VOEGWOORDE VOEGWOORDE GROEP 1 GROEP 2 GROEP 3

  • Slides: 21
Download presentation
VOEGWOORDE

VOEGWOORDE

VOEGWOORDE GROEP 1 GROEP 2 GROEP 3

VOEGWOORDE GROEP 1 GROEP 2 GROEP 3

GROEP 1 SON MOWED NOG OF SOWEL MAAR GROEP 1 DOG WANT EN

GROEP 1 SON MOWED NOG OF SOWEL MAAR GROEP 1 DOG WANT EN

SON MOWED Sowel. . as Of. . . óf Nóg. . . nóg Maar

SON MOWED Sowel. . as Of. . . óf Nóg. . . nóg Maar Of Want En Dog as well as either or neither nor but or because and but

GROEP 1 • Geen verandering by sinne nie. • Verbind bloot die twee sinne

GROEP 1 • Geen verandering by sinne nie. • Verbind bloot die twee sinne en maak 2 de sin se hoofletter ‘n klein lettertjie.

Voorbeeld: • Julle het verlede week lekker vakansie gehou. • Julle het op die

Voorbeeld: • Julle het verlede week lekker vakansie gehou. • Julle het op die strand gespeel. Voegwoord: want

Antwoord: • Julle het lekker vakansie gehou, want julle het op die strand gespeel.

Antwoord: • Julle het lekker vakansie gehou, want julle het op die strand gespeel.

GROEP 2: 3 D’S ADDING ANT DERHALWE DAAROM ANDERS DUS DAN GROEP 2 TOG

GROEP 2: 3 D’S ADDING ANT DERHALWE DAAROM ANDERS DUS DAN GROEP 2 TOG NOGTANS DAARNA INTUSSEN AL GEVOLGLIK NIETEMIN

3 D’s ADDING ANT Dus then Daarom therefore Derhalwe therefore Anders Dan Daarna Intussen

3 D’s ADDING ANT Dus then Daarom therefore Derhalwe therefore Anders Dan Daarna Intussen Nietemin Gevolglik otherwise then meanwhile nevertheless as a result Al although Nogtans nevertheless Tog even so

GROEP 2: Werkwoord van 2 de sin kom staan langs voegwoord. Voor voegwoord kom

GROEP 2: Werkwoord van 2 de sin kom staan langs voegwoord. Voor voegwoord kom ‘n ;

Voorbeeld: • Meneer Cawood was oorsee. • Hy het baie geld spandeer. • Voegwoord:

Voorbeeld: • Meneer Cawood was oorsee. • Hy het baie geld spandeer. • Voegwoord: daarom

Antwoord: Meneer Cawood was oorsee; daarom het hy baie geld spandeer.

Antwoord: Meneer Cawood was oorsee; daarom het hy baie geld spandeer.

Groep 3: sodra Alhoewel -dat woorde Alle vraagwoorde bv. wanneer, hoeveel

Groep 3: sodra Alhoewel -dat woorde Alle vraagwoorde bv. wanneer, hoeveel

WIT HAAS STD al die betreklike voornaamwoorde, al die dat-woorde Waarom / Hoekom Indien

WIT HAAS STD al die betreklike voornaamwoorde, al die dat-woorde Waarom / Hoekom Indien Terwyl why In case while Hoewel / Alhoewel Asof As Sodra although as if if as soon as since unless because Sedert Tensy Daar Die dat- woorde: sodat so that Voordat before totdat until nadat omdat after that because

 • Werkwoord gaan na die einde van die tweede sin, voor nie en

• Werkwoord gaan na die einde van die tweede sin, voor nie en infinitief. • ALHOEWEL: Begin sin met voegwoord en werkwoord skuif na einde van die eerste sin, dus 2 werkwoorde langs mekaar. • Voor voegwoord kom ‘n ,

VOORBEELDE • Die kinders is uitgerus. Hulle het ‘n lang vakansie gehad. Voegwoord: Omdat.

VOORBEELDE • Die kinders is uitgerus. Hulle het ‘n lang vakansie gehad. Voegwoord: Omdat.

Antwoord: • Die kinders is uitgerus, omdat hulle ‘n lang vakansie gehad het.

Antwoord: • Die kinders is uitgerus, omdat hulle ‘n lang vakansie gehad het.

Voorbeeld 2: • Die seun is baie moeg. • Hy het baie geslaap. •

Voorbeeld 2: • Die seun is baie moeg. • Hy het baie geslaap. • Voegwoord: alhoewel

Antwoord: • Alhoewel hy baie geslaap het, is die seun baie moeg.

Antwoord: • Alhoewel hy baie geslaap het, is die seun baie moeg.

Opsommend: Groep 1: Geen verandering. Voegwoorde: want, en, maar, dog Groep 2: Werkwoord van

Opsommend: Groep 1: Geen verandering. Voegwoorde: want, en, maar, dog Groep 2: Werkwoord van 2 de sin kom staan langs voegwoord. Voegwoorde: Alle d-woorde, nogtans, anders, gevolglik. Groep 3: Werkwoord van 2 de sin gaan na die einde van sin. Voegwoorde: -dat woorde, vraagwoorde, sodra, alhoewel

 • E Cronje • Hoërskool Kampsbaai • 25/4/2013

• E Cronje • Hoërskool Kampsbaai • 25/4/2013