Verkleinwoorde Selfstandige naamwoorde het verkleinwoorde Kopiereg C Juffrou

  • Slides: 7
Download presentation
Verkleinwoorde Selfstandige naamwoorde het verkleinwoorde. Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019

Verkleinwoorde Selfstandige naamwoorde het verkleinwoorde. Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019

Verkleinwoorde word op die volgende maniere gevorm: - tjie - pie - etjie -

Verkleinwoorde word op die volgende maniere gevorm: - tjie - pie - etjie - ie Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019

- tjie Woorde wat eindig op ‘n diftong of -ie Woorde wat eindig op

- tjie Woorde wat eindig op ‘n diftong of -ie Woorde wat eindig op l, n o r (wat volg op ’n diftong of lang vokaal) By woorde wat eindig op i, o, u, en ’n lang a Ook by letters, syfers en simbole. Basis + tjie kraai – kraaitjie leeu – leeutjie familie – familietjie mandjie - mandjietjie Basis + tjie straal – straaltjie sirkel – sirkeltjie traan – traantjie skoen – skoentjie venster - venstertjie Basis + ‘tjie Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019 bikini – bikini’tjie foto – foto’tjie skadu – skadu’tjie ma – ma’tjie a – a’tjie 3 – 3’tjie

- jie Alle woorde wat eindig op ‘n d of ‘n t. Hou basis

- jie Alle woorde wat eindig op ‘n d of ‘n t. Hou basis van woord + -jie Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019 hond – hondjie woord – woordjie bad – badjie potlood – potloodjie mat – matjie maat – maatjie present - presentjie

- pie Woorde wat eindig op ‘n m. Hou basis van woord + -pie

- pie Woorde wat eindig op ‘n m. Hou basis van woord + -pie Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019 Boom – boompie Geheim – geheimpie Arm – armpie Skelm – skelmpie Kostuum – kostuumpie Asem – asempie

- ie Kort vokale + eindig op k, p, g, f of s Groep

- ie Kort vokale + eindig op k, p, g, f of s Groep 3: verdubbel eindkonsonant sak – sakkie vlag – vlaggie Tweeling vokaal + eindig op f, g, k, p of s Groep 2: Een vokaal val weg + -ie graaf - grafie kraak – krakie streep - strepie Dubbel vokale of konsonante + eindig op f, g, k, p of s Groep 1: + -ie Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019 kop – koppie duif - duifie oog - ogie baas - basie brief – briefie park – parkie stomp – stompie fiets - fietsie vliegtuig - vliegtuigie

- etjie Kort vokale + eindig op m, l, n, r. Een lettergreep +

- etjie Kort vokale + eindig op m, l, n, r. Een lettergreep + woorde wat eindig op ing, ang, ong. Let op dat die konsonant by al hierdie woorde verdubbel om die vokaal kort te hou. Groep 3: verdubbel konsonant + -etjie bal – balletjie som – sommetjie pen – pennetjie ster - sterretjie Basis bly dieselfde + -etjie ring – ringetjie slang – slangetjie ding – dingetjie long - longetjie Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2019