VERSKIL TUSSEN TOERISTE BESIENSWAARDIGHEID EN IKOON TOERISTE BESIENSWAARDIGHEID
VERSKIL TUSSEN TOERISTE BESIENSWAARDIGHEID EN IKOON
TOERISTE BESIENSWAARDIGHEID IKOON Enige iets wat veroorsaak dat die toeriste die attraksie besoek. Kan dorp, stad of land wees met baie interessante eienskappe/ plekke dinge om te doen. Natuurlik – wildparke of ‘n mooi plek in die natuur. Mensgemaakte Wêreldgebeurtenis Dit hoef nie landwyd bekend te wees nie. Dit kan nasionaal of provinsiaal wees Toeriste-besienswaardigheid wat wêreldberoemd is en die land beken/beroemd maak. Simbolies of verteenwoordigend van die land. Dit is dikwels van waarde vir sekere menslike ras agv unieke eienskappe. Ikone is wêreldwyd bekend en dadelik herken
REDES WAAROM SPESIFIEKE BESIENSWAARDIGHED E OF FISIESE EIENSKAPPE IKONE WORD
Toeriste maak tyd om ikone te besoek op hulle toere Ikone maak lande/stede bekend Toeriste besienswaardighede word bekend wanneer dit uniek is of ‘n spesifieke waarde vir ‘n menslike ras het. Sommige ikone is bekend omdat mense verwondererd daaroor is en iets anders wil ervaar. Toeriste is ook geinteresseerd in die manier waarop ikone tot stand gekom het. Sommigee ikone is gewild omdat dit mense laat behoort/identifiseer daarmee. Ikone interesseer mense omdat dit so lank behoue gebly het sonder om te vergaan. Tragedie daaraan verbonde
EKONOMIESE BETEKENIS VAN IKONE VIR LAND OF STREEK
Meer mense sal bewus wêreldwyd bewus wees van die ikoon en dit wil besoek – geld sal in die land spandeer word en geld vloei so in die land in.
PROFIELE EN STATESTIEKE TOERISTE WAT IKONE BESOEK
• Meer mense hoor van die land/stad/area waar die ikoon is • Wanneer mense dit besoek bring dit ekstra geld die land in • Die toeriste sal ander besienswaardighede in die land besoek – beteken nog meer geld vir die land.
STATISTIEKE VAN TOERISTE WAT IKONE BESOEK WORD GEBRUIK • Vir bemarkingstrategie • Wanneer opgradering gedoen moet word aan ikoon • Om ikone te beskerm teen moontlike skade
- Slides: 9