Visie Hier bou ons vir die toekoms 22
Visie: Hier bou ons vir die toekoms 22 Augustus 2016 Saalopening
Ek los 'n spoor van: LIEFDE RESPEK INTEGRITEIT LOJALITEIT en TROTS want my waardes is my dryfveer.
Ek Wil Sing, Altyd Sing Ek wil sing, altyd sing van die goedheid van die Heer en aanhoudend van sy trou vertel. Want sy liefdevolle goedheid sal ewig duur en sy trou sal altyd vas bly staan. Herhaal x 2
Die Liefde van Jesus is wonderbaar. 1. Die liefde van Jesus is wonderbaar, wonderbaar vir my. Kom ons verheerlik sy Naam, kom ons verheerlik sy Naam. Die mense verander maar Jesus
2. Dat Hy my verlos het is wonderbaar, wonderbaar: Dat Hy my verlos het is wonderbaar, wonderbaar vir my. Kom ons verheerlik sy Naam, sy Naam. Kom ons verheerlik sy Naam. Die mense verander maar Jesus nooit. Kom ons verheerlik sy Naam.
OPENING Juf. Annelie Lombard
Daarom Here, U is my lewe, Ek ken U veilige bewaring elke dag. Here, U is my vrede, As die storms om my word met brute krag. En as ek val, is U by my. U het betaal en ek is vry!
Refrein: Daarom sing ek, Daarom gee ek U my stem. Daarom juig ek saam met die snaar instrumente! Daarom bring ek U my dank, sing ek heeldag lank, daarom sing ek, Hoor my lied vir U, o Heer!
Waarde van die maand Jontey Blomme – Melinda
Toetsreeks Die onderskeie vakke se afbakeninge is reeds aan leerders gegee en is ook op die webwerf. 7 6 5 4 23 Aug. Afr 25 Aug. Gesk 30 Aug. EBW 1 Sept. Wisk 6 Sept. Teg Gesk NW/Teg Gesk 8 Sept. NW Aard Gesk NW/Teg Aard 13 Sept. Aard
Grade 4 -7 ENGLISH EVENING 23 August 18: 00 Bring your own refreshments. Come and enjoy the evening with us.
Radikale Redenaars vind plaas op 25 Augustus by Laerskool Villieria Baie sterkte aan al ons Voriesprekers!
Vories het talent Leerders het reeds in die week briewe ontvang. Afdelings: Instrumentaal, Drama, Dans en Sang Bring jou inskrywingsvorm en kom deel jou talent met almal! Oudisies – 14 September Kleedrep – 21 September Gala-aand – 28 September
Seniorkoor Kunswedstryd uitslae: • • 89% - A+ -Meerstemmige sang 94% - A++ - Program Medalje en Afdelingswenners Baie geluk aan ons koor!! Dankie aan elke koorlid en ouer wat ons so getrou ondersteun het. Ons is BAIE trots op ons koor!!
Junior – en Seniorkoor Daar sal nie die week kooroefening wees nie. Ons kore het hard gewerk en kan bietjie rus.
Week 6 (22 – 26 Aug) KRIEKET - LIGABEPALINGS Inhaalwedstryde Week 7 (29 Aug – 2 Sep) L/s Villieria vs L/s Voorpos Di 30 Aug o/13 weg, o/12 tuis Wo 31 Aug o/9 weg Do 1 Sept o/11 weg, o/10 tuis Week 8 (5 – 9 Sep) St. Paulus vs L/s Voorpos Di 6 Sept o/13 weg, o/12 tuis Wo 7 Sept o/9 weg Do 8 Sept o/11 weg, o/10 tuis Week 9 (12 – 16 Sep ) L/SVoorpos vs L/s Du Preez van Wyk Di 13 Sept o/13 tuis, o/12 weg Wo 14 Sept o/9 tuis Do 15 Sept o/11 tuis, o/10 weg Week 10 (19 – 23 Sep ) L/SVoorpos vs L/s Pretoria- Oos Di 20 Sept. o/13 weg, o/12 tuis
Krieket Uitslae – Tuine o/9 o/10 o/11 o/12 o/13 – – – Uitslae – Dag/aand Reeks Pta. Oos o/11 o/13 – –
Sagtebal LIGABEPALINGS • Do 25 Aug – Villieria (Weg) • Di 6 Sep – Pierneef (Weg) (Nuwe datum) • Di 8 Sep – Silverton (Tuis)
Sagtebal Uitslae • Do 18 Aug – Haakdoring (Weg) • • o/10 o/11 o/12 o/13
Sagtebal Eerstespan • • • Lelia Nortje Pitch Nr. 8 Jenna Lee Nienaber Catch Nr. 10 Keyara Stokhof 1 ste Sak Nr. 13 Ibke Potgieter 2 de Sak Nr. 14 Aneske Ackerman 3 de Sak Nr. 4 Sue Ronica Opperman Short Stop Nr. 5 Gera Mari Kolbe Links Buite Nr. 6 Luné Niemand Middel Buite Nr. 16 Lorraine van der Merwe Regs Buite Nr. 3 Michelle CLoete Nr. 18 Toimari van Staden Nr. 27
Tennis Seuns Dogters Oop 1 e Span Mev L Naudé Oop 2 e Span Mev B Smith o/11 A Mev A Alcock o/11 B Mev M Bosua o/11 C Mej B Esterhuizen o/11 A Mej L Bezuidenhout o/11 B Mev C Pienaar
Tennis - Bepalings 22 Augustus 29 Augustus 5 September Liga Opponent Seuns Oop 1 ste C 2 Loslootjie Seuns Oop 2 de D 6 Tuinrand Seuns o/11 A B 1 Seuns o/11 B C 3 Seuns o/11 C D 2 Dogters o/11 A D 2 Stephanus Roos Meyerstraat Pierneef Skoolbane Loslootjie Dogters o/11 B D 3 Glenstantia Meyerstraat Lynnwood Ridge Primary Voorpos Lynnwood Bane Opponent Bane Danie Malan Koedoeparkklub Die Poort Koedoepark klub H/S Tuine Rietondale Primary Capital. Park bane Robert Hicks Skoolbane Pta Oos Voorpos Tygerpoort Meyerstraat Curro Hazeldean Meyerstraat Genl. H. Schoeman Koedoepark klub Lynnwood Meyerstraat Loslootjie Danie Malan Koedoepark klub Queenswood Klub Pierneef Meyerstraat Voorpos
Tennis – Uitslae 15 Aug Liga Opponent Telling Seuns Oop 1 ste C 2 Totiusdal 46 - 9 Seuns Oop 2 de D 6 Pierneef 32 - 23 Seuns o/11 A B 1 Menlopark 37 - 18 Seuns o/11 B C 3 Danie Malan 17 - 27 Seuns o/11 C D 2 Enkelwedstryde (9 potte) 9 -0 Henco Jacobs HJ Roux Werner Prinsloo Wikus Boshoff 8 -1 6 -3 Louis du Plooy 40 - 3 Dogters o/11 A D 2 Queenswood Dogters o/11 B D 3 Maragon 16 - 27 Braham Brown Machiel Berning Marnes Smith Devan Engelbrecht Ruan Prinsloo Christiaan Coetzee 6 -1 Lehan Janse v Vuuren Pierre Visagie Dieter Rossouw Kay’d Shay Naudé Dubbelwedstryde (7 potte) (9 potte) Henco +HJ 5 -2 punte gekry Dubbelwedstryde 9 -0 Zack Smit Enkelwedstryde (7 potte) 7 -0 Totiusdal 5 -4 7 -2 Paul + Louis Werner + Wikus 5 -4 Braham + Machiel Dean + Marnes 6 -1 Christiaan + Lehan Devan + Ruan 4 -3 Riandi + Kay’d Shay
Landloop LANDLOOP -OEFENTYE Maandae - Donderdae 13: 40 tot 14: 45 Leerders kom by die parkie bymekaar. Alle middelafstand -atlete moet asseblief hier kom oefen. Organiseerder: Juf de Bruyn
Mini-Tennis Oefening: Gr R – Ma & Wo 11: 00 – 11: 30 (C Snyman & M Lourens) Gr 1 – Di & Do 13: 15 – 13: 45 (T Harington & A van Rensburg) Gr 2 – Ma & Wo 13: 30 – 14: 00 (J Coeter & C van Eeden) Gr 3 – Di & Do 13: 45 – 14: 15 (E Venter, S Vermaak & C du Plooy)
Mini-Krieket • • Almal in Gr R & Gr 1 is welkom Oefening Maandae 17: 00 - 18: 00 30 Julie - Afrigtingswerkswinkel 13 Augustus – te Laerskool Voorpos 20 Augustus – te Laerskool Villieria 3 September – KFC Provinsiale festival 9 September – te Laerskool Queenswood (Dag/Aandwedstryd) • 10 September – Adelaars festival • 17 September – te Totiusdal Afsluiting
Mini-Krieket
LEERDERS PRESTEER Abigail Swanepoel 3 &4 Aug aan NTS Junior short course Championship (o/11) 1 ste – 100 m IM 2 de - 100 m Vlinder 2 de - 200 m IM 3 de – 50 m Vry Abigail word dan ook gekies vir die NTS span wat die Naweek in Boksburg aan die Gauteng Junior Championships deelgeneem het.
LEERDERS PRESTEER Stephan Swanepoel 3 &4 Aug aan NTS Junior short course Championship (o/11) Stephan is die enigste 7 jarige en neem deel in die 10 en onder ouderdom groep, Hy vorder baie goed en eindig onder eerste 10, hy swem: 50 m Rug – 10 de 100 m Vryslag - 9 de
LEERDERS PRESTEER Amelie en Mila Meyer het in die Julie vakansie aan die Interprovinsiale Kampioenskappe vir Akrobaat deelgeneem en baie goed presteer. Baie geluk!
LEERDERS PRESTEER Leila Nortje het op 13 Augustus saam met haar groep Don’t Stop deelgeneem aan die Ultimate Dance Challenge in Johannesburg en 1 ste plek behaal in hulle Junior Group Jazz afdeling.
LEERDERS PRESTEER Klaradyn Moolman Noorderkruin-Kunstefees BAIE GELUK Gedramatiseerde Poësie Gedramatiseerde Prosa Poppeteater (Individueel) Gedramatiseerde Groeppoësie gr. 5 -7 Kreatiewe Advertensie (Onvoorbereid) Interpretasie van Poësie ( Onvoorbereid) gr. 5 -7 Groepmimiek ( Onvoorbereid) Groepimprovisasie (Onvoorbereid) Gr 5 -7 A++ met medalje A++ met medalje A+ A+
LEERDERS PRESTEER Alro Le Roux (o/10) het op die 13 de Augustus aan die Noord Gauteng Stoei kampioenskappe deel geneem en 2 de plek behaal op die dag.
LEERDERS PRESTEER Katelyn Bergman het by die GNGA Streeks Kompetisie ‘n goeie Brons Medalje verower en Gauteng Noord Kleure verwerf in Gimnastiek en ook vir die Streekspan gekwalifiseer en daarna Gauteng Noord gaan verteenwoordig by die groot Provinsiale Kompetisie (sowat 1600 Gimnaste) - en weer ‘n hoë Brons Medalje verower.
LEERDERS PRESTEER Taejin J van Rensburg het by die GNGA ‘n pragtige Silwer Medalje verower en haar Gauteng Noord Kleure in Gimnastiek verwerf en ook die Streekspan gehaal. Taejin het daarna Gauteng Noord gaan verteenwoordig by die groot Provinsiale Kompetisie en haar vertoning verder verbeter en ‘n uitmuntende Goue Medalje verower vir haar streek.
LEERDERS PRESTEER Baie sterkte aan ons leerders wat reeds deelneem by die Shoto World Cup in Kaapstad. Voor van links: Otto van Driel: graad 2: groen gordel, Eduard van Driel: graad 4: pers gordel, Nathan Bedford: graad 5: blou gordel
LEERDERS PRESTEER
LEERDERS PRESTEER Die volgende oud Voorpos leerlinge – Gr. 7 groep van 2012 – is aangewys as nuwe OMR (Oos Moot leerling Raad) vir 2017: Bianca Nortje Jani Barnes Christine Herbst Conrad van Deventer Herman van Zyl (Hoofseun Akademie) Jana Kok (Hoofdogter) Mariliza Steenkamp Odette Strydom Rochelle van Heerden Marthinus Breitenbach (Hoofseun Kultuur) John-Henry Mc. Geer
Lentedag!!! � Kom geniet die dag saam met al jou maats en Onderwyswers, wat ook gaan deelneem aan “Minute to win it” en Waterkaskenades!!! � Betaal jou R 50 in by jou Voogonderwyser � Waar : In die saal en op die rugbyveld � Wanneer : September
“Minute to win it” � Neem deel aan ons eie minute to win it. Dit gaan baie lekker wees. � Dis vir almal!!! � Gee jou naam in by meneer Brandt. �Kom ons wys die onderwysers wie is baas in die finaal tussen leerders en onderwysers!
Waterkaskenades!!! nat, in wat? Water!!!! � Onthou jou swemklere en kom geniet die nattigheid saam met ons!!! � Papsop �Beste van als: Geen skool!!!!!
WISKUNDEKOMPETIS IE Dit is weer tyd vir ons jaarlikse Wiskundekompetisie. Let asseblief op die volgende: q. Vrydag, 19 Augustus – 3 de Kontrole q. Maandag, 29 Augustus – 1 ste Inbetaling q. Dinsdag, 30 Augustus – 2 de Inbetaling q. Woensdag, 31 Augustus – 3 de Inbetaling Wiskundetoets – 24 Augustus
SIE PRYSE q. Klaswenners na elke kontrole – MIMMOS Pizza q. Algehele klaswenners – Ete by SPUR in skooltyd q. Pryse na elke kontrole vir Junior: Seun & Dogter, Senior: Seun & Dogter q. R 600 – R 999 ingesamel – Jy het ‘n keuse fliek / ysskaats. q. R 1000 en meer ingesamel – Sun City JUNIORS 1 ste prys: SENIORS 1 ste prys: FIETS JBL SPEAKER
E EERSTE KONTROLE JUNIOR DOGTER: ISKE JANSE VAN RENSBURG GR. 2 S JUNIOR SEUN: ADRIAAN LUUS GR. 2 P SENIOR DOGTER: JENNA KRUGER GR. 4 P SENIOR SEUN: DIETER ROSSOUW GR. 5 L KLASWENNERS: ME C LIEBENBERG GR. 2 P - R 1970 EERSTE KONTROLE: R 13 718
E TWEEDE KONTROLE JUNIOR DOGTER: RUCHELLE SMITH GR. 1 L JUNIOR SEUN: AJ LOURENS GR. 1 S SENIOR DOGTER: SENIOR SEUN: KLASWENNERS: R 2015 MIGNON BURGER GR. 6 P CAYLIN CLOETE GR. 7 V JANNIE KRUGER GR. 6 V ME C LIEBENBERG GR. 2 P - TWEEDE KONTROLE: R 16 221 GROOTTOTAAL: R 30 199
TOP 5 KLASSE – EERSTE & TWEEDE KONTROLE 5. Gr. 1 L : Me M Bosua – R 2270 4. Gr. 3 L : Me L Naude – R 2330 3. Gr. 2 S : Me N Niemann – R 2655 2. Gr. 1 S : Me A van Rensburg – R 3126 1. Gr. 2 P: Me C Liebenberg – R 3985
Paulus sê in 2 Tim. 1: 24 [AFR 83]: “'n Dienaar van die Here moenie rusie maak nie. Inteendeel, hy moet vriendelik wees teenoor almal, bekwaam om ander te leer en iemand wat onreg kan dra. ” Watter woord is verskuil in “vriendelikheid”? Kom vind môre oggend, 23 Augustus, om 07: 00 in die KDP -lokaal uit!
Vorie Voorlopers POSITIEWES / VOTON Klaspositiewes Woensdae gewone klere (Dagboek bl 18 -19) Vories Ordentlik Teenoor Ons Naaste Graad 7
Verjaarsdae Ibke 100% Skoolbesoek Rooi • Dit is om jou getrouheid en verantwoordelikheid aan te leer
Verjaarsdae Mnr Philip Kemp Donderdag 25 Augustus Juf Gretha van den Berg Juf Erika van der Merwe Vrydag 26 Augustus Juf Elria Venter Saterdag 27 Augustus
Pick-n-Pay Strokiekompetisie Pick-n-Pay Waverley! As u by Pick-n-Pay koop gooi u strokie in Voorpos se houer. Elke strokie tel en nie die geldwaarde nie. Ons is tans in 4 de plek. . .
Doppies-projek Die doppies-projek sal einde Augustus tot ’n einde kom. Ons vra asb dat alle doppies voor/op 31 Augustus by die skool sal wees. Baie dankie vir almal wat saamgewerk het om dit ’n baie suksesvolle projek te maak!!
Skoollied Aan Pretoria’s horisonte, is ons Laerskool Voorpos. Met ‘n kindertal so ryk uit ‘n volk wat nooit sal wyk. Ons sal antwoord op jou roepstem, is ons leuse altyd deur. Mag dit altyd dien as spoorslag vir ons dade elke dag.
Voorpos laer, Voorpos Laer ons sal jou steeds eer. Op jou roepstem, op jou roepstem sal ons antwoord gee.
Algemene inligting • KANTOORURE: Ma - Do 07: 00 - 15: 00 Vr 07: 00 - 13: 40 • TEL NO: 012 332 2534 / 012 332 4881 • NASKOOL: 012 332 3932 • FAKS: 012 332 3055 • E-POS: lvp@laerskool-voorpos. co. za • WEBTUISTE: www. laerskool-voorpos. co. za • FACEBOOK: Laerskool Voorpos (geslote groep)
Facebook 1. Laerskool Voorpos het ʼn FACEBOOK blad! 2. Ouers en leerders is welkom om by die groep aan te sluit. 3. Ons nooi ouers om foto's op die blad te laai! 4. Hou die blad ook dop vir uitslae en gebeure by die skool. 5. Geen persoonlike/besighede se bemarking gaan toegelaat word nie.
Toepassing Voorpos het ons eie “APP” Om dit af te laai op ʼn selfoon: Gaan in by Google Play Store Tik in Voorpos Installeer die gratis toepassing. Om dit te gebruik op ʼn rekenaar: Gaan in op die adres “tab” by jou internet Tik in: voorpos. my-auto. co. za Maak oop en gebruik.
Skoolgeldkaarte vir September gaan op 25 Augustus uit Skoolgelde is vooruitbetaalbaar. U kan maandeliks betaal. Skoolgelde vir die jaar moet voor of op 1 November opbetaal wees. Skoolgeldkaarte vir September moet 8 September terug wees. Dankie vir die samewerking
Gedagte van die week
- Slides: 61