Voegwoorde conjunctions GROEP 1 o Want because o
Voegwoorde (conjunctions)
GROEP 1: o. Want (because) o. En (and) o. Maar (but) o. Dog (but) -Woordorde verander nie -Kommas voor want en maar Bv. Die Kaap is ‘n lekker plek. Die Karoo is mooier. (maar) Die Kaap is ‘n lekker plek, maar die Karoo is mooier.
GROEP 2: o. Dus o. Daarom o. Gevolglik o. Tog o. Anders o. Al o. Dan o. Toe (therefore) (consequently) (still / yet) (otherwise) (although) (then) -Woordorde verander, sodat die werkwoord in die tweede sin skuif tot langs die voegwoord. Bv. Dit is koud. Die wind waai. Dit is koud dan waai die wind.
GROEP 3: o. Omdat o. Sodat o. Nadat o. Dat o. Voordat (because) (so that) (after) (that) (before) o. Totdat o. Dan o. Toe o. Wanneer (until) (as) (when) -Woordorde verander, sodat die werkwoord van die tweede sin tot heelagter skuif. Bv. Hy is maer. Hy eet te min. Hy is maer, omdat hy te min eet.
GROEP 4: oòf…òf (either…or) o. Nòg…nòg(neither…nor) o. Sowel…as (as well as) o. Hoe…hoe(the more…the more) Bv. 1. Jy moet by die huis bly. Jy moet ‘n warm jas aantrek. Òf jy moet by die huis bly òf ‘n warm jas aantrek. Bv. 2. Piet het nie kom rugby oefen nie. Koos ook nie. Nòg Piet, nòg Koos het rugby kom oefen.
Bv. 3. Hy ry vinnig. Hy raak roekeloos. Hoe vinniger hy ry hoe roekeloser raak hy. -Vorm die trappe van vergelyking Bv. Vinnig – Vinniger - Vinnigste NB!!!
- Slides: 6