VOORDEEL VAN N MAATSKAPPY BO N ANDER VORM
VOORDEEL VAN ‘N MAATSKAPPY BO ‘N ANDER VORM VAN EIENAARSKAP Kwartaal 1 Onderwerp 6
VOORDELE EN UITDAGINGS VERBONDE AAN DIE STIGTING VAN ‘N MAATSKAPPY TEENOOR ANDER VORME VAN EIENAARSKAP Voordele: Meer eienaars beteken ‘n groter moontlikheid vir groei en uitbreiding omdat daar meer kapitaal bygedra kan word. Doeltreffende bestuur is moontlik, omdat die aandeelhouers ‘n direksie aanwys om die onderneming te bestuur. ‘n Maatskappy word as ‘n regsentiteit geregistreer en bied beperkte aanspreeklikheid vir aandeelhouers (behalwe ‘n Maatskappy met Persoonlike Aanspreeklikheid). ‘n Maatskappy het kontinuïteit van voortbestaan. Maatskappye met ‘n winsoogmerk betaal belasting teen ‘n vaste
VOORDELE EN UITDAGINGS VERBONDE AAN DIE STIGTING VAN ‘N MAATSKAPPY TEENOOR ANDER VORME VAN EIENAARSKAP Nadele: Stigtingsprosedures van ‘n maatskappy is dikwels duurder en moeiliker as die van ‘n alleeneienaar, venootskap en beslote korporasie. Maatskappy moet dikwels aan talle statutêre vereistes voldoen, wat ook gekompliseerd en duur vir onderneming is. As die direkteure wat deur die aandeelhouers aangewys is onbekwaam is en nie die maatskappy goed bestuur nie, kan die aandeelhouers se belegging dalk in gevaar wees.
REGISTRASIE VAN ‘N MAATSKAPPY Die registrasie van ‘n maatskappy is ‘n tweeledige proses: Die opstel van ‘n Akte van Oprigting (Av. O) Indiening daarvan tesame met ‘n Kennisgewing van Inkorporasie.
SES STAPPE OM ‘N MAATSKAPPY IN SUIDAFRIKA TE STIG en die betaling van gelde aan die 1. Reservering van die maatskappynaam Kommissie vir Maatskappye en Intellektuele Eiendom (KMIE). 2. ‘n Sertifikaat om die besigheid te begin word voorgelê saam met die stigtingsdokumentasie. 3. Die maatskappy moet ‘n bankrekening open. 4. Registreer vir inkomstebelasting, BTW en werknemersbelasting by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID). 5. Registreer vir Werkloosheidsversekeringsfonds (WVF) by die departement van Arbeid. 6. Registreer by die Kommisaris van Vergoeding vir Beroepsbeserings en – siektes (KVBS)
DIE MAATSKAPPY SE STIGTINGSAKTE Die Akte van Oprigting (Av. O) moet die volgende bevat: Besonderhede van inkorporeerders Aantal direkteure Aandelekapitaal Inhoud van Av. O
NAAM VAN DIE MAATSKAPPY Kennisgewing van inkorporasie moet voorgelê word saam met die Av. O: Tipe maatskappy Inkorporasie datum Finansiële jaareinde Geregistreede adres Maatskappynaam
VEREISTES VIR DIE NAAM VAN ‘N MAATSKAPPY ‘n Maatskappy sonder ‘n winsoogmerk moet die letters “MSW” in sy naam insluit. Privaat maatskappy moet die letters “(Edms. ) Bpk. ” in sy naam insluit. Openbare maatskappy moet die letters “Bpk. ” in sy naam insluit. Die naam moet buite die maatskappy se hoofkantoor vertoon word. Die naam moenie godslasterlik wees nie. Die naam mag nie te kenne gee dat die maatskappy die ondersteuning of goedkeuring van die regering het nie. Die naam mag nie soortgelyk aan die van ‘n ander maatskappy wees nie.
INLYWING EN INWERKTREDING VAN DIE MAATSKAPPY ‘n Openbare maatskappy moet wag totdat ‘n inwerktredingsertifikaat daaraan uitgereik is voordat dit kan begin sake doen. Hierdie sertifikaat word uitgereik wanneer daar aan die volgende vereistes voldoen word: Wanneer ‘n prospektus uitgereik is om die publiek uit te nooi om op aandele in te skryf. Waaneer aandele, betaalbaar in kontant, toegeken is tot die bedrag van die minimum inskrywing. Wanneer elke direkteur van die maatskappy die volle bedrag van die aandele, betaalbaar in kontant, betaal het. Wanneer daar geen geld betaal moet word aansoekers vir aandele wat vir inskrywing aangebied is nie. Wanneer ‘n statutêre verklaring deur die HUB of een van die direkteure uitgereik is dat aan die bostaande voorwaardes voldoen.
- Slides: 9