WOORDEBOEKGEBRUIK Universiteit van Pretoria Lenteseminaar 15 September 2017
WOORDEBOEKGEBRUIK Universiteit van Pretoria Lenteseminaar 15 September 2017 Pharos: ‘n Druknaam van NB-Uitgewers
"'n Goeie woordeboek is soos 'n spieël: as jy weet hoe om dit goed te gebruik, sal jy vasstel wat jy reeds vermoed het. " http: //www. roekeloos. co. za
“Baie leerders is onbewus van die verskillende beskikbare woordeboeksoorte en sal enige soort woordeboek gebruik om 'n vraag te probeer beantwoord. Hulle sal na enige woordeboeksoort verwys as "die woordeboek", heeltemal onbewus van die spesifieke eienskappe van so 'n woordeboek. “ Miichelle van der Merwe
Woordeboekonderrig behoort op 'n natuurlike wyse met betrekking tot taalprobleme en inligtingsprobleme onderrig te word, ondersteun deur die gebruik van woordeboektekste en woordeboekverbandhoudende tekste Algemene taaluitkomste van woordeboekgebruik sluit dus in: • Korrekte spelling • Korrekte keuse van woorde • Korrekte gebruik van idiome • Korrekte uitspraak • Korrekte gebruik van afkortings • Uitbreiding van woordeskat • Inligting oor die gebruik van 'n woord • Semantiese inligting van 'n woord • Etimologiese inligting van 'n woord • Grammatikale inligting van 'n woord
Pharos. Aanlyn woordeboekspeurderkompetisie Verlore skatte en gesteelde liefde Notas vir die onderwyser: Inleiding Hierdie kompetisiekonsep is ontwikkel om kinders te help om die Pharos. Aanlyn woordeboek met gemak te leer gebruik. In die proses sal hulle hopelik ook agterkom hoe dit hulle kan help. Die formaat het dit ten doel dat hulle pret kan hê met tale en die woorde wat hul kodes vorm in Engels en Afrikaans.
waardes in tekste. Ander uitkomste wat deur hierdie aktiwiteite ondersteun word: 8. Skryf feite en kreatiewe tekste om die 1. Identifisering van probleme, oplossing van probleme probleemstellings van die kompetisietekste op te los. en besluitneming deur ’n proses van kritiese, 9. Gebruik taal om te dink en te redeneer. analitiese, laterale en kreatiewe denke. 10. Gebruik taal om inligting te bekom, te prosesseer en 2. Versameling, analise, organisasie en kritiese evaluasie van inligting. te gebruik. 11. Gebruik klanke, woorde, taalreëls en taalstrukture in 3. Die effektiewe gebruik van tegnologie. Engels en Afrikaans om teks te interpreteer. 4. Begrip vir verwante woorde, konsepte en kontekste. 12. Brei woordeskat uit. 5. Lees en kyk na inligting met beter fokus en meer 13. Moedig tweetaligheid in Engels en Afrikaans aan. intensie. 14. Dink “uit die boks” en ontwikkel selfvertroue en ’n 6. Lees met genot. 7. Toon reaksie op beeldende, kulturele en emosionele positiewe houding teenoor studie en teenoor taal.
Pharos. Aanlyn bied aan/Pharos. Online presents: Verlore skatte en gesteelde liefde / Once upon a palace heist Verraad in ’n koninkryk ver, ver van hier Week 1 • Hierdie notas is slegs vir die onderwyser se gebruik indien dit lyk of leerders glad nie verder kan voortgaan op hul eie nie. • Onderwysers kan volgens hul eie diskresie hulp verleen. • Leerders word egter stap vir stap in die volgende week deur die leidrade van die vorige week gelei sodat hulle dan self kan ontdek waar hulle dalk die spoor byster geraak het. • Mens wil juis leerders aanmoedig om self allerhande woorde op te soek en rond te speel met Pharos. Aanlyn. • Hulle kan immers niks breek of verkeerd doen nie, maar net hul woordeskat verbreed en gemaklik raak in die gebruik van die hulpmiddel.
Pharos. Aanlyn bied aan/Pharos. Online presents: Verlore skatte en gesteelde liefde / Once upon a palace heist Verraad in ’n koninkryk ver, ver van hier Week 1 Voorloper. . . ’n Paar dinge wat vooraf gebeur het 1. You are a detective on the Far Away Police Force, also known as FFAP. You are on your way to a crime scene at the palace of Prince Sjarmant. Your boss gave you a case file with some background information. It is not much and it is written in Afrikaans, but it is what you have and it is important to read it … Cinderella het maande terug geheimsinnig verdwyn. Slegs die sonhortjie in haar kamer was stukkend as aanduiding dat iets in haar kamer moes gebeur het. Prins Sjarmant hou ’n partytjie om ’n nuwe bruid te vind. Die koninkryk is geskok dat hy so gou kan moed opgee om sy prinses op te spoor en haar so maklik en gou kan vervang. Tog is daar baie meisies wat graag haar skoene sal wil volstaan sy sy en van plan is om behoorlik van hierdie geleentheid gebruik te maak.
Pharos. Aanlyn bied aan/Pharos. Online presents: Verlore skatte en gesteelde liefde / Once upon a palace heist Verraad in ’n koninkryk ver, ver van hier 2. Your Afrikaans might not be perfect, but you are known for your analytical skills and the way you employ lateral thinking to solve your cases. Besides, you have one of the best detective tools on hand – Pharos. Online. You can look up any word you struggle with or have not seen before. Do so now if you need to. 3. You notice that someone highlighted “sonhortjie”. Could this be of some significance to your case? Look it up and make a note in your case file. (Tip: Type the word “sonhortjie” in the search field. Then click “search”. )
Week 2 Ondersoek 1 1. Jy kom eindelik by die paleis aan. Jy gaan by die agterste ingang in en stop vir ’n oomblik. Dis donker en stil – net ’n deurwag staan by die deur en ’n paneelwa lyk of dit gereed maak om te ry. Dit behoort seker maar aan die spyseniers. Tog, iets pla jou. . . en die man wat die deure aan die agterkant toemaak, lyk nie baie soos ’n spysenier nie. . . 2. Aan die voorkant van die paleis is die oprit vol duur motors en jy sukkel om parkeerplek vir jou goedkoop karretjie te kry. Jy haal jou flits uit en lees weer die karige inligting in jou gevallelêer. Dit lees nou makliker, want jy het Pharos. Aanlyn gebruik en die inligting in jou kop vertaal. Jy is goed tweetalig, maar jy voel gemakliker met Engels omdat dit jou moedertaal is. Cinderella’s mysterious disappearance was a few months ago. Only the wooden sun blind in her room was broken as indication that something might have happened in her room. Prince Sjarmant is having a party to help him find a new bride. The kingdom is shocked by the thought that he could give up so quickly on finding his princess and that he can replace her so easily. Yet there seems to be a number of girls who will happily fill Cinderella’s shoes and take her place next to Prince Sjarmant. They seem eager to make the best use of this opportunity.
(Die sonhortjie is in Cinderella se kamer. Net iemand wat toegang het tot die paleis en/of die kamer kon naby die sonhortjie kom. Wie het vrylik toegang tot Cinderella se kamer behalwe Cinderella? ) a. The “sonhortjie” was broken. Why? How was it broken? Who broke it? Does this have anything to do with Cinderella’s disappearance? Does it link to why you have been called to the palace tonight? (Die sonhortjie was gebreek. Hoekom? Hoe het dit gebreek? Wie het dit gebreek? Het dit enigiets te doen met Cinderella se verdwyning? Hou dit verband met die saak waarvoor jy vanaand uitgeroep is na die paleis toe? ) a. When you looked up the word “sonhortjie” on Pharos. Online, this is what you found: ja • loe • sie 2 [=sies, =sië] Sonblinding met hortjies, sonhortjie. (Toe jy die woord “sonhortjie” opgesoek het op Pharos. Aanlyn, is dit wat jy gekry het: ja • loe • sie 2 [=sies, =sië] Sonblinding met hortjies, sonhortjie. 1. Jy merk op dat daar ’n klein syfer twee by die woord “jaloesie” aangeteken is. Dit lyk amper soos in wiskunde wanneer iets ’n kwadraat is. Jy wonder of dit beteken dat daar ’n “jaloesie” met ’n syfer een ook op Pharos. Aanlyn is.
Die inskrywings vir die Engelse “blind” wat jy eers opgesoek het as “sun blind”, maar wat ook beteken dat iemand nie kan sien nie, sowel as die Afrikaanse “blind” wat beteken “om nie te sien nie” bring ’n magdom vrae en moontlikhede om in gedagte te hou na vore. Jy besef hierdie is ’n lemma wat jy weer sal moet opsoek wanneer jy die gaste ontmoet en jou verdagtelys begin saamstel. (The entries for the English “blind” that you looked up with reference to “sun blind”, but also meaning “not able to see”, as well as the Afrikaans “blind” which means “not able to see”, conjure up a wealth of questions and possibilities to keep in mind. You realise that this is a catchword that you need to revisit when you meet the guests and start to draw up your suspect list. ) English-Afrikaans Woordeboek blind n. 1 blinding (voor venster); 2 (son)skerm; 3 blinddoek; 4 oogklap; 5 (fig. ) rookskerm, dekmantel, voorwendsel, oëverblindery; 6 (Br. infml. , vero. ) drinkery, brassery, drink=, suipsessie; 7 (jag, Am. )skuilplek, skuilte, skuilhut, skiethokkie; 8 (mil. ) dowwerd, blinde bom/granaat; 9 (mil. ) dowwe skoot the ~ die blindes; in the kingdom of the ~ the one-eyed man is king in die land van die blindes is eenoog koning; roller/Venetian ~ →ROLLER, VENETIAN ♦ blind adj. 1 blind; 2 verblind
Week 5 Investigation 4 As you follow the prince into the palace the music and chatter becomes more audible. A bearded man rushes past you in a seemingly unnecessary rush. Your eyes lock for just a moment before he disappears into the banquet hall. He seems oddly familiar, but you are not sure why. What also seems strange is that it looks like his cuffs and the seams of his pants are wet. If he was outside in the rain for some reason, it would mean that he would have had to wear a raincoat and that he would have been outside for quite a while … “Was dit een van u gaste, prins Sjarmant? ” “Praat u van die man wat pas hier verby ons is? ” “Ja, dit het gelyk asof hy nogal haastig was. Ek wonder nou net. . . was hy haastig om weg te kom van iemand of êrens, of was hy bloot haastig om terug te wees by iemand in die banketsaal? ” “Hy was waarskynlik haastig om terug te wees in die banketsaal. ” “Hoe so? ” “Dit is Jimmy. Hy is Aladdin se persoonlike assistent en boonop ook ’n djin. Hy is dus ’n baie waardevolle assistent en Aladdin laat hom nooit ver of vir lank buite sy gesigsveld nie. ”
1. When you looked up the word “onvanpas”, you would have seen entries like these: Verklarende Afrikaanse Woordeboek onvanpas on • van • pas [=paste] Nie op die regte tyd/geleentheid nie; ongeskik. ~theid. English-Afrikaans Dictionary unsuitable un·suit·a·ble 1 ongeskik, ondoelmatig; 2 ongepas; 3 ongunstig; 4 onvanpas (vir 'n geleentheid) be ~ nie pas/deug nie; be ~ for hot weather ongeskik wees vir warm weer un·suit·a·bil·i·ty, un·suit·a·ble·ness 1 ongeskiktheid; 2 ongepastheid un·suit·ed 1 ongeskik; 2 onvanpas be ~ nie pas/deug nie
Maak gebruik van die volgende uittreksels uit die twee verskillende woordeboeke en beantwoord die vrae saam met jou maat. 1. 2. 3. 4. 5. 6. Gebruik die woord "vakansie" om drie ooglopende verskille tussen die twee woordeboeke aan te dui. a) Hoe sal 'n woordeboek jou help om woorde korrek uit te spreek? Verduidelik deur voorbeelde uit die uittreksel te gebruik. b) Verduidelik hoe die verdeling van lettergrepe in sommige woordeboeke aangedui word deur 'n voorbeeld te gebruik. Wat beteken die volgende simbole wat in die tweetalige woordeboek gebruik word: a) vak: ~bond b) vakature, (-s) c) vak: ~genoot, (. . note) Verduidelik wat die volgende aanhaling uit die ASA alles beteken: vakansie: rus, rustyd, verposing, verlof, ontspanningstyd □ werk, werktyd Verdeel die volgende woorde in klank- en lettergrepe: a) vakkennis b) vakbondbeweging Lees die volgende paragraaf en skryf 'n sinoniem neer vir elke vetgedrukte woord. Maak seker die woord pas in die konteks van die sin: "As gevolg van die a) vakature wat ontstaan het, gaan alle b) vakansie vir die volgende week gekanselleer word. Die c) vakbond dring daarop aan dat die pos wat d) vakant is, gevul word deur 'n e) vakleerling met die nodige f) vakkennis. "
ERKENNINGSLYS Pharos woordeboeke: Elsje Stander Piekfyn Afrikaansreeks: Best Books (‘n Druknaam van NB-Uitgewers) Die opvoedkundige waarde van woordeboeke: Voorstelle vir woordeboekonderrig in Suid-Afrika: Michele F. van der Merwe, Fakulteit van Onderwys en Sosiale Wetenskappe, Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie, Wellington-kampus, Wellington, Republiek van Suid-Afrika (vandermerwem@cput. ac. za) Henk. Viljoen@nb. co. za
- Slides: 18