Waarskynlikheid WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 J. OLIPHANT
Wat is waarskynlikheid? ? ? Die waarskynlikheid van ‘n gebeurtenis is die waarde wat die kans of moontlikheid dat ‘n gebeurtenis sal plaasvind beskryf
Waarskynlikheidskaal 0% 0 25% 50% 75% 100% 1 Hoe grooter die kaans dat ‘n gebeurtenis sal plaasvind, hoe nader sal die waarskynlikheid aan 1 lê. Hoe kleiner die kaans dat ‘n gebeurtenis sal plaasvind, hoe nader aan 0.
Waarskynlikheidskaal 0% 25% 0 50% 75% 100% 1 0. 5 Onseker Nie baie waarskynlik Baie waarskynlik Onmoontlik Seker
↑ Dat die Rol 7 op ‘n Jy 23: 00 wen ↑ Dat dit naweek sal reen ↓ ↓dobbelsteen diesal lotto donker wees 0% 0 25% 50% 75% 100% 1
Bereken waarskynlikheid Rol ‘n dobbelsteen: 1. Kans om ‘n 6 te rol. 2. Kans van ‘n ewegetal. 3. Kans van ‘n 7. 4. Kans van ‘n priemgetal. 5. Kans van ‘n getal vanaf 1 tot 6.
0% 50% 1/6 100% 0 P(10) P(5) 1 P(onewe getal) P(1 tot 6) Waarskynlikheid op ‘n skaal dat ‘n dobbelsteen of die volgende sal val: • • 10 5 Enige onewegetal Enige getal van 1 tot 6
Uitdrukking van waarskynlikheid – breuke Gebeurtenis P(4 op dobbelsteen) P(8 op dobbelsteen) P(evegetal op dobbelsteen) P (getal van 1 tot 6 op dobbelsteen) Breuk
Uitdrukking van waarskynlikheid – desimale waardes Gebeurtenis P(4 op dobbelsteen) P(8 op dobbelsteen) P(evegetal op dobbelsteen) P (getal van 1 tot 6 op dobbelsteen) Breuk Desimaal
Uitdrukking van waarskynlikheid – persentasies (%) Gebeurtenis Breuk Desimaal P(4 op dobbelsteen) 1 ÷ 6 = 0. 167 P(8 op dobbelsteen) 0÷ 6=0 P(evegetal op dobbelsteen) 3 ÷ 6 = 0. 5 P (getal van 1 tot 6 op dobbelsteen) 6÷ 6=1 Persentasie (%)