Voorsetsels Voorsetsels Wat is n voorsetsel Ek het





- Slides: 5
Voorsetsels
Voorsetsels: Wat is ‘n voorsetsel? Ek het ‘n boom en ‘n bal. Ek kan die bal om die boom beweeg deur net een woord, die VOORSETSEL te verander. agter onder langs invoor by Die bal lê ______ die boom.
Aanvullend: 1. Ek leun teen die muur. 2. Ek stap langs die muur. 3. Ek loop op die dak. 4. Ek klop aan die deur 5. Ek verlang na iemand. 6. Ek is verlief op jou. 7. Ek is verloof aan jou. 8. Ek is getroud met jou. 9. Ek gaan met vakansie. 10. Tydens die droogte. 11. Ek dien in ‘n komitee. 12. Jy is aan die beurt 13. Hy doen dit per abuis. 14. Ek is afhanklik van jou. 15. Ek is behendig met iets. 16. Ek is vertroud met iets. 17. Ek is op my hoede. 18. Leer neem baie tyd in beslag 19. Ek skenk aandag aan iets. 20. Ten spyte van 21. Te danke aan 22. Ter wille van 23. In die geheel 24. Tot my spyt 25. Ek glo in God.
26. Ek raak in vervoering oor iets. 27. Ek herken jou aan iets. 28. Ek doen afstand van iets. 29. Ek kom weer tot verhaal. 30. Ek is geheg aan iets. 31. Dit raak in onbruik. 32. Iets val in my smaak. 33. Ek smag na iets. 34. Ek hou toesig oor iets. 35. Die deur verleen toegang tot iets. 36. Jou gedrag doen afbreuk aan iets. 37. Ek neem kennis van iets. 38. Ek lê klem op iets. 39. Ek verheug my oor iets 40. Ek verbeter op iets.
41. Ek blink uit bo iemand. 42. Ek hou tred met iets. 43. Ek lê my toe op iets. 44. Ek voldoen aan iets. 45. Ek dring my op aan iemand. 46. Ek spesialiseer in iets. 47. Ek snak na my asem. 48. Ek skryf my sukses toe aan iets. 49. Ek leer iets van buite. 50. Koop iets teen ‘n prys. 51. Ek glo aan iets. 52. Ek smeek om genade. 53. Ek slaag in ‘n eksamen. 54. Ek berei my voor op iets. 55. Ek antwoord op iets.