Wreldklimaat BL 44 Verskil tussen weer en klimaat
Wêreldklimaat BL 44
Verskil tussen weer en klimaat Weer = die toestand van die atmosfeer op ’n plek oor ’n kort periode. Bv. Gister was dit warm en sonnig. Klimaat= Beskryf die gewone weer van ’n plek oor ’n lang periode. Bv. ‚’n woestyn het ’n droë klimaat omdat dit min reën.
Weerelemente Weer is saamgestel uit ’n aantal elemente. 4 Belangrike elemente: Temperatuur, Humiditeit, Winde en neerslag.
Weerelemente
Weerelemente 2) Humiditeit Hoeveelheid waterdamp in die lug is. Koue lug hou minder waterdamp daarom is die humiditeit kouer. Warm lug hou meer waterdamp. Hoeveelheid waterdamp in die lug word gewoonlik gemeet as relatiewe humiditeit
Weerelemente
Huiswerk Aktiwiteit 12 Bl 46
Weerelemente 3) Winde Wind is belangrik want dit bring warm en koue lug wat temperatuur beïnvloed. Wind bring vogtige of droë lug wat neerslag beïnvloed. Winde waai van hoëdrukgebiede na laedrukgebiede. Windrigting word vernoem vanwaar die wind waai.
Weerelemente 4) Neerslag Enige vorm van water. Reën, hael, sneeu en ysreën. Dou en ryp is neerslag op die grond.
Weerelemente Reën Belangrikste Totale vorm van neerslag vir die lewe op Aarde. reën verskil van plek tot plek en seisoen tot seisoen. Sekere plekke kry reën regdeur die jaar ander plekke slegs een keer.
Weerelemente Sneeu word in die wolke gevorm wat deur waterdamp kondenseer teen temperatuur onder vriespunt. Vorm Die dus sneeukristalle. kristalle vorm dan saam wat dan sneeuvlokkies genoem word.
Weerelemente Hael Vorm in hoë stormwolke waar die lug op en af beweeg. Haelstene is korrels ys van tussen 50 mm in deursnee. Yskorrels Dit word in die stormwolke rondgeskud. vorm op die einde dus hael.
Huiswerk Aktiwiteit 14 Bl 48
- Slides: 13