Woorde Vincent Oliphant Woorde Woorde My woorde het

  • Slides: 18
Download presentation
Woorde Vincent Oliphant

Woorde Vincent Oliphant

Woorde

Woorde

Woorde My woorde het nie die krag Om bose magte tot ‘n val te

Woorde My woorde het nie die krag Om bose magte tot ‘n val te bring nie My woorde kan bloot sing My woorde is nie ‘n dak Om onder te skuil nie My woorde is swak

My woorde kan bloot sing

My woorde kan bloot sing

My woorde is nie ‘n dak

My woorde is nie ‘n dak

My woorde kan nie keer Dat ons die kromme note haal nie My woorde

My woorde kan nie keer Dat ons die kromme note haal nie My woorde is kaal

Glo tog My woorde het nie die byt Van koeëls en grofgeskut nie Nee

Glo tog My woorde het nie die byt Van koeëls en grofgeskut nie Nee My woorde kan bloot bid En pleit En wens Medeburgers van die lewe Dat ons van grense sal vergeet En bloot mens sal wees En medemens

My woorde het nie die byt van koeëls en grofgeskut nie

My woorde het nie die byt van koeëls en grofgeskut nie

My woorde kan bloot bid En pleit En wens

My woorde kan bloot bid En pleit En wens

Tipografie �Vryevers (bevry jouself van veroordeling, rassisme, geweld, die verlede) �Baie persoonlike gedig �

Tipografie �Vryevers (bevry jouself van veroordeling, rassisme, geweld, die verlede) �Baie persoonlike gedig � 20 reëls � 4 strofes (strofebou) �Rymskema: abc en vryevorm (Tersine – 3 reëls)

Tema � Woorde: Alles wat gepraat en geskryf word � Humaniteit (Humanity) / Medemenslikheid

Tema � Woorde: Alles wat gepraat en geskryf word � Humaniteit (Humanity) / Medemenslikheid � Aanvaarding (exceptance) / Grensloosheid (without barriers) � Die digter wil sy woorde as ‘n werktuig van versoening gebruik (use it as a vehicle for reconciliation). Sy woorde is nie ‘n politieke wapen nie (not a political weapon). Woorde is menslik (net mense kan praat). Hy wil skep en vrede bring met sy woorde – nie vernietig nie.

Beeldspraak Personifikasie Woorde kan sing r 3, is kaal r 9, kan bloot bid

Beeldspraak Personifikasie Woorde kan sing r 3, is kaal r 9, kan bloot bid r 14 ens. Metafoor “is” Sy woorde kan nie as dak of skuiling gebruik word nie r 4&5

Rym (rime) Assonansie �“krag” en “magte” r 1 & 2 / “om onder” r

Rym (rime) Assonansie �“krag” en “magte” r 1 & 2 / “om onder” r 5 Alliterasie �K-klank

Stylfigure Herhaling � “my woorde” 8 keer � “bloot” � “en” (Polisindenton = herhaling

Stylfigure Herhaling � “my woorde” 8 keer � “bloot” � “en” (Polisindenton = herhaling van voegwoord “en”) = dit beklemtoon die werkwoord (dit wat die woorde kan doen) Wending � “Glo tog” (strofe 4)

Woorde Assonansie My woorde het nie die krag (strength) Om bose magte(evil powers) tot

Woorde Assonansie My woorde het nie die krag (strength) Om bose magte(evil powers) tot ‘n val te bring nie My woorde kan bloot(merely) sing Herhaling My woorde is nie ‘n dak (roof) Om onder te skuil (hide under) nie My woorde is swak (weak) Personifikasie Metafoor “is” Tersine: 3 reëls

Herhaling My woorde kan nie keer (can’t prevent/stop) Dat ons die kromme note haal

Herhaling My woorde kan nie keer (can’t prevent/stop) Dat ons die kromme note haal nie My woorde is kaal(naked) Personifikasie Kromme note haal: “Die probleem kan net moeite opgelos word” (The problem can only be solved with difficulty) Kromme note haal (with great effort): old expression. Why use such an old expression? It can refer to the fact that problems in society have been there for ages: (colonialism, imperialism, apartheid).

Glo tog (believe me) My woorde het nie die byt (bite) Van koeëls (bullets)

Glo tog (believe me) My woorde het nie die byt (bite) Van koeëls (bullets) en grofgeskut (large guns) nie Nee (No, exclamation without an exclamation mark / Turning point “Wending”) Personifikasie The poem almost ends off as a prayer My woorde kan bloot bid En pleit Herhaling En wens Medeburgers (citizens) van die lewe Dat ons van grense sal vergeet (forget about boundaries) Vergeet van die verlede (forget about the past). This is not a En bloot mens sal wees poem of protest but a poem En medemens (fellow man) emphasising humanity (medemenslikheid) and to live in peace (vrede) with one another

Slot �Ons moet in vrede saamleef �Ons moet vredeliewend wees �Ons moet die verlede

Slot �Ons moet in vrede saamleef �Ons moet vredeliewend wees �Ons moet die verlede agter ons plaas en die grense tussen ons afbreek. Ons is almal mense, ons is almal dieselfde. Ons almal beskik oor woorde.