Welkom by die kategese Ons open met gebed
Welkom by die kategese
Ons open met gebed
Veels geluk!
Epifanie 6 Januarie tot 2 Maart. Ons dink aan Jesus se lewe op aarde
Sing saam of luister saam
Sing saam of luister saam
Simbool van my dank
Hoe welkom voel jy op die volgende plekke? Winkelsentrum (Mall) 1 Glad nie welkom nie 5 Redelik welkom 10 Baie welkom
Hoe welkom voel jy op die volgende plekke? Sportveld 1 Glad nie welkom nie 5 Redelik welkom 10 Baie welkom
Hoe welkom voel jy op die volgende plekke? Koor 1 Glad nie welkom nie 5 Redelik welkom 10 Baie welkom
Hoe welkom voel jy op die volgende plekke? Drama- of debatgroep 1 Glad nie welkom nie 5 Redelik welkom 10 Baie welkom
Hoe welkom voel jy op die volgende plekke? Skool 1 Glad nie welkom nie 5 Redelik welkom 10 Baie welkom
Hoe welkom voel jy op die volgende plekke? Gimnasium 1 Glad nie welkom nie 5 Redelik welkom 10 Baie welkom
Hoe welkom voel jy op die volgende plekke? Vriende 1 Glad nie welkom nie 5 Redelik welkom 10 Baie welkom
Hoe welkom voel jy op die volgende plekke? Kerk (erediens) 1 Glad nie welkom nie 5 Redelik welkom 10 Baie welkom
Hoe welkom voel jy op die volgende plekke? Kategese 1 Glad nie welkom nie 5 Redelik welkom 10 Baie welkom
Verdaag na kleingroepe (klasse)
Romeine 10: 5 -13
Wie word in die teks ingesluit?
Hoe verskil dit wat Paulus sê, van wat mense oor geloof as ’n transaksie dink?
Beteken dit nou dat ons maar net kan leef soos ons wil omdat ons niks hoef te doen om gered te word nie?
Hoekom voel ’n mens op sekere plekke veilig?
Hoe is God anders as die verskillende plekke waar ons soms “uit” en onwelkom voel?
Wat vertel God vandag vir jou in hierdie teks?
As ons vandag hoor dat God ons insluit (verlos het) en dat ons dan uit dankbaarheid nuwe lewens leef, hoe lyk die nuwe lewe?
Ons sluit af
- Slides: 26