Wrywing energie 1 Mputheng s Hier bespreek leerders
Wrywing & energie 1. Mputheng sê Hier bespreek leerders in die klas hul werk oor beweging. Hulle het ‘n bal dop gehou terwyl dit oor die vloer rol. Ek dink die bal rol teen ‘n konstante spoed en dan stop dit STEL ‘n eksperiment op om hierdie idees te toets. BESKRYF: (i) Die apparaat wat jy benodig; (ii) wat jy gaan meet; (iii) Hoe jy sal weet of die leerders reg was. © KCL. WCED. PENTECH. 2002 Ek dink die bal rol geleidelik stadiger. Makuthweni sê
Wrywing & energie 2. (i) Asanda en Busiswa het besluit dat hulle ‘n video kamera, ‘n maatband en ‘n stop horlosie in hul eksperiment sou gebruik. (ii) Hulle sou ‘n video maak van die bal soos dit langs die maatband rol. Die stophorlosie was naby die video geplaas sodat dit maklik deur die kyker gesien kon word. (iii) Die bal se posisie was op band vasgelê, soos gemeet deur die maatband. Die tyd by verskilende posisies was deur die stop horlosie gemonitor. NOTEER die resultate in ‘n geskikte tabel 00. 10 1 m 2 m 3 m 4 m 5 m 00. 20 1 m 2 m 3 m 4 m 00. 30 1 m 2 m © KCL. WCED. PENTECH. 2002 3 m 4 m 5 m 5 m 00. 40 1 m 2 m 3 m 4 m 5 m
Wrywing & energie 3. Tyd in sekondes Afstand beweeg in meter 0. 0 0. 2 3. 2 0. 4 4. 8 0. 6 5. 7 0. 8 6. 1 1. 0 6. 4 1. 2 6. 5 1. 4 6. 5 Amos en Mzekelo het die eksperiment tuis met Mzekelo se broer se video kamera gedoen. Hier is ‘n tabel van hul eerste resultate. SKETS hierdie resultate op die asse hiernaas. BENOEM die asse. © KCL. WCED. PENTECH. 2002
Wrywing & energie 4. Bulelwa en Chumukazi het grafieke vir ander resultate van ander eksperiment geskets. Hulle het twee verskillende oppervlaktes gebruik. Een was linoleum, en die ander was tapyt. Afstand beweeg in meter oppervlakte A 6 5 4 oppervlakte B BESKRYF in jou eie woorde wat hierdie twee getekende kurwes in die grafiek wys. 3 2 1 0. 2 0. 4 0. 6 0. 8 Tyd in sekondes © KCL. WCED. PENTECH. 2002 1. 0 1. 2 1. 4
Wrywing & energie 5. Mputheng sê Mputheng en Makuthweni het gesels oor moontlike redes WAAROM die bal stadiger te rol. . Die hou op rol omdat die krag wat dit aandryf swakker word. TEKEN ‘n skets om Mputheng se idee voor te stel. © KCL. WCED. PENTECH. 2002 Ek het gelees dat die bal ophou rol omdat wrywing sy beweging teen werk Makuthweni sê TEKEN ‘n skets om Makuthweni se idee te illustreer.
Wrywing & energie Die volgende is ‘n leesstuk uit jou teksboek Wrywingskragte SKETS een grafiek vir afstand beweeg deur’n bewegende liggaam En ‘n tweede grafiek vir die wrywingskragte wat die liggaam Stadiger laat beweeg. Afstand beweeg Wrywing laat bewegende liggame stadiger beweeg en bring dit uiteindelik tot stilstand (rus). Wanneer die liggaam vinnig beweeg is die wrywing hoog. Maar dit werk in die teenoorgestelde rigting as die rigting van beweging. Dit gebeur as die liggaam na regs beweeg (positief), en die wrywing na links (negatief). Soos die liggaam stadiger beweeg verminder die wrywing. Maar, dit werk nog steeds in die teenoorgestelde rigting as die beweging. © KCL. WCED. PENTECH. 2002 0 0 Wrywingskrag tyd
Wrywing & energie 7. Wrywingskrag in Newton Energie = krag x afstand Die area onder die krag/afstand grafiek stel energie voor wat deur wrywing tot warmte omgeskakel word. 6 5 4 3 Met behulp van die grafiek, BESKRYF in jou eie woorde die patroon van omskakeling van die energie na warmte soos die rollende voorwerp deur wrywing stadiger beweeg. 2 1 0. 2 0. 4 0. 6 0. 8 1. 0 Afstand beweeg in meter © KCL. WCED. PENTECH. 2002 1. 4
- Slides: 7