WINTERPLANNE Hendrik van Pletzen SPEENKALFPRYSE ONDER DRUK Voeg
- Slides: 50
WINTERPLANNE Hendrik van Pletzen
SPEENKALFPRYSE ONDER DRUK • Voeg waarde tot kalwers • Kontantvloei? • Plus 30 – 50 kg en realiseer beter prys • Kwaliteit ruvoer en/of weiding is bepalend • Voerkoste per kg toename moet laer wees as in plaasvoerkraal • Plaasvoerkraal R 15/kg toename
Opsies met speenkalwers
OPSIES MET SPEENKALWERS • Laat-herfs en winterveldkwaliteit te swak • Kuilvoer • Besproeide winterweidings • Oesreste
Kuilvoerbunker na 12 jaar oopgemaak
Kuilvoerbyvoeding op herfs/winter spaarveld ü Mielie kuilvoerkoste R 10000/ha ü Opbrengs van 24 – 30 t/ha ü 12 – 15 kg kuilvoer/kalf/dag ü Supermol 500 – 800 g/kalf/dag ü Groeipotensiaal 0. 8 – 1 kg/dag ü Voerkoste ongeveer R 8 -R 10/kg massatoename
GROENVOER ONDER BESPROEIING ü Drakrag van 10 kalwers/ha ü GDT van 0. 8 – 1. 2 kg/dag ü Molovite aanvulling teen 0. 5 -1 kg/kalf/dag
MIELIERESTE • Droë speenkalwers groei tot 1. 2 kg/dag met 50/50 Landelek - mieliemeel
WAARDETOEVOEGING TOT MIELIES EN/OF VEE Is daar geleenthede om waarde toe te voeg en hoe lyk die som met huidige vleis- en mieliepryse?
Speenkalf verbruik 0. 8 -1 t mielies in 90 -120 dae
Aannames: Beginmassa van kalf : 220 kg Endmassa : 420 kg GDT : 1. 6 kg VOV : 1: 6 Uitslag % : 56% Speenkalfwaarde : R 18/kg Karkasprys : R 32/kg Prosesseer, rente en diverse van R 250 in berekening gebring
MARGE PER SPEENKALF BY VERSKILLENDE MIELIEPRYSE Mielieprys (R/ton) 1800 2000 2200 2400 2600 Marge per Rente verdien speenkalf (R) (%) 1018 45. 7 853 37. 3 687 29. 3 522 21. 7 356 14. 5 Mielie gelykbreekprys R 3000/t
Zilmol die laaste 20 -30 dae in die voerkraal verhoog wins met R 250 -R 300 per kalf
FAKTORE WAT WINS IN PLAASVOERKRAAL BEÏNVLOED • Bemarking van markgereed diere. • Voerkripbestuur en frekwensie van voeding • Dieregesondheid • Die regte oorinplantaat • Genetiese waarde van diere is baie belangrik Platrand BV praktykproef: GDT varieer van 0. 87 tot 2. 22 kg/dag (155%)! GROOT variasie in voeromsetverhouding 20% van diere is verantwoordelik vir 68% van die verliese • Gebruik die regte afrondingskonsentraat. Voermol SB 100 in meer as 70 % van alle plaasvoerkrale • Voermol Beefmaker. Geen ruvoer, maal of meng
Weimielies
WEIMIELIES – die laekoste skaapvoerkraal op die land om waarde toe te voeg tot mielies • Praktyk is so oud as wat skaapboere mielies plant. Navorsing reeds in 1980 begin doen • Geen stroop-, wegry-, opberg- of terugvoerkoste • Geen maal- en mengkoste nie • Geen voerkraalfasiliteite nie • Spaar op arbeids- en hanteringskoste • Al wat nodig is, is lekbakke met Landelek en skoon drinkwater (5 x per dag skoongemaak)
Weimielies – die lae koste voerkraal vir skape. Verbruik ongeveer 110 kg mielies in 80 -90 dae
W Landelek
DRAKRAG VAN WEIMIELIES Graanopbrengs bepaal tot ‘n groot mate drakrag Vir elke 1 ton graan is die drakrag 1000 skaap- of KVEweidae per ha (1 kg mielies/45 kg skaap/dag). Bv. 4 t/ha : 45 (42 -48) skape/ha/90 dae 5 t/ha : 56 (50 -60) skape/ha/90 dae 6 t/ha : 66 (60 -70) skape/ha/90 dae Verhoog drakrag deur spaarveld in aanliggende kamp
INKOMSTE EN KOSTES OP WEIMIELIES Aannames: • Ideale beginmassa 28 -32 kg • Aankoopprys van R 28/kg verreken • Lam neem ongeveer 20 kg toe en vreet 110 kg mielies • Slag by 48 -52 kg lewende gewig • Uitslagpersentasie 46 -47 % • Lamprys R 54/kg • Wolproduksie 2 kg/lam • Mortaliteit 0. 8 - 3% • Stroop-, vervoer- en silokoste nie in berekening gebring nie • Mielieprys van R 3400/t verreken
INKOMSTE EN KOSTE OP WEIMIELIES (2015) INKOMSTE R/lam Vleis 1269 Wol 140 TOTAAL 1409 KOSTES Aankope 840 (59. 8) Mielies 374 (26. 6) Voermol Landelek 66 (4. 7) Arbeid 20 (1. 4) Rente 17 (1. 2) Prosessering 22 (1. 6) Vervoer 24 (1. 7) Mortaliteit 42 (3) TOTAAL Wins/lam (Mielieprys R 1800/t) 1406 R 179 (21%)
“Mielieprys” van R 3400/t haalbaar of R 180/lam
Ontwikkelingsproewe van Landelek op weimielies met ooie met lammers. GDT ooie 232 g; GDT lammers 265 g
Lammerooie op weimielies met Landelek lam tot 68% tweelinge in die volgende lamseisoen
Sojabone in die voervloeibeplanning
Today, soya is one of the vastly underutilized protein sources. Just one kilogram of Soya can produce six nutritionally sound dishes which can feed over 24 people. Some of the uses of Soya beans are: Tofu is a soya bean product, made by grinding, boiling and draining the soya beans, and curdling their milk to form a solid but malleable substance. This substance is then offered as a primary ingredient to make cheesecake, lasagna, quiche, moussaka and many other foods. Also growing in popularity are the tofu and soya milk-based, non-dairy frozen desserts.
Hektare onder sojabone en mielies (Oesskattingskomitee) Jaar 2007/08 2008/09 Sojabone ‘ 000 165 238 2009/10 2010/11 2011/12 2012/13 2013/14 2014/15 311 418 472 515 503 620 ha Mielies ha ‘ 000 2799 2428 2742 2372 2699 2781 2688 2656
PROBLEME OP SOJABONE EN SOJARESTE • Anti-voedingsfaktore – tripsien inhibeerder, laag verteerbare aminosuurprofiel • Ooie het dik bies • Lammers groei swak • Oorvreet, skuimopblaas en vrektes • Nitraatvergiftiging • Urease ensiem • Tenger wol
Variasie in veseldikte (mikron) Mikron Lengte (mm)
Drakrag van oesreste van somerkontantgewasse Gewas KVE/ha Weiperiode (dae) Mielies 6 -12 90 -120 Graansorghum 6 -10 90 -120 Sonneblomme 4 -6 80 -100 Sojabone 5 -7 80 -100
Prikkelvoeding van ooie
Sojaboonreste uitstekende prikkelvoer 280 g sojabone/ooi/dag verhoog lampersentasie met 14. 3 % bo negatiewe kontrole.
‘N ONDERSOEK NA DIE VOORKOMS VAN TENGER WOL OP DIE OOSTELIKE HOËVELD Medewerkers Jan en Gerrit Venter, Hartebeesfontein, Volksrust Voermol: Neels van der Merwe en Hendrik van Pletzen BKB: Richard Haupt en Robert Scott Proeflokaliteit Hartebeesfontein, Volksrust
Toets verskillende lekke Meet lamgroei Wolproduksie
Voervloeibeplanning bestaan uit herfsveld in April, sojareste in Mei/Junie, mieliereste in Junie/Julie/Augustus en veld in September tot November.
Lek op sojaboonreste Bestanddeel Voermol Molovite Voermol Procon 33 Mieliemeel Voerkalk TOTAAL Inname per ooi per dag (g) kg 500 300 200 10 1010 300 -400
Lek op mieliereste Bestanddeel Voermol Landelek Voermol Procon 33 Mieliemeel TOTAAL Inname per ooi per dag (g) kg 500 300 200 1000 300 -400
RESULTATE Maatstaf Proefgroep Kontrole Massatoename ooie (kg) 1. 23 Massatoename lammers (kg) 13. 37 (+ 38%) Wolproduksie (kg) 3. 73 1. 87 9. 67 3. 75 Newton/kilotex Daling in mikron 21 1. 3 27 (+ 29%) 0. 7
Gesonde wol met Molovite en Landelek
Tenger wol
AANBEVELING ü Molovite op bonereste – die standaard aanbeveling ü Lammerooie: Meng 3 sakke Molovite met 1 sak Procon ü Hoë produseerders bv. tweelingooie en speenlammers Bestanddeel Voermol Molovite Voermol Procon 33 Mieliemeel Voerkalk TOTAAL Inname per ooi per dag (g) kg 500 300 200 10 1010 300 -400
Kalahari jakkals - work smarter!
- Tourism assessment task grade 12
- Drukverschilmeting
- Molovite
- Verdiepingsvragen voor boven en onder de waterlijn
- Eenden eieren uitbroeden
- önder eyecioğlu
- Werken onder spanning nen 3140
- Een eigen huis een plek onder de zon
- Orhan önder eren
- Rijden onder invloed nlt
- Kampste
- Alzheimer hastalığı
- Druk
- Jan gutenberg
- Inkunabuł to stary druk sprzed
- Funkcje jednostek mieszkalnych
- Gutenberg wynalazek
- Atmosferische druk in pascal
- Soorte kragte
- Druk wklęsły schemat
- Pismo sprzed 1501
- Beademingshulpmiddelen
- Druk termograficzny
- Druk sprzed 1501
- Zaświadczenie o zameldowaniu druk unijny
- Siméon-denis poisson
- Hendrik skistims
- Hendrik kirsten
- Leander schietgat
- Hendrik delaruelle
- Wolfgang heidrich
- Gerard hendrik hofstede
- Hendrik kuusk
- When i saw hendrik he ____ for his dog
- Gerard hendrik hofstede
- Jezus hendrik-ido-ambacht
- Pod teist
- Jan hendrik puls
- Hendrik wolff
- Jezus hendrik-ido-ambacht
- Hendrik tolman
- Project hazrl
- Smartedu dr hendrik
- Kogelwiel
- Secundaire diktegroei
- Hak octroi
- Trappe van vergelyking van sag
- Wet van energiebehoud
- Van social y van privado
- Hoeveel chromosomen bevat de kern van een cel van je lever
- Wet van behoud van impuls