WISKUNDE TEGNIESE WISKUNDIGE GELETTERDHEID VAKKEUSE 2021 WISKUNDE Wiskunde

  • Slides: 9
Download presentation
WISKUNDE TEGNIESE WISKUNDIGE GELETTERDHEID VAKKEUSE 2021

WISKUNDE TEGNIESE WISKUNDIGE GELETTERDHEID VAKKEUSE 2021

WISKUNDE Wiskunde is ‘n taal wat gebruik maak van simbole en notasies om numeriese-,

WISKUNDE Wiskunde is ‘n taal wat gebruik maak van simbole en notasies om numeriese-, meetkundige- en grafiese verwantskappe te beskryf. q Dit is ‘n menslike aktiwiteit waarneming, voorstelling en ondersoek na patrone en kwalitatiewe verwantskappe in fisieseen maatskaplike verskynsels sowel as tussen wiskundige voorwerpe behels. q Dit help met die ontwikkelingsprosesse wat besluitneming ten opsigte van logiese en kritiese denke, akkuraatheid en probleemoplossing sal bevorder. q Wiskundige probleemoplossing stel ons in staat om die wêreld (fisies, maatskaplik en ekonomies) te verstaan en dit leer ons om vindingryk te dink. q

TEGNIESE WISKUNDE � DOEL VAN TEGNIESE WISKUNDE: � Om Wiskundige vaardighede wat in die

TEGNIESE WISKUNDE � DOEL VAN TEGNIESE WISKUNDE: � Om Wiskundige vaardighede wat in die Tegniese veld benodig en gebruik word, te ontwikkel. � Om vir die leerders wat die Tegniese baan volg, ‘n alternatiewe en waarde toevoegende plaasvervanger vir Wiskundige Geletterdheid te bied. � Om tegniese vakke te ondersteun en te handhaaf. In Tegniese Wiskunde is die fokus op toepassing en nie soveel op abstrakte konsepte nie. � LET WEL: Daar word van leerders verwag om abstrakte konsepte te bemeester en wiskundige vaardighede aan te wend om praktiese probleme op te los. � � NEEM KENNINS: � Tegniese Wiskunde kan slegs deur leerders in die tegniese baan as vak geneem word. � Leerders in die tegniese baan mag wel “gewone” Wiskunde as vak neem.

HOE VERSKIL WISKUNDE EN TEGNIESE WISKUNDE? TEGNIESE WISKUNDE 1. Funksies 1. Getallestelsels 2. Getalpatrone,

HOE VERSKIL WISKUNDE EN TEGNIESE WISKUNDE? TEGNIESE WISKUNDE 1. Funksies 1. Getallestelsels 2. Getalpatrone, rye en reekse 2. Funksies en grafieke 3. Finansiële Wiskunde 4. Algebra 5. Differensiaalrekene 6. Waarskynlikheid 6. Euklidiese meetkunde 7. Euklidiese meetkunde en meting 7. Meting 8. Analitiese meetkunde 8. Sirkels, hoeke en hoekbeweging 9. Trigonometrie 9. Analitiese meetkunde 10. Statistieke 10. Trigonometrie 4

HOE VERSKIL WISKUNDE EN TEGNIESE WISKUNDE? TEGNIESE WISKUNDE 1. Funksies 1. Getallestelsels - Alleenstaande

HOE VERSKIL WISKUNDE EN TEGNIESE WISKUNDE? TEGNIESE WISKUNDE 1. Funksies 1. Getallestelsels - Alleenstaande onderwerp; Binêre- en komplekse getalle ingesluit 2. Getalpatrone, rye en reekse 2. Funksies en grafieke 3. Finansiële Wiskunde 4. Algebra - Getallestelsels hier ingesluit, 4. Algebra geen Binêre of Komplekse getalle nie 5. Differensiaalrekene – sluit Integrasie ook in 6. Waarskynlikheid 6. Euklidiese meetkunde – Moet slegs stellings kan toepas 7. Euklidiese meetkunde en meting – Moet stellings kan bewys 7. Meting 8. Analitiese meetkunde 8. Sirkels, hoeke en hoekbeweging 9. Trigonometrie 9. Analitiese meetkunde 10. Statistieke 10. Trigonometrie 5

WISKUNDIGE GELETTERDHEID Wiskundige Geletterdheid fokus daarop om leerders se vermoë te ontwikkel om met

WISKUNDIGE GELETTERDHEID Wiskundige Geletterdheid fokus daarop om leerders se vermoë te ontwikkel om met selfvertroue in allerdaagse situasies numeries en ruimtelik te dink en om probleme op te los. Jy leer ook om wiskundig te kommunikeer en jy ontwikkel lewensegte vaardighede. Vyf sleutelelemente: 1. 2. 3. 4. 5. gebruik van elementêre wiskundige inhoud oorspronklike lewensgetroue konteks oplossing van bekende- en onbekende probleme besluitneming en kommunikasie gebruik van geïntegreerde inhoud en/of vaardighede om probleme op te los

INHOUD: WISK GELETTERDHEID

INHOUD: WISK GELETTERDHEID

STUDIERIGTINGS EN WERKSGELEENTHEDE � WISKUNDE � Leerders word vir verdere studie en opleiding by

STUDIERIGTINGS EN WERKSGELEENTHEDE � WISKUNDE � Leerders word vir verdere studie en opleiding by enige tersiêre instansie voorberei en gekwalifiseer. � Voorvereiste vir verskeie studierigtings, insluitend enige mediese rigting. � Toegang tot ‘n wye veld van werksgeleenthede in die arbeidsmark. � TEGNIESE WISKUNDE � Bied die geleentheid vir leerders, om hul studies by Universiteite van Tegnologie bv CUT en VOO-kolleges voort te sit en op 'n intreevlak van N-4, dus 'n alternatiewe roete vir toegang tot ander HOI’s (Hoër Onderwysinstansies) te bied. � Verskaf direkte toegang tot vakleerlingskappe. � WISKUNDIGE GELETTERDHEID � Leerders word vir verdere studie en opleiding in ‘n verskeidenheid van studierigtings by tersiêre instansies voorberei en gekwalifiseer. � Toegang tot ‘n wye veld van werksgeleenthede in die arbeidsmark.

BAIE DANKIE!

BAIE DANKIE!