Wat nou Is dit die beste Probleemoplossing as
Wat nou? Is dit die beste? Probleemoplossing as strategie
HOEKOM PROBLEEMOPLOSSING AS STRATEGIE GEBRUIK MOET WORD: Leerders is: aktief, doelgerig, ontwikkel kritiese denke, redeneringsvermoë, analiseer, en pas bestaande kennis toe. Ontwikkel hoër kognitiewe vaardighede Gee betekenisvolle oplossings Ontwikkel verantwoordelikheid Beïnvloed wyse van denke Moedig kommunikasie aan Help om te onthou Toon begrip Geskik vir ‘n konstruktivistiese klaskamer
BEPERKINGS VAN DIE METODE: Vereis deeglike en goeie voorbereiding Leerders verstaan nie altyd die probleem nie Probleme moet relevant wees Vir die wat die onderwyser sien as bron van kennis is dit moeilik om op sy eie aan te gaan Oorheersing van dominante leerders kan die metode laat mislik
KRITERIA OM TE BEPAAL OF DIE IMPLEMENTERING SUKSESVOL WAS: Was die probleem belangrik genoeg? Was dit vir die leerders interessant? Sien leerders die belangrikheid daarvan in? Moedig die onderwyser die leerders aan? Is die leerders werklik gestimuleer? Is die onderwyser ondersteunend? SIEN OOK AFGEROLDE NOTAS BRON 10
BESTUDEER DIE SCENARIO EN IDENTIFISEER DIE STAPPE SIEN BRON 10
P S BE K E R S G IN
AKTIWITEIT OM TE DOEN: Bespreek wat jy verstaan onder bespreking as ‘n metode. Waarnemers skryf neer wat hulle ervaar. Gee moontlike oplossings vir wat julle ervaar. Wat reken julle het skeefgeloop tydens die bepreking?
DEFINEER BESPREKING: Dit is waar ‘n ORDELIKE GESPREK van aangesig tot aangesig gevoer word en daar INTERAKSIE tussen die verskillende partye plaasvind en IDEES UITGERUIL word om ‘n BEPAALDE ANTWOORD te vind.
WANNEER EN HOE SAL BESPREKINGS GEBRUIK WORD? Om ‘n probleem op te los Vraag te beantwoord Leerders se keuses te versterk tydens PO Op enige vlak asook vir enige leerarea Hele klas en/ of kleingroepbesprekings Lesuitkoms en aktiwiteite sal bepaal of die metode geskik is Praat- luister -reageer Sit meer as een punt voor vir bespreking Word gebruik met die intensie om kennis oor te dra Moet binne didaktiese riglyne plaasvind “Saam dink aksie” (sien de Bono) Streef om regte antwoorde te vind tydens die bespreking
WATTER VAARDIGHEDE MOET JY AS ONDERWYSER BESIT OM BESPREKING IN DIE KLASKAMER TE FASILITEER? (Bl 154 -156) Luister aandagtig Prys wanneer nodig Maak verklarende stellings Reflekteer en herfokus Parafraseer Herhaal stellings Vra leerders om uit te brei Nooi uit om vrae te vra Betrek alle leerders
WENKE Spandeer tyd om leerders te leer hoe om te dink (De Bono 1985) ANDERS IS DIT ‘N LOSGEMAAL VAN IDEES “we do not have a simple language as a control system for thinking. One aspect that he suggests is the technique as a solution to the problem is the “six thinking hats”. Leerders word geleer hoe om keuses te maak. Besluit oor die onderwerp wat u wil bespreek: Bv Besoedelde water Stap I: Lig die leerders toe oor die probleem Stap 2: Debateer oor die saak Stap 3: Laat die leerders toe om uit verskillende perspektiewe te debateer.
SES DENKHOEDE VAN DEB ONO
SES DENKHOEDE VAN DE BONO Wit hoed: Feite en vrae oor die onderwerp moet bespreek , en oor gedebateer word Rooi hoed: Hoe sal voorstelle gemaak word of geformuleer word oor hoe hulle oor ‘n saak voel. Hulle emosies sal die debat lei. Geel hoed: Laat die leerders dink oor positiewe aspekte wat hieruit kan kom. Wat is alreeds gedoen? Swart hoed: Die bespreking moet op die swakpunte konsentreer en daar moet gefokus word op wat verkeerd kan loop. Groen hoed: ‘n Gemengde metode kan hier gebruik word waar daar met kreatiewe idees en alternatiewe oplossing voorendag gekom word. Leerders moet ‘n dinkskrum vorm Blou hoed: Dit is die laaste hoed en die “groter prentjie” moet gesien word” Leerders sal ‘n oorsig gee en die holisties prentjie skets.
BELANGRIKHEID DAARVAN: HOEKOM IS DIT BELANGRIK? Maak gebruik van die inligting op ‘n sinvolle manier en is onpartydig Hulle kan hulle gedagtes orden Hulle kan onderskei tussen logiese geldige en minder geldige bydraes Hulle leer onafhanklik Hulle pas probleemoplossing toe Hulle vrae en lig menings in ‘n poging om die aanames te verstaan
BESPEKINGS IN SAMEWERKING MET ANDER ONDERRIGSTRATEGIE DIREKTE ONDERRIG Om inligting uit te vind oor ‘n nuwe onderwerp oor ‘n kort rukkie GROEPWERK Saam te werk om inligting uit te vind oor ‘n onderwerp KOöPERATIEWE LEER Besprekings binne die groepe PROBLEEMOPLOSSING Leerders maak sin met die probleem LEERDERNAVORSING Verskaf duidelikheid oor aspekte rakende navorsing GEVALLE STUDIES Bespreek ‘n regte lewe situasie
TYDENS REKENAARBESPREKINGS : Is leerders nie geïntimideer nie Werk teen eie tempo en “eie tyd” Het tyd om reg te maak en daaroor te dink Word nie gemanipuleer nie Almal is ‘gelyk” Bemoedig en verbeter skryfvaardighede Kan idees byvoeg Besprekings kan lank aanhou binne ‘n bepaalde bestek van die tyd
DOEL VAN ‘N NAVORSINGSPROJEK: Ontwikkel navorsingsvaardighede en die skryf van navorsingsvrae Ontwikkel navorsingstrategie Ontwikkel die vermoe om inligting te gebruik deur te sif, organiseer, analiseer en te evalueer Beantwoord navorsingsvrae Rapporteer resultate grafies Evalueer die navorsing
VAARDIGHEDE WAT NODIG IS; Inligting te kry Logies te dink Hipotese of navorsingsvrae te formuleer Idees te organiseer Verbale en skryf vaardighede verbeter Idees te ontrek Onpartydig te staan teenoor argumente Foute in date te identifiseer en te ontleed Tendense raak te sien in die data
Gaan na Bl 31 en meet byvoorbeeld navorsing aan die kriteria vir effektiewe leer. Neem elke kategorie en ontleed die strategie om die leerder se betrokkenheid te meet; Aktief betrokke Konstruktief Kumulatief Doelgeorïenteerd Selfregulerend Individueel verskillend
AGT FASES VAN NAVORSING Maak seker van die doel (wat het aanleiding gegee tot die navorsing) Ontwikkel navorsingsvrae Ontwikkel ‘n navorsings-strategie Literatuurstudie Versamel data (kwantitatief en /of kwalitatief) Sif, organiseer, analiseer en evalueer Maak ‘n gevolgtrekking Evalueer die effektiwiteit van die navorsing
Plagiaat? Hoe kan ek dit voorkom? Maak gebruik van vaardighede soos: Analiseer in die vorm van ‘n breinkaart en om dan te sintetiseer.
- Slides: 21