Kies die korrekte antwoord: Die funksie van die ellips in versreël 19 is om

Kies die korrekte antwoord: Die funksie van die ellips in versreël 19 is om die geliefde tyd te gee om na te dink oor die verhouding / om te besef dat sy verkeerd was. na te dink oor die verhouding 12

Watter dinge (versreël 11) dink jy, kan die geliefde terughou in die verhouding? Hulle

Watter dinge (versreël 11) dink jy, kan die geliefde terughou in die verhouding? Hulle ken mekaar dalk nie goed genoeg nie. Hy verwag te veel van die verhouding / van sy geliefde. Hy is te ernstig oor die verhouding. Ander dinge kan hulle pla, byvoorbeeld: jaloesie, aggressie, ontrouheid. 13

Watter woorde in strofe 2 dui daarop dat die spreker sy geliefde aanvaar net

Watter woorde in strofe 2 dui daarop dat die spreker sy geliefde aanvaar net soos wat sy is? “Kom wees net jy, ” 14

Hoe word versreëls 5 en 6 beklemtoon? alleenplasing en herhaling 15

Hoe word versreëls 5 en 6 beklemtoon? alleenplasing en herhaling 15

Haal EEN woord aan wat daarop dui dat dit slegs die geliefde kan wees

Haal EEN woord aan wat daarop dui dat dit slegs die geliefde kan wees wat kan bepaal of die verhouding sal kan voortgaan. “net” 16

www. youronlineteacher. co. za

www. youronlineteacher. co. za