WAARHEEN NOUvetstert en huidige vleis rasse WAAROM N

  • Slides: 36
Download presentation

WAARHEEN NOU…vetstert en huidige vleis rasse

WAARHEEN NOU…vetstert en huidige vleis rasse

WAAROM ‘N NUW RAS ? Alle Rasse beweer hulle is die beste

WAAROM ‘N NUW RAS ? Alle Rasse beweer hulle is die beste

WAT Sê HULLE. . . EN WAT DOEN HULLE. . . gee voor hulle

WAT Sê HULLE. . . EN WAT DOEN HULLE. . . gee voor hulle is ekonomies doelgerig . . . selekteer slegs die mooiste diere naaste aan rasstandaarde

VIR SOMMIGE IS BOUVORM ALLES !!! Party spog met kampioen bouvorm en slaglamkarkasse, maar

VIR SOMMIGE IS BOUVORM ALLES !!! Party spog met kampioen bouvorm en slaglamkarkasse, maar • Kan hulle dek? • Kan hulle loop? • Kan hulle lammers groot maak? • Kan hulle in die veld oorleef?

. . . VIR SOMMIGE IS GROOTE ALLES. . . • Ander spog met

. . . VIR SOMMIGE IS GROOTE ALLES. . . • Ander spog met uitstekende groei en gewigte tot 190 kg. • Maar wat gebeur met hulle daar in die natuur? • Kan hulle selfs oorleef sonder om die eienaar bankrot te vreet?

DAN IS DAAR DIE INDOKTRENASIE VELDTOG • Voer maatskapye wat vir jou uitwerk hoe

DAN IS DAAR DIE INDOKTRENASIE VELDTOG • Voer maatskapye wat vir jou uitwerk hoe loonend dit is om te voer… • Doseering en inenting vir beter resultate … • Voerkrale wil skaap hê wat vinniger groei met minder vet… • Slagpale wat aandring op die perfekte bouvorm… • Supermarkte spesiaale snitte, nie te vet nie en nie te maar nie… WIE GEE OM OF DIE BOER

WAT VAN DIE KOMERSIEëLE TEELER Wie stel sy belange eerste ?

WAT VAN DIE KOMERSIEëLE TEELER Wie stel sy belange eerste ?

DIE VISIE ‘n kombenasie van gene vir ‘n skaap in perfekte balaans vir optimale

DIE VISIE ‘n kombenasie van gene vir ‘n skaap in perfekte balaans vir optimale produksie + Gehardheid, vrugbaarheid bedekking en trop instink Bespiering en karkas gehalte = Meatmaster

DOEL VAN DIE MEATMASTER • Te vestig as ‘n kommersiële ras • Te kyk

DOEL VAN DIE MEATMASTER • Te vestig as ‘n kommersiële ras • Te kyk slegs na aspekte van ekonomiese belang • Stoetbedryf sal later ontwikkel uit diere wat hulself in die kudde bewys het as die mees produktiewe van hul soort

RAS STANDAARDE Heeltemal nuut en anders as huidige rasse. ØVermy enige nietige bouvorm aspekte.

RAS STANDAARDE Heeltemal nuut en anders as huidige rasse. ØVermy enige nietige bouvorm aspekte. ØSelekteer totaal en al doelgerig vir ekonomiese faktore. Saamgestel om: ÄALLE KOSTE SO LAAG MOONTLIK TE HOU ! Ä KRY INKOMSTE SO HOOG MOONTLIK !! Ä MAKSIMUM PROFYT !!!

WAT WORD BENODIG OM DIE KOSTE SO LAAG AS MOONTLIK TE HOU ? (klipsout)

WAT WORD BENODIG OM DIE KOSTE SO LAAG AS MOONTLIK TE HOU ? (klipsout)

VIR LAE KOSTE EN GEHARDHEID ð Speen skaap so ver as moontlik van dosering

VIR LAE KOSTE EN GEHARDHEID ð Speen skaap so ver as moontlik van dosering vir inwendige parasiete. ð Geen horings ð Vol pigmentasie ð Geen sny van sterte. ð Minimale inenting en dip.

… OPVOLG … ð Geen skeer ð Geen behandeling vir onsuiwer ð Uistekende trop

… OPVOLG … ð Geen skeer ð Geen behandeling vir onsuiwer ð Uistekende trop instink vir maklike bestuur en kontrole ’N MAKLIKE BESTUUR SKAAP IN ALLE OPSIGTE! GEEN BYVOEDING!!

GEHARDHEID IN TYE VAN DROOGTE EN STRES OMSTANDIGHEDE • Rede: Geweldige besparing op lekke

GEHARDHEID IN TYE VAN DROOGTE EN STRES OMSTANDIGHEDE • Rede: Geweldige besparing op lekke en voer. Sal ram vat onder haglike toestande

DOELGERIGTE SELEKSIE EN PRESTASIE TOETSING AS DEEL VAN RASSTANDAARDE Selekteer vir die volgende: ð

DOELGERIGTE SELEKSIE EN PRESTASIE TOETSING AS DEEL VAN RASSTANDAARDE Selekteer vir die volgende: ð Uiters vrugbare skape. ð Goeie moeders wat hul lammers grootmaak sonder enige probleme. ð Viriele ramme met uitstekende dek vermoë. ð Lammers met ’n uitslag massa van 12 -25 kg (afhangend van die omgewing waarin geboer word). Dit moet van die ma af voor 5 maande geskied. ð Gemiddelde gradering van A 2 -A 3 moet behaal word teen bogenoemde massas.

Hoe het die komersieële Meatmasters vergelyk teenoor die bestaande vleis rasse ?

Hoe het die komersieële Meatmasters vergelyk teenoor die bestaande vleis rasse ?

MEATMASTER VERGELYK MET ANDER RASSE

MEATMASTER VERGELYK MET ANDER RASSE

MEATMASTER VERGELYK MET ANDER RASSE

MEATMASTER VERGELYK MET ANDER RASSE

MEATMASTER VERGELYK MET ANDER RASSE

MEATMASTER VERGELYK MET ANDER RASSE

MEATMASTER VERGELYK MET ANDER RASSE

MEATMASTER VERGELYK MET ANDER RASSE

Die bewyse is daar dat ons uitstekende reproduksie en produksie behaal het soos bewys

Die bewyse is daar dat ons uitstekende reproduksie en produksie behaal het soos bewys deur die twee ooie met drieling lammers Drieling lammers sonder enige byvoeding grootgemaak. Ooi gewig 51 kg en 54 kg. Lammers 100 dae gewig 85 kg en 91 kg. (Ooi doeltreffendheid 167 % en 169%

ONS VOLDOEN OOK BESLIS AAN DIE MINIMUM MARK VEREISTES - Nasionale slaglam kompetisie Bethulie

ONS VOLDOEN OOK BESLIS AAN DIE MINIMUM MARK VEREISTES - Nasionale slaglam kompetisie Bethulie ‘ 05 Lammers gespeen van die veld af geen byvoeding voor slagting Lammers van hul ma afgevat op 4 maande en geslag

…OPVOLG… Gemiddelde gewig 22. 1 kg Groep plasing 9 e uit 59 groepe Enkel

…OPVOLG… Gemiddelde gewig 22. 1 kg Groep plasing 9 e uit 59 groepe Enkel karkas plaasing 22 ste, 23 ste, 55 ste uit 236 karkasse

BLUP EN PRESTASIE SYFERS WORD GEBRUIK OM DIE EKENOMIESE VOORUITGANG VAN DIE MEATMASTER TE

BLUP EN PRESTASIE SYFERS WORD GEBRUIK OM DIE EKENOMIESE VOORUITGANG VAN DIE MEATMASTER TE VERSEKER • SPEEN DIREK: Die skaap se eie vermoë om te groei tot op speen. • NA SPEEN DIREK: Die skaap se eie vermoë om te groei van speen tot 12 maande. • SPEEN MATRENAAL: Die ma se vermoë om ‘n lam suksesvol groot te maak.

…OPVOLG… • TWW: Die skaap se eie vermoe om meerlinge te prodseer • RAND

…OPVOLG… • TWW: Die skaap se eie vermoe om meerlinge te prodseer • RAND EN SENT: Gebruik die boonste 4 om die skaap te selekteer wat die beste inkomste sal genereer in jou spesefieke omgewing en bestuur.

BEGIN MET PRESTASIE TOETSING BEGIN MET BLUP

BEGIN MET PRESTASIE TOETSING BEGIN MET BLUP

BEGIN MET PRESTASIE TOETSING BEGIN MET BLUP

BEGIN MET PRESTASIE TOETSING BEGIN MET BLUP

BEGIN MET PRESTASIE TOETSING BEGIN MET BLUP

BEGIN MET PRESTASIE TOETSING BEGIN MET BLUP

BEGIN MET PRESTASIE TOETSING BEGIN MET BLUP

BEGIN MET PRESTASIE TOETSING BEGIN MET BLUP

BEGIN MET PRESTASIE TOETSING BEGIN MET BLUP

BEGIN MET PRESTASIE TOETSING BEGIN MET BLUP

MEATMASTERS WêRELD WYD: Namibie, Mexico Kanada, Australië • Meatmasters is ‘n Internasionale geregestreerde ras.

MEATMASTERS WêRELD WYD: Namibie, Mexico Kanada, Australië • Meatmasters is ‘n Internasionale geregestreerde ras. • Suid Afrika is gewillig om saam te werk met ander lande om die Meatmaster ras te promofeer • Om die ras te beskerm is dit belangrik dat alle stoet teelers dit streng volgens die Meatmaster konstetisie doen.

Dit blyk dat Mark Twain – skrywer van weleer - dit raakgevat het t.

Dit blyk dat Mark Twain – skrywer van weleer - dit raakgevat het t. o. v “a hybrid dog. . . It is a mighty good dog too; he’s no common dog, he’s no mongrel; he is a composite. A composite dog is a dog that’s made up of all the valuable qualities that's in a dog breed – kind of a syndicate, and a mongrel is made of all the riffraff that’s left over.

Maak seker jou ras sal jou deur die swaar tye dra want in die

Maak seker jou ras sal jou deur die swaar tye dra want in die goeie tye sal hy nog net better vir jou sorg !!

MEATMASTERS WENS U GODS RYKSTE SEEN. DANKIE VIR DIE GELEENTHEID

MEATMASTERS WENS U GODS RYKSTE SEEN. DANKIE VIR DIE GELEENTHEID