Welkom by die Simpsons Familie Nuwe Terme Inkomste
Welkom by die Simpsons Familie
Nuwe Terme Inkomste Die geld wat die Familie in bring. Byvoorbeel d Die Salaris van Homer en Margie.
Wat is Uitgawes? Die geld wat die familie spandeer. Hierdie geld is gaan vir goedjies wat benodig is om die familie elke dag te onderhou. Uitgawes is enige iets waarop die familie hul geld soandeer. Water and Elektrisite it Salaris se Voorbeeld e Versekerin g Kar Paaiement e Hu ur Mediese Fonds
Uitgawes Behoeftes(Hoe Prioriteit) Goed waaraan ‘n persoon geld bestee want dis noodsaaklik, bv. skoolgeld. Begeertes(Lae Prioriteit) Dit is goed wat ‘n persoon wil he maar nie noodsaaklik is nie, bv. ‘n mooi paer skoene.
Uitgawes Vaste Wat vasstaande is of nooit verander nie, bv. huurgeld. Veranderlike Wat verander of wissel met verloop van tyd, bv. oproepe op n selfoon. Toevallige Wat net af en toe betaal word, bv. as iemand se kar breek en dit reg gemaak moet word.
Inkomste en Uitgawe Staat van Die. Simpsons' Familie Inkomst e Uitgawes Homer’s Salaris R 19 300. 00 Huur R 4600. 00 Marge’s Salaris R 8000. 00 Water en Eliktrisiteit R 956. 00 Inkopies R 3500. 00 Mediese fonds R 1500. 00 Kar Paaiemente R 2800. 00 Versekering R 900. 00 Selfoon kontrak R 400. 00 Petrol R 1700. 00 Skool Fooie ( 2 x R 750. 00) R 1500. 00 Ander R 2500. 00
Wat is die Familie se Vaste en Verandelike Uitgawes? Vaste Uitgawes: 1. Huur 2. Mediese Fonds 3. Versekering 4. Kar Paaiement 5. Selfoon kontrak 6. Skool fooie Verandelike Uitgawes: 1. Water en Elektrisiteit 2. Inkopies 3. Petrol 4. Ander
Wat sal gebeur as die Simpson Familie se Uitgawes meer is as hul Inkomste? Die Familie sal aan ‘n verlies ly!!!
Wat sal gebeur as die Familie se Inkomste meer is as hulle Uitgawes? Die Familie sal dan geld oor he om aan ander goedjies te spandeer of om te spaar. Formule: Inkomste – Uitgawes = Wins
Voorbeeld: Berekening van Profyt Inkomst e Profyt: Inkomste. Uitgawes R 27 300 – R R 20 356 = R 6944. 00 Uitgawes Homer’s Salaris R 19 300. 00 Huur R 4600. 00 Marge’s Salaris R 8000. 00 Water en Elektrisiteit R 956. 00 Inkopies R 3500. 00 Mediese Fonds R 1500. 00 Kar Paaiement R 2800. 00 Versekering R 900. 00 Selfoon kontrak R 400. 00 Petrol R 1700. 00 Skool fooie
Tyd vir ‘n Klas aktiwiteit op Inkomste en Uitgawes!
Kom ons Hersien. . . -- Inkomste --Uitgaws --Behoefte --Begeerte --Vaste Uitgawes --Veranderlike Uitgawes --Toevalige Uitgawes --Profyt/Wins --Verlies
Huiswerk �Stel jou eie inkomste en uitgawe staat op(jy kan jou eie getalle gebruik). Dui dan aan wat die behoete, begeerte, vaste, veranderlike en toevallige uitgawes is.
- Slides: 13