Want hoewel ons in die vlees wandel voer

  • Slides: 19
Download presentation

Want hoewel ons in die vlees wandel, voer ons die stryd nie volgens die

Want hoewel ons in die vlees wandel, voer ons die stryd nie volgens die vlees nie; 2 Kor 10: 3

want die wapens van ons stryd is nie vleeslik nie, maar kragtig deur God

want die wapens van ons stryd is nie vleeslik nie, maar kragtig deur God om vestings neer te werp, 2 Kor 10: 4

terwyl ons planne verbreek en elke skans wat opgewerp word teen die kennis van

terwyl ons planne verbreek en elke skans wat opgewerp word teen die kennis van God, en elke gedagte gevange neem tot die gehoorsaamheid aan Christus 2 Kor 10: 5

En ek self, Paulus, bid julle by die sagmoedigheid en vriendelikheid van Christus… 2

En ek self, Paulus, bid julle by die sagmoedigheid en vriendelikheid van Christus… 2 Kor 10: 1

Want ons worstelstryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die owerhede,

Want ons worstelstryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die owerhede, teen die magte, teen die wêreldheersers van die duisternis van hierdie eeu, teen die bose geeste in die lug. Efe 6: 12

want die koninkryk van God bestaan nie in woorde nie, maar in krag. 1

want die koninkryk van God bestaan nie in woorde nie, maar in krag. 1 Kor 4: 20

En hulle het hom oorwin deur die bloed van die Lam en deur die

En hulle het hom oorwin deur die bloed van die Lam en deur die woord van hulle getuienis Open 12: 11

maar wat dwaas is by die wêreld, het God uitverkies om die wyse te

maar wat dwaas is by die wêreld, het God uitverkies om die wyse te beskaam; en wat swak is by die wêreld, het God uitverkies om wat sterk is, te beskaam 1 Kor 1: 27

Maar ons spreek die wysheid van God, wat bestaan in verborgenheid wat bedek was

Maar ons spreek die wysheid van God, wat bestaan in verborgenheid wat bedek was en wat God van ewigheid af voorbeskik het tot ons heerlikheid, wat niemand van die heersers van hierdie wêreld geken het nie—want as hulle dit geken het, sou hulle die Here van die heerlikheid nie gekruisig het nie— 1 Kor 2: 7 -8

terwyl ons planne verbreek en elke skans wat opgewerp word teen die kennis van

terwyl ons planne verbreek en elke skans wat opgewerp word teen die kennis van God, en elke gedagte gevange neem tot die gehoorsaamheid aan Christus 2 Kor 10: 5

…Vir hierdie doel het die Seun van God verskyn, om die werke van die

…Vir hierdie doel het die Seun van God verskyn, om die werke van die duiwel te verbreek. 1 Joh 3: 8

En neem aan die helm van verlossing en die swaard van die Gees— dit

En neem aan die helm van verlossing en die swaard van die Gees— dit is die woord van God — Efe 6: 17

terwyl ons planne verbreek en elke skans wat opgewerp word teen die kennis van

terwyl ons planne verbreek en elke skans wat opgewerp word teen die kennis van God, en elke gedagte gevange neem tot die gehoorsaamheid aan Christus 2 Kor 10: 5

En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing

En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed, sodat julle kan beproef wat die goeie en welgevallige en volmaakte wil van God is. Rom 12: 2

En Ek sê ook vir jou: Jy is Petrus, en op hierdie rots sal

En Ek sê ook vir jou: Jy is Petrus, en op hierdie rots sal Ek my gemeente bou, en die poorte van die doderyk sal dit nie oorweldig nie. Mat 16: 18