Voltooi die vers hoe maak mens So maak

  • Slides: 13
Download presentation
Voltooi die vers. . hoe maak mens? � So maak mens. . � Hier

Voltooi die vers. . hoe maak mens? � So maak mens. . � Hier word elke keer `n paar woorde van `n vers gegee. . � Maak die res van die vers klaar en jou span is dalk net `n punt ryker!

Voltooi die vers 1. “Bid. . . ” (1 Tessalonisense 5: 17) “. .

Voltooi die vers 1. “Bid. . . ” (1 Tessalonisense 5: 17) “. . . gedurig”

Voltooi die vers 2. “Die offer wat U wil hê, o God, is. .

Voltooi die vers 2. “Die offer wat U wil hê, o God, is. . . ” (Psalm 51: 19) “. . . verootmoediging: U sal `n hart vol ootmoed en berou nie gering ag nie, o God. ”

Voltooi die vers 3. “Vir My kan jy nie sien nie, want. . .

Voltooi die vers 3. “Vir My kan jy nie sien nie, want. . . ” (Eksodus 33: 20). “. . . geen mens kan My sien en bly lewe nie. ”

Voltooi die vers 4. “In die begin. . . ” (Genesis 1: 1) “.

Voltooi die vers 4. “In die begin. . . ” (Genesis 1: 1) “. . . het God die hemel en die aarde geskep. “

Voltooi die vers 5. “Loof die Here, want Hy is goed. . . ”

Voltooi die vers 5. “Loof die Here, want Hy is goed. . . ” (Psalm 136: 1) “Aan sy liefde is daar geen einde nie. ”

Voltooi die vers 6. “Ek is die Here jou God wat. . . ”

Voltooi die vers 6. “Ek is die Here jou God wat. . . ” (Eksodus 20: 2) “. . . jou uit Egipte, uit die plek van slawerny bevry het. ”

Voltooi die vers 7. “Here, ons Here, hoe. . . ” (Psalm 8: 2)

Voltooi die vers 7. “Here, ons Here, hoe. . . ” (Psalm 8: 2) “. . . wonderbaar is u Naam oor die hele aarde, hoe glansryk alles wat U in die hemelruim geplaas het!”

Voltooi die vers 8. “Hiervan is ek oortuig: geen dood of lewe of engele

Voltooi die vers 8. “Hiervan is ek oortuig: geen dood of lewe of engele of magte. . . (Romeine 8: 38 -39) “. . . of teenswoordige of toekomstige dinge of kragte of hoogte of diepte of enigiets anders in die skepping kan ons van die liefde van God skei nie, die liefde wat daar is in Christus Jesus ons Here. ”

Voltooi die vers 9. “God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste

Voltooi die vers 9. “God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat. . . ” (Johannes 3: 16) “dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê. ”

Voltooi die vers 10. “Gaan dan na al die nasies toe en maak die

Voltooi die vers 10. “Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels: . . . (Matteus 28: 19) “. . . doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees. . . ”

Voltooi die vers 11. “Die hele volk was hulle goedgesind. . . , by

Voltooi die vers 11. “Die hele volk was hulle goedgesind. . . , by die gemeente gevoeg. ” (Handl. 2: 47) “. . . En die Here het elke dag mense wat gered word. . . ”

Voltooi die vers 12. “Maar hoe kan Ek jou prysgee, Efraim? Hoe kan Ek

Voltooi die vers 12. “Maar hoe kan Ek jou prysgee, Efraim? Hoe kan Ek jou laat vaar, Israel? Hoe kan Ek jou vernietig soos Adma, met jou maak soos met Sebojim? Ek kan. . ” (Hosea 11: 8) “. . . dit nie oor my hart kry nie. My liefde brand te sterk. ”