VOTUM LOFLIED LB 464 1 2 O Heer
VOTUM
LOFLIED LB 464: 1 -2 (O Heer my God)
Hoeveel spandeer jy/julle aan kos en drinkgoed in ‘n week?
Levitikus 19: 9 -10 Deuteronomium 20: 19 -20
#1 Kos is ’n gawe van God
#2 Hoe-veel is genoeg?
Hoeveel spandeer jy/julle aan kos en drinkgoed in ‘n week?
Duitsland: Die Melander familie van 4 Kos vir een week: 375. 39 Euros of R 3 712 (R 928 per kop) •
VSA: Die Revis familie van 4 Kos vir een week $341. 98 = R 2 538 (R 634 per kop)
Italie: Die Manzo familie van 5 Koste van voedsel vir een week: 214. 36 Euros of R 1 967 (R 393 per kop)
Mexico: Die Casales familie van 5 Kos vir een week: 1, 862. 78 Pesos of R 1403 (R 281 per kop)
Egipte: Die Ahmed familie van 12 Kos vir een week: 387. 85 Egipt. Pond of R 507 (R 42 per kop)
Ecuador: Die Ayme familie van 9 Kos vir een week: $31. 55 = R 234 (R 26 per kop)
Bhutan: Die Namgay familie van 13 Kos vir een week: 224. 93 ngultrum of R 37 (R 3 per kop)
Tsjad: Die Aboubakar familie van 6 Kos vir een week: 685 CFA Francs of R 9 (R 1, 50 per kop)
[Hoekstra & Chapagain, 2008]
[Hoekstra & Chapagain, 2008]
[Hoekstra & Chapagain, 2008]
#3 Kos is kosbaar & beperk
“Live simply, that others may simply live”
SLOTLIED LB 456: 1 -3
- Slides: 33