Werkwoorde n Werkwoord bepaal die tyd en aksie
Werkwoorde -’n Werkwoord bepaal die tyd en aksie in ‘n sin
1. • • • - Selfstandige (saamgestelde) werkwoorde Oorganklike werkwoorde: Word gevolg deur ‘n direkte voorwerp Bv. Hy eet ‘n appel. Onoorganklike werkwoorde: Geen direkte voorwerp volg nie Bv. Hy eet baie. Onpersoonlike werkwoorde: Bv. Dit hael Wederkerende werkwoorde: Bv. Ek herinner my. Sy vererg haar. Skeibare werkwoorde: Bv. Ek het die suiker oorgeweeg. Onskeibare werkwoorde: Bv. Ek oorweeg sy voorstel
2. Hulpwerkwoorde: • Tyd: - bv. Het, sal, sou • - Wyse: bv. Kan, mag, moet, wees Modaliteit / wyse Moontlikheid, waarskynlikheid, wenslikheid word uitgedruk • - Vorm: Lydende vorm Bv. Die gras word/is gesny. Nadat die tamaties geplant was, is die tuin natgelei.
3. Koppelwerkwoorde: • Staan alleen in ‘n sin en lyk soos ‘n selfstandige werkwoord • Benodig egter ‘n aanvulling soos bv. ‘n byvoeglike naamwoord • Bv. Sy is mooi. Woorde: • Is, was, word, skyn, blyk, heet, bly, klink, voorkom, lyk OPPAS!!! Sommige kan wel selfstandig optree Bv. Die maan skyn helder.
Soorte: A. Hoofwerkwoorde • Bv. Werk – Hy werk. - Hy het gewerk. - Hy sal werk B. Saamgestelde werkwoord Skeibaar: Bv. INGOOI • Ek gooi die melk in • Ek het die melk ingegooi • Ek sal die melk ingooi Bv. GELUKWENS • Ek wens hom geluk. • Ek het hom gelukgewens. • Ek sal hom gelukwens.
Onskeibare werkwoord: Vergelyk: • Ek oorweeg jou voorstel. (sal daaroor dink) • Ek het jou voorstel oorweeg. • Ek sal jou voorstel oorweeg MAAR: Skeibare werkwoord • Ek weeg die vleis oor. • Ek het die vleis oorgeweeg. • Ek sal die vleis oorweeg
Hulpwerkwoorde KAN – Kon + infinitief WIL – Wou + infinitief SAL – Sou + infinitief MOET – Moes + infinitief HETHet + gehad IS – WAS Die maan is geel; Die maan was GEEL. WORD – HET GEWORD Hy word dokter; hy het dokter geword.
Vorm: Lydende vorm: IS & WORD IS: v. nw. (pronoun) • Bv. Sy is mooi. Staan hier alleen Teenwoordige tyd Verlede tyd: WAS • Sy was mooi ww. (verb) b. nw. (adj. ) v. nw. (pronoun) Hulp ww. (aux) MAAR: ww. (verb) Bv. Sy is geslaan. Verlede tyd / Staan nie alleen nie Lydende Vorm
• Hulpwerkwoorde+ge+ww DUS: Lydende vorm Verlede tyd Die teenwoordige tyd is word geslaan • • • WORD: Bv. Hy word ‘n dokter. Selfstandig Alleen Verlede tyd: HET GEWORD Sy was mooi
MAAR: v. nw. (pronoun) Hulpwerkwoord van vorm. (aux verb) ww (verb) Bv. Sy word geslaan. Hulpwerkwoord+ge+werkwoord Staan nie alleen nie DUS: Lydende vorm Teenwoordige tyd Verlede tyd: is
Tye Bedrywend Lydend Teenwoordige tyd Jan skop die bal Verlede tyd Jan het die bal geskop. Toekomende tyd Jan sal die bal skop. Die bal word deur Jan geskop. Die bal is deur Jan geskop. Die bal sal deur Jan geskop word.
Die infinitief: Bv. Om te swem, is lekker. Om te swem, was lekker. • Na die gebruik van te gebruik jy die teenwoordige tydsvorm van die werkwoord. Ander voorbeelde: 1. Jy moet my help om die kas te skuif. Jy moes my help om die kas te skuif. 2. Die huis is te huur. Die huis was te huur. infinitief
Uitsondering (exceptions): • BEHOORT • HOEF NB!!!! BEHOORT: (te) Jy behoort elke dag jou werk te doen. Jy behoort elke dag jou werk te gedoen het. HOEF: (te + negatief) Jy hoef nie te leer nie. Jy hoef nie te geleer het nie.
- Slides: 13