VRAE RONDOM PETRUS NAAM ROEPING PERSOON FAMILIE AGTERGROND

  • Slides: 12
Download presentation
VRAE RONDOM PETRUS NAAM, ROEPING, PERSOON, FAMILIE, AGTERGROND, WERK , TELEURSTELLINGS, VREUGDES, HARTSEER… LEWENSEINDE

VRAE RONDOM PETRUS NAAM, ROEPING, PERSOON, FAMILIE, AGTERGROND, WERK , TELEURSTELLINGS, VREUGDES, HARTSEER… LEWENSEINDE Gemeentekamp 19 -21 Okt. 2012

1. Watter ander name het Petrus gehad voordat die Here hom die bynaam Petrus

1. Watter ander name het Petrus gehad voordat die Here hom die bynaam Petrus genoem het? (Simon, Sebedeus, Sadoletus)- vgl. Joh. 1: 43 - wat van Cefas-vgl. Joh. 1: 42 2. Was daar net een dissipel wat die naam Simon gehad het? Simon – die Yweraar- vgl. (Luk. 6: 15 3. Watter ander dissipels het nog byname gehad? (Jakobus, Johannes- Boanerges; Levi- Mattheus) (vgl. Mark 3: 16) (vgl. ook Matt. 10: 2 -3) Nathanael- Bartholomeus 4. Wat beteken die naam Petrus? 5. Wie was Petrus se pa? (Boas, Jona, Sebedeus) 6. Watter beroep het Petrus beoefen voordat die Here hom geroep het? (Ambagsman, Visserman, Leerlooier) 7. Waar was Petrus se huis (sy tuisdorp? ) (Kana, Nain, Kapernaum)- vgl. Joh. 1: 44 En Filippus was van Betsáida, uit die stad van Andréas en Petrus.

8. Noem een van die broers van Petrus. (Andreas, Filippus, Johannes) 9. Was Petrus

8. Noem een van die broers van Petrus. (Andreas, Filippus, Johannes) 9. Was Petrus getroud? Motiveer. 10. Wat weet ons van Petrus se skoonma? (Ons weet méér van sy skoonma as sy vrou…) 11. Watter natuurelemente/diere het die Here gebruik om vir Petrus Sy krag en heerlikheid bekend te maak? (See…. -Matt. 14: 29; hoenders; skape) 12. Wie was die belangrike driemanskap wat Jesus dikwels uit sy bekende dissipel kring gekies het om alleen saam met Hom sekere dinge te aanskou en te beleef en op wie die Here wou steun? (Petrus, Jakobus, Filippus, Thomas, Johannes, Lebbheus, Judas, Mattheus)- vgl. Mark 5: 37 13. Wat is die belangrikste (grootste) woorde wat Petrus ooit in sy lewe oor sy lippe laat kom het? (Matt. 16: 16 - En Simon Petrus antwoord en sê: U is die Christus, die Seun van die lewende God. ) (vgl. Luk. 9: 20 - En Petrus antwoord en sê: Die Christus van

14. Het Petrus ooit die Here wou bestraf? Matt. 16: 222 - Toe neem

14. Het Petrus ooit die Here wou bestraf? Matt. 16: 222 - Toe neem Petrus Hom opsy en begin Hom bestraf en sê: Mag God dit verhoed, Here, dit sal U nooit oorkom nie! 15. Was daar ooit iets van ’n verwyt in Petrus se gevoelens teenoor Jesus? (vgl. Luk. 18: 28)- 28 Toe sê Petrus: Kyk, ons het alles verlaat en U gevolg. 29 En Hy sê vir hulle: Voorwaar Ek sê vir julle, daar is niemand wat huis of ouers of broers of vrou of kinders verlaat het ter wille van die koninkryk van God. . . 16. Was daar ooit ’n stadium wat Petrus die Here Jesus van gedaante sien verander het? (vgl. Mark 9: 2) 17. Was daar ooit ’n tyd wat Petrus vir Moses en Elia kon sien? Motiveer 18. Watter planne was daar in Petrus se kop toe hy Moses en Elia gesien het? Wat was die oorsaak? Vgl. Mark 9: 6 19. Watter gronde het diensmeisie aangevoer toe sy Petrus daarvan beskuldig het met die nag van die kruisiging dat hy ook een van Jesus se volgelinge is? Vgl. Matt. 26: 73

20. Hoeveel keer het die haan gekraai toe Petrus Jesus verloën het? 1 X

20. Hoeveel keer het die haan gekraai toe Petrus Jesus verloën het? 1 X / 2 X /3 X En dadelik het die haan gekraai, en Petrus het die woord van Jesus onthou wat Hy vir hom gesê het: Voor die haan kraai, sal jy My drie maal verloën. En hy het buitentoe gegaan en bitterlik geween. Matt. 26: 75 - En vir die tweede keer het die haan gekraai; en Petrus het die woord onthou wat Jesus vir hom gesê het: Voor die haan twee maal gekraai het, sal jy My drie maal verloën. En hy het in trane uitgebars. Mark 14: 72 21. Watter verantwoordelikheid het Petrus gehad vóór die instelling van die eerste Nagmaal? Luk- 22: 8 8 Toe stuur Hy Petrus en Johannes en sê: Gaan berei die pasga vir ons, dat ons dit kan eet. 22. Wat was Petrus se reaksie in daardie nag toe Jesus hom aangekyk het, nadat hy die Here verloën het? Vgl. Luk 22: 62 23. Op watter manier kan ons Petrus se persoonlikheid beskryf. Impulsief, / humeurig, / traak-my-nie-agtig-…. /agterlosig 24. Wat was Petrus se reaksie toe die Here hulle voete wou was? Joh. 13: 8 -9 Petrus sê vir Hom: U sal my voete in der ewigheid nie was nie! Jesus antwoord hom: As Ek jou nie was nie, het jy geen deel aan My nie. die hande en die hoof. 9 Simon Petrus sê vir Hom: Here, nie net my voete nie, maar ook 25. Het Petrus ooit gewelddadig geraak? Vgl. Joh. 18: 10 – daar was van hierdie Malchus se familie betrokke by die latere ondervraging van Petrus- vgl. Joh. 18: 26 26. Wat was Petrus se reaksie toe hy gehoor het dat Jesus uit die dood opgestaan het? Joh. 20: 4 - En die twee het saam gehardloop, en die ander dissipel het vooruit gehardloop, vinniger as Petrus, en eerste by die graf gekom.

27. Watter werk het Petrus maar begin doen, toe dit vir hulle lyk Jesus

27. Watter werk het Petrus maar begin doen, toe dit vir hulle lyk Jesus is van hulle weggeneem, Hy is dood? Joh. 21: 3 Simon Petrus sê vir hulle: Ek gaan visvang. Hulle sê vir hom: Ons gaan ook saam met jou. En hulle het uitgegaan en dadelik in die skuit geklim, en in daardie nag het hulle niks gevang nie. 28. Wat was Petrus se reaksie toe hy gehoor het dat dit Jesus is wat op die strand Joh. 21: 7 Daarop sê die dissipel -- die een vir wie Jesus liefgehad het -- aan Petrus: Dit is die Here! En toe staan? Simon Petrus hoor dat die Here is, gord hy sy bo-kleed om -- want hy was naak -- en werp homself in die see. 29. Watter vraag het die Here spesifiek aan Simon Petrus gevra, nadat Hy uit die dood opgestaan het? Hoeveel keer het die Here die vraag gevra? 2 X 3 X 4 X Joh. 21: 15 Toe hulle dan klaar was met die môre-ete, vra Jesus vir Simon Petrus: Simon, seun van Jona, het jy My waarlik lief, meer as hulle hier? Hy antwoord Hom: Ja, Here, U weet dat ek U liefhet. Hy sê vir hom: Laat my lammers wei. . . 30. Wat het die Here aan Petrus geopenbaar betreffende die dag as Petrus sou oud word? - Is daar enige aanduiding op watter wyse Petrus aan die einde van sy lewe op aarde sou kom? Joh. 21: 18 -19 Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, toe jy jonger was, het jy jouself gegord en rondgegaan waar jy wou; maar wanneer jy oud geword het, sal jy jou hande uitsteek, en 'n ander een sal jou gord en bring waar jy nie wil wees nie. 19 En dit het Hy gesê om aan te dui deur hoedanige dood hy God sou verheerlik; en toe Hy dit gespreek het, sê Hy vir hom: Volg My. 31. Watter besondere werke het Petrus verrig ná die hemelvaart plaasgevind het? Vgl. Hand. 1: 15, Hand 2: 34, 37; Hand 3: 1, 3 (Van Hand 1 -15 is daar net Hand 6 en Hand 7 en Hand 13 en 14 waar daar nie van Petrus sprake is nie… ) 32. Watter besondere verhouding was daar tussen Petrus en Paulus? Gal. 1 18 Vervolgens, drie jaar daarna, het ek na Jerusalem opgegaan om met Petrus kennis te maak en vyftien dae by hom gebly; 19 en ek het niemand anders van die apostels gesien nie, behalwe Jakobus,

33. Watter besondere ervaring het Petrus met ’n engel van die Here (in Hand

33. Watter besondere ervaring het Petrus met ’n engel van die Here (in Hand 12) gehad? Lees Hand 12: 118 34. Was daar ooit enige woordewisseling tussen Petrus en Paulus? Vgl. Gal. 2: 14 Maar toe ek sien dat hulle nie reguit loop volgens die waarheid van die evangelie nie, het ek vir Petrus in teenwoordigheid van almal gesê: As jy wat 'n Jood is, soos 'n heiden lewe en nie soos 'n Jood nie, waarom dwing jy die heidene om soos Jode te lewe? (Vgl. vers 11) 35. Watter besondere uitspraak het Petrus oor Paulus se prediking gemaak? 2 Pet. 3: 14 -15 En ag die lankmoedigheid van onse Here as saligheid, soos ons geliefde broeder Paulus ook met die wysheid wat aan hom gegee is, aan julle geskryf het, 16 net soos in al die briewe. Hy spreek daarin oor hierdie dinge, waarvan sommige swaar is om te verstaan, wat die ongeleerde en onvaste mense verdraai, net soos die ander Skrifte, tot hul eie verderf.

VRAE UIT DIE EERSTE PETRUSBRIEF 1. Wat is volgens Petrus die grootste rede waarom

VRAE UIT DIE EERSTE PETRUSBRIEF 1. Wat is volgens Petrus die grootste rede waarom ons die volmaak Drie-Enige God kan loof? 1 Pet. 1: 3 - Geseënd is die God en Vader van onse Here Jesus Christus wat na sy grote barmhartigheid ons die wedergeboorte geskenk het tot 'n lewende hoop deur die opstanding van Jesus Christus uit die dode, 2. Watter rede gee Petrus self aan wat as die DOEL van hierdie skrywe moet dien? 1 Pet. 5: 12 12 Deur Silvánus, die getroue broeder, soos ek meen, het ek kortliks aan julle geskrywe om julle te vermaan en om te betuig dat die ware genade van God is waarin julle staan. 3. Is die brief van Petrus gerig aan gelowiges wat op een plek bymekaargebly het? 1 Pet. 1: 1 -2 - Petrus, 'n apostel van Jesus Christus, aan die vreemdelinge van die verstrooiing in Pontus, Galásië, Kappadocië, Asië en Bithínië, 2 uitverkore volgens die voorkennis van God die Vader, in die heiligmaking van die Gees, tot gehoorsaamheid en besprenkeling met die bloed van Jesus Christus: Mag genade en vrede vir julle vermenigvuldig word! 4. Wat was die omstandighede van die mense aan wie Petrus hierdie brief geskryf het? 5. Wat maak volgens Petrus iemand wat in die Here glo anders as die mense wat nie glo nie? 6. Watter basiese tema sal ons in aansluiting by Paulus se drie groot temas nl. GELOOF, HOOP en LIEFDE, as basiese tema uit hierdie brief kan haal? ’n Sleutelwoord vir Petrus is HOOP, maar dit word in besonder beklemtoon deur die noue verband tussen geloof en praktyk.

6. Watter groot temas sal u vir uself uit hierdie brief kan haal wat

6. Watter groot temas sal u vir uself uit hierdie brief kan haal wat vir u persoonlik iets kan beteken? Ø Ø Ø Hoe om moeilikhede te hanteer. Hfst. 1 Hoe om in die geloof volwasse te word. Hfst. 2 Hoe om met mekaar oor die weg te kom Hfst. 3 Hoe om lyding te verdra Hfst. 4 Hoe om perspektief te behou Hfst. 5 7. Vanuit 1 Pet. 1: 3 -13 is daar vier redes waarom God geloof moet word. Noem hulle? v God het die wedergeboorte geskenk v Die Here gee ons ’n heerlike erfenis v Hy bewaar ons v Hy gee ons die gepaste reaksie in watter omstandighede ek ook al mag verkeer. 8. HIERDIE IS ’n MOEILIKE VRAAG, WANT DIT GEE NIE NET DIE REDES WAAROM ONS GOD MOET LOOF NIE- Die kamp moet hierin sy ware doel dien…. Gee in hoofsaak die wyses (vier wyses) hoe God geloof moet word? (1: 13 q Vestig jou hoop op God en sy genade- dan sal jy heilig lewe (1: 13 -25) vv 13, 5: 11)? 15 q Groei in die geloof (2: 1 -10) vv 2, 5 q Gehoorsaam God in alle verhoudinge (2: 11 – 4: 19) q Loof God in die kerk

9. Watter vyf besondere verhoudinge word deur Petrus noukeurig behandel waarin ons God moet

9. Watter vyf besondere verhoudinge word deur Petrus noukeurig behandel waarin ons God moet gehoorsaam en verheerlik? ü ü ü Owerheid (2: 13 -17) Werkgewers (2: 18 -25) Huwelik (3: 1 -7) Verhouding met my naaste in die algemeen (3: 8 -12) Verhouding met my vyande (3: 13 -4: 19) 10 Waarom is dit vir Petrus baie belangrik dat ons veral onder die heidene baie goed moet gedra? Die heidene moet die gelowiges se voorbeeldige lewe kan sien sodat hulle ook vir God op die dag van afrekening kan verheerlik 13 Is daar in die brief sprake van persoonlike groei en gesamentlike groei in die geloof? Persoonlike groei- VERLANG NA DIE GEESTELIKE MELK Gesamentlike groei- LAAT JULLE OPBOU TOT ’n GEESTELIKE HUIS WAARVAN JESUS DIE HOOF EN DIE HOEKSTEEN SAL WEES 11. Wat doen sinlike begeertes op die lange duur aan jou lewe? Dit vernietig jou lewe 12. Wat kan ons aflei van die owerheid wat geheers het toe Paulus hierdie brief geskrywe het? 13. Hoekom sê Petrus aan die einde van die brief dat hy hierdie brief uit Babilon skryf? (vgl. 1 Pet. 5: 13 14 Kan ’n mens jouself nog as geseënd beskou, al word jy dalk baie verontreg? Motiveer

15. Moet ’n slaaf (dienskneg) staak (in opstand kom) wanneer hulle verontreg word? Vgl.

15. Moet ’n slaaf (dienskneg) staak (in opstand kom) wanneer hulle verontreg word? Vgl. 1 Pet. 2: 18 16. Wat word daar in hierdie brief van Sara gesê? Vgl. 1 Pet. 3: 6 17. Hoe moet ’n man met sy vrou saamlewe? Verstandig, aan die vrou eer bewys, vroue is mede-erfgename van die genade van die lewe 18 ’n Man wat met sy vrou nie reg saamlewe en haar nie eer nie, watter implikasies het dit vir die man se eie gebedslewe… ? Vgl. 1 Pet. 3: 7 19 Watter invloed kan ’n gelowige vrou op haar ongelowige man se lewe verkry? Vgl. 1 Pet. 3: 1, 2 20 Wat is volgens 1 Pet. 3: 8 -12 die meer algemene einskappe wat die ongelwoges in die gelowiges se lewe moet raaksien? Eensgesind, medelydend, liefdevol, goedhartig, nederig, vergewe en seën. 21 As ons in uiters vyandige toestande en verhoudinge onsself bevind, watter vrees moet daar in ons wees? HOEGENAAMD GEEN VREES NIE!!! Eerbiedig Christus in die omstandighede, onthou sy lyding, maar hou ook sy oorwinning en sy wederkoms in die oog.

22. Wat is volgens Petrus die plek, die roeping en die opdrag van ’n

22. Wat is volgens Petrus die plek, die roeping en die opdrag van ’n ouderling? Vgl. 1 Pet 5: 1 -4 23: Watter besondere troos en opdrag gee Petrus aan die jongmense? Vgl. 1 Pet. 5: 5 -7 24. Wat word op die einde aan ’n hele gemeente gesê? Vgl. 1 Pet. 5: 811 25. Wie was Silvanus? Silas- ook medewerker van Paulus gewees Ø Ø Ø Ø Ø Hoe om moeilikhede te hanteer. DINK DAARAAN DAT GOD JOU DIE WEDERGEBOORTE GESKENK HET Hoe om in die geloof volwasse te word. DRINK GEESTELIKE MELK, LAAT JOU SOOS LEWENDE STENE OPBOU Hoe om met mekaar oor die weg te kom WAT IS JOU VERHOUDING MET DIE POLITIEKE LEIERS IN ONS TYD, ONS WERKGEWERS/NEMERS, ONS HUWELIKSMAATS, ONS NAASTE, ONS VYANDE? ! Hoe om lyding te verdra DINK AAN DIE VYANDE VAN CHRISTUS EN WATTER LYDING DAAR VIR HOM WAS Hoe om perspektief te behou JOU OUDERLING, JOU PREDIKANT, JONGMENSE ONDER MEKAAR, MAAR