Wat beteken my doop Sessie 2 Hersiening God
Wat beteken my doop? Sessie 2
Hersiening God skep die mens as sy beeld en verteenwoordiger Die mens kies om te sondig God se houding teenoor die sondige mens is steeds liefde God neem die inisiatief om die verhouding tussen Hom en ons te herstel
Hersiening God reël en waarborg die herstelde verhouding deur ’n verbond (met ’n teken) Hy verbind Hom aan my om my God te wees Hy verbind my aan Hom om sy kind te wees = GOD SE TESTAMENT (VERBOND)
Hersiening God neem die vloek vir die verbreking van die verbond op Hom.
Hersiening Kinders is saam met hulle ouers in die verbond ingesluit.
Wat beteken my doop? Sessie 2
Ons kind se leefwêreld 1. Hoe lyk ons kinders se leefwêreld?
Ons kind se leefwêreld Inligtingsrewolusie § Keuseverlamming § Vinnig verveeld (“boring”) – was daar, reeds gedoen. . . § Afgestomp (want media wys alles) § Kort aandagspan § Fokus is gefragmenteerd
Ons kind se leefwêreld 2. Hoe voel julle daaroor om in so ’n wêreld kind groot te maak?
Ons kind se leefwêreld 3. Vertel van / wys jou doopherinnering.
Ons kind se leefwêreld 4. Wie praat deur die doop?
Doop as teken (en seel) van God se (genade)verbond Verbond = kontrak: 2 -sydig (word deur 2 partye onderhandel) 1 -sydig (ontstaan by 1 party, bestaan tussen 2 partye: bv ’n testament )
Doop as teken (en seel) van God se (genade)verbond Kan ’n kind die begunstigde in ’n testament wees?
OU TESTAMENT e& B ft o l e Eis wo d or t n A God NUWE TESTAMENT Be lof An te tw JER 31 : 31 -34 oo r & Eis d VERGIFNIS GEN 17 : 1 -12 GAL 3 : 29 GLO REEDS GLO LATER TEKEN: BESNYDENIS KOL 2 : 11 -12 GOD SE GENADEVERBOND (Testament)
Kolossense 2 11 Deur julle verbondenheid met Hom is julle ook besny, BESNY SONDIGE nie met die besnydenis wat deur NATUUR mense verrig word nie, maar met die besnydenis deur Christus , en WEGGENEEM DEUR dit bestaan in die wegneem van CHRISTUS die sondige natuur van die mens. 12 Dit het by die doop gebeur deurdat julle toe saam met Hom begrawe is. GEDOOP
BESNYDENIS – GELOOF? 11 Hy (Abraham) het die besnydenis as ’n teken ontvang. Dit is ’n seël wat bewys dat God hom vrygespreek het deurdat hy geglo het. . . (Romeine 4) • Abraham kry teken OMDAT hy GLO • Isak kry teken SODAT hy sal GLO
DOOPPRAKTYKE Grootmense word gedoop OMDAT… BELYDENISDOOP / SENDINGDOOP Kinders (van gelowiges) word gedoop SODAT… VERBONDSDOOP / GEMEENTEDOOP
OU TESTAMENT e& B ft o l e eis o o w rd t n A God NUWE TESTAMENT Be lof An te & tw JER 31 : 31 -34 oo rd Eis VERGIFNIS GEN 17 : 1 -7 GAL 3 : 29 GLO REEDS GLO LATER TEKEN: BESNYDENIS KOL 2 : 11 -12 TEKEN: DOOP GOD SE GENADEVERBOND (Testament)
Wie praat deur die doop? GOD
My DOOP waarborg: NET JESUS RED - VIR MY OOK ! Belofte: Ek is jou God en jy is my erfgenaam / kind. Ek het jou straf / vloek gedra deur my Seun, Jesus Christus! Jou sonde is vergewe! Antwoord: Ek aanvaar Jesus as Verlosser, volg Hom gehoorsaam en leef soos iemand wat aan Hombehoort!
Die doop: inlywing in die gemeente 1 Kor 12: 13 “Deur die een Gees het ons almal een liggaam geword deur die doop. ” (1979 se proefvertaling)
Is daar ’n regte (en verkeerde) manier van doop? Onderdompeling / besprinkeling?
Moet ons nie ook groot gedoop word soos Jesus nie?
Volgende week Sessie 3 Hoe laat ons reg geskied aan die betekenis van ons kind se doop?
- Slides: 24