Wat is Toerisme Toerisme is die wreld se

  • Slides: 16
Download presentation

Wat is Toerisme? • • • Toerisme is die wêreld se grootse bedryf. In

Wat is Toerisme? • • • Toerisme is die wêreld se grootse bedryf. In die laaste twee jaar het dit met 12% gestyg. Dit is ‘n studie van die aktiwiteite, dienste en industrieë wat ‘n reiservaring aan groepe of individue bied.

1. Sektore Vervoer Akkommodasie Attraksie Diensvoorwaardes, Dienskontrakte, gedragskodes

1. Sektore Vervoer Akkommodasie Attraksie Diensvoorwaardes, Dienskontrakte, gedragskodes

2. Kaartwerk en Toerbeplanning • Roetebeplanning • Gesondheid en veiligheid • Reisdokumentasie • Wêreldtydsones

2. Kaartwerk en Toerbeplanning • Roetebeplanning • Gesondheid en veiligheid • Reisdokumentasie • Wêreldtydsones

3. Attraksies Plaaslik Internasionaal SANParke Wêreldikone

3. Attraksies Plaaslik Internasionaal SANParke Wêreldikone

4. Volhoubare en verantwoordelike toerisme Planeet Mens Wins

4. Volhoubare en verantwoordelike toerisme Planeet Mens Wins

5. Plaaslike, streeks- en internasionale toerisme Statistieke Wêreld en onvoorsiene gebeurlikhede

5. Plaaslike, streeks- en internasionale toerisme Statistieke Wêreld en onvoorsiene gebeurlikhede

6. Kultuur- en erfenistoerisme SA Kulturele uniekheid Wêrelderfenisterreine

6. Kultuur- en erfenistoerisme SA Kulturele uniekheid Wêrelderfenisterreine

7. Buitelandse valutaverhandeling Omskakeling van geldeenhede Skommeling van wisselkoerse

7. Buitelandse valutaverhandeling Omskakeling van geldeenhede Skommeling van wisselkoerse

8. Kommunikasie- en Kliëntediens Kommunikasie tegnologie Kliëntediens terugvoering

8. Kommunikasie- en Kliëntediens Kommunikasie tegnologie Kliëntediens terugvoering

9. Bemarking Produk Promosie Prys Plek Persoon

9. Bemarking Produk Promosie Prys Plek Persoon

 • Toerisme is een van die praktiese leerareas wat ‘n praktiese taak (PAT)

• Toerisme is een van die praktiese leerareas wat ‘n praktiese taak (PAT) behels. Hierdie taak maak ‘n kwart van die finale punt uit. • Daar word toetse en eksamens oor die teoretiese werk geskryf. • Die vraestel bestaan uit kortvrae en langer beskrywende vrae. • Toerisme tel wel vir die TP-telling en is ook ‘n Universiteitsvrystellingsvak.

Studierigtings? � � � � Toerisme word by verskeie Universiteite en Universiteite vir Tegnologie

Studierigtings? � � � � Toerisme word by verskeie Universiteite en Universiteite vir Tegnologie as deel van ‘n studierigting aangebied. Die NWU (Potchefstroom) bied die volgende aan: B. A Erfenis en kultuurtoerisme bestuur, B. Sc Toerisme, B. Com Toerismebestuur, B. Com Entrepreneurs en Ondernemingsbestuur, B. Com Toerisme en rekreasiebestuur, B. com Bemarking en ook gewone Toerisme bestuur. UJ bied aan: BA Toerisme ontwikkeling. Die UP bied aan: B. Com Toerismebestuur en BA erfenis en Kultuurtoerisme SUT van die Vrystaat bied ook Toerisme bestuur aan waar jy ‘n diploma of selfs ‘n graad kan verwerf. Daar is ook verskeie ander inrigtings wat gespesialiseerde kursusse aanbied waar praktiese opleiding deel van die kursus vorm. Voorbeelde hiervan is Centurion Akademie, IMM Bestuurskool, TPPT Akademie, Swiss Hotelskool, TUT, en Varsity College.

Verskeie geleenthede om BA Grade te kan verwerf in: • Toerismebestuur • Toerismebemarking •

Verskeie geleenthede om BA Grade te kan verwerf in: • Toerismebestuur • Toerismebemarking • Onderwys Diplomas of korter kursusse kan gedoen word om as die volgende te kwalifiseer: • Geleentheids- en konferensie-organiseerder • Toeroperateur • Reisagent • Wildbewaarder • Toergids

Baie studente het al werk gekry by : -Vakansieoorde -Lugrederye -Natuurreservate -Motorverhuringsmaatskappye -Toerismeinligtingskantore -Gastehuise

Baie studente het al werk gekry by : -Vakansieoorde -Lugrederye -Natuurreservate -Motorverhuringsmaatskappye -Toerismeinligtingskantore -Gastehuise -Vakansieplase

Hoop Toerisme is jou keuse as vak vir 2020!!!

Hoop Toerisme is jou keuse as vak vir 2020!!!