VLAKKE EN FUNKSIES VAN BESTUUR KWARTAAL 4 1
VLAKKE EN FUNKSIES VAN BESTUUR KWARTAAL 4 1
WAT IS ‘n BESTUURDER? ■ Bestuurders is mense aan wie daar ‘n spesifieke taak met doelwitte toegeken word en hulle bereik hierdie doelwitte deur beplanning, begroting, organisering, probleemoplossing en beheer. EERLIK BEHULPSAAM KOMMUNIKASI E TOEGANKLIK KENNIS BESTUURDER REGVERDIG ERKENNING VERSTAAN ONPARTYDIG VERTROU 2
WAT IS ‘n LEIER? ■ ‘n Leier is ‘n persoon wat ‘n groep mense kan beinvloed om ‘n gesamentlike doel te bereik. BESTUUR KOMMUNIKEER SPANWERK BEINVLOE D MENTOR VISIE ONDERSTEUN MOTIVEER VERANTWOORDELIK LEIE R ETIES NEEM BESLUITE BYDRAEND AANMOEDIGEND 3
VERSKILLE TUSSEN ‘N BETUURDER EN ‘N LEIER BESTUURDER LEIER ■ Praat van prosedures, rolle en verantwoordelikheid ■ Praat met individue oor aspirasies en behoeftes ■ Hy/sy is amptelik aangestel ■ Tree as individuele leier op ■ Hy/sy gebruik duidelike doelwitte ■ Praat oor sy visie vir die besigheid ■ Hy/sy beheer mense deur toesighouding ■ Bou vertroue en selfvertroue ■ Soek prestasie ■ Help spanlede om te groei ■ Aksies met resultate ■ Help mense om die doelwit te bereik ■ Gee rigting en instruksies ■ ■ Spanlede moet hulle deel bydra Gee uitdagings en moedig deelname aan ■ Kommunikeer sonder passie ■ Spanlede is trots op hulle werk en wil presteer ■ Proffesioneel en verhewe ■ Passievol en effektief in kommunikasie 4
VLAKKE VAN BESTUUR TOP MIDDE L ONDERST E 5
TO P STRATEGIESE BESTUUR Dit bestaan uit direksie lede, hoof uitvoerende beampte en ander bestuurslede. Hulle neem al die moeilike besluite in die besigheid en bestuur die doelwitte en beleide van die besigheid. Hulle is verantwoordelik vir die beplanning en koordinering van al die funksies. 6
DIE ROL VAN DIE TOP BESTUUR Ø Besluit op die beleide van die besigheid. Ø Hulle gee instruksies vir die voorbereiding van die departementele begrotings, prosedures en skedules Ø Hulle maak strategiese planne vir die besigheid Ø Hulle wys die bestuur vir die middelvlak aan. Ø Hullle koordineer en beheer die aktiwiteite van al die departemente. Ø Hulle skakel met die omgewing buite die besigheid. Ø Hulle gee raad en rigting aan die besigheid. Ø Hulle is verantwoordelik vir die prestasie van die res van die besigheid. 7
MIDDEL UITVOERENDE BESTUUR Die takbestuurder en departementele bestuurders is op die middelvlak. Hulle is verantwoordelik om aan die top bestuur te rapporteeer oor hulle verskillende departemente. Hulle spandeer meer tyd aan organisasie en delegasie van take. In kleinier organisasies is daar slegs een vlak middelbestuur, maar in groter besighede is daar ook junior en senior middelvlak bestuur. 8
DIE ROLLE VAN MIDDELVLAK BESTUUR Ø Ø Ø Ø Hulle voer die planne van die organisasie uit in opdrag van die top bestuur. Hulle doen beplanning vir die laervlak bestuur. Hulle neem die laervlak in diens en lei hulle op. Hulle vertolk en verduidelik die beleide aan die laervlak bestuur. Hulle koordineer alle aktiwiteite. Hulle doen verslag aan top bestuur. Hulle evalueer die prestasie van die laervlak bestuur. Hulle moedig die laervlak bestuur tot beter prestasie aan. 9
LAER OPERASIONELE BESTUUR Laer vlak bestuur is ook bekend as toesighouers of die operasionele vlak van bestuur. Dit bestaan uit toesighouers, ‘n voorman, afdelingshoofde ens. Hulle volg opdragte van middelvlak bestuur en van top vlak bestuur. 10
DIE ROLLE VAN LAERVLAK Ø Die allokering van take aan verskillende werkers. BESTUUR Ø Verskaf leiding en instruksies aan werkers op ‘n daaglikse basis. Ø Hulle dra die verantwoordlikheid vir kwaliteit en kwantiteit in produksie. Ø Hulle hanteer die werkers se problem, voorstelle en aanbevelings en kommunikeer dit na die hoër vlakke van bestuur. Ø Toesighouding en leiding van die werkers. Ø Verantwoordelik vir die opleiding van die werkers. Ø Hulle is in beheer van voorraadbestellings en kontrole. Ø Hulle stel verslae saam oor die prestasie van die werkers. Ø Hulle dissiplineer en motiveer die werkers. Ø Hulle is verantwoordelik vir die beeld van die besigheid aangesien hulle direk met die werkers in kontak is. 11
BEPLANNING BEHEER BESTUURSTA KE ORGANISERING LEIDING 12
BEPLANNING HERSIEN DIE PLAN IMPLEMENTE ER DIE PLAN BEPAAL DIE SITUASIE Beplanning is die proses van besluitneming oor die toekoms en hoe, wie, waar en wanneer moet hulpbronne gebruik word om die werk te kan doen. STEL ‘N PLAN OP EVALUEER DOELWITTE ASSESSEER RISIKOS 13
ORGANISERING ■ Organisering is om vir mense te vertel wat hule moet doen en hoe en waar hulle dit moet doen. Pligte, gesag en verantwoordelikheid word aan mense gegee met sekere sperdatums Hoe rekord van die begroting Hou rekord van skedules Monitor kwaliteit dienste/ produkte Monitor werksprestasi e Neem regstellende aksies Monitor kliënte tevredenheid 14
LEIDING ■ Leiding is om werkers rigting te gee en te motiveer om hulle werk so effektief as moontlik te doen Die leierskapmodel Entrepreneurska p Besigheid Leierskap Span Gemeenska p Organisasie 15
KONTROLE ■ Kontrole is om te kyk dat almal volgens die plan werk. Werklike prestasie word met beplande prestasie vergelyk. STEL STANDAARDE REGSTELLEN DE AKSIES KONTRO LE MEET PRESTASIE VERGELYK PRESTASIE 16
BESTUURSTYLE AUTOKRATI ES Maak soos EK sê…. LAISSEZFAIRE DEMOKRATI ES Maak soos JY wil…. Kom ons stem daaroor…. 17
AUTOKRATIESE BESTUURSTYL ■ Hulle dikteer bevele en raadpleeg nie iemand anders nie ■ Hulle het beheer oor die situasie waarin hulle is. ■ Besluitneming is vinnig ■ Dit verlaag die motivering van die werkers 18
LAISSEZ-FIARE BESTUURSTYL ■ Ook bekend as die “Traak my nie” styl ■ Die bestuurder geen of baie min leiding ■ Werkers het baie vryheid ■ Werkers stel hulle eie doelwitte ■ Werkers los hulle eie problem op 19
DEMOKRATIESE LEIERSKAPSTYL ■ Verwelkom opinies en bydraes ■ Wen maklik toegewydheid ■ Besluitneming is stadiger ■ Foute kan maklik begaan word as werkers nie toegerus is nie ■ Besluitneming word deur die meerderheid gedoen 20
- Slides: 20