Vaste Verhoudings Wiskunde Geletterdheid Graad 10 J Oliphant

  • Slides: 11
Download presentation
Vaste Verhoudings Wiskunde Geletterdheid, Graad 10 J. Oliphant 1 Vaste Verhoudings - Graad 10

Vaste Verhoudings Wiskunde Geletterdheid, Graad 10 J. Oliphant 1 Vaste Verhoudings - Graad 10

Wat is vaste verhoudings? � Dit is konstant � Die verhouding wissel nie van

Wat is vaste verhoudings? � Dit is konstant � Die verhouding wissel nie van waarde as ‘n veranderlike verander nie � Die waarde vir die ander veranderlikes bly dieselfde (konstant) 2 Vaste Verhoudings - Graad 10

Handboek voorbeeld � Mnr stroebel wil die gemeenskap saal huur vir ‘n skoolfunksie. �

Handboek voorbeeld � Mnr stroebel wil die gemeenskap saal huur vir ‘n skoolfunksie. � Die huur van die saal kos R 450 (vaste koste). � Die koste van die saal bly dieselfde, ongeag die aantal leerders wat by woon. 3 Vaste Verhoudings - Graad 10

Vaste koste in ‘n tabel vorm Aantal leerder Huurkoste van saal 4 0 1

Vaste koste in ‘n tabel vorm Aantal leerder Huurkoste van saal 4 0 1 2 … R 450 Vaste Verhoudings - Graad 10 10 … 100 R 450

Hoe lyk ‘n vaste verhouding grafiek? � Die grafiek sal ‘n reguit lyn wees.

Hoe lyk ‘n vaste verhouding grafiek? � Die grafiek sal ‘n reguit lyn wees. � Kan reguit plat loop (horisontaal), of � Kan reguit opwaards loop (vertikaal). 5 Vaste Verhoudings - Graad 10

Hoe sal so grafiek lyk? Huur Bedrag (R) Koste om gemeenskapsaal te huur 6

Hoe sal so grafiek lyk? Huur Bedrag (R) Koste om gemeenskapsaal te huur 6 500 450 400 350 300 250 200 150 100 50 0 12/31/ 1/10/1 1/20/1 1/30/1 2/9/19 2/19/1 3/1/19 3/11/1 3/21/1 3/31/1 1899 900 900 900 12: 00: 12: 00: 12: 00: 00 AM 00 AM 00 AM Aantal leerders Vaste Verhoudings - Graad 10

Voorbeeld � Die maandelikse huur van ‘n woonstel is R 2500. � Elke maand

Voorbeeld � Die maandelikse huur van ‘n woonstel is R 2500. � Elke maand het nie dieselfde aantal dae (28 – 31). � Gaan kuiers soms by ourers op naweke, so slaap nie elke aand in woonstel nie (± 20 dae in woonstel). � Verander die bedra huur van maand tot maand? � Nee, dit is ‘n vaste verhouding � Die koste bly R 2500 per maand ongeag al die bo genoemde 7 Vaste Verhoudings - Graad 10

In vaste verhoudings in tabel vorm Maand Januarie Huur bedrag 2500 8 Februarie Maart

In vaste verhoudings in tabel vorm Maand Januarie Huur bedrag 2500 8 Februarie Maart April Mei … Desember R 2500 Vaste Verhoudings - Graad 10

Hoe sal so grafiek lyk? Maandelikse huur vir die jaar 3000 Huur Bedrag (R)

Hoe sal so grafiek lyk? Maandelikse huur vir die jaar 3000 Huur Bedrag (R) 2500 2000 1500 1000 500 0 Jan Feb Mar Apr May Jun Jul Aug Sep Oct Nov Dec Maande 9 Vaste Verhoudings - Graad 10

Klaswerk ‘n selfoon kontrak kos maandeliks R 250 oor 24 maande. Dit is ‘n

Klaswerk ‘n selfoon kontrak kos maandeliks R 250 oor 24 maande. Dit is ‘n vaste kontrak. Die maandelikse koste verander nie afhangend van hoeveel oproepe of kere die foon gebruik word nie. 1. 2. 3. 10 Stel ‘n tabel op vir 12 maande met die maandelikse koste van die kontrak. Teken ‘n grafiek om die verhouding grafies voor te stel vir 6 maande. Hoekom wissel die maandelikse koste nie? Vaste Verhoudings - Graad 10

Huiswerk � Voltooi oefening 4 op bladsy 66 in handboek. � Via Afrika Wiskunde

Huiswerk � Voltooi oefening 4 op bladsy 66 in handboek. � Via Afrika Wiskunde Geletterdheid Graad 10 Leerderboek 11 Vaste Verhoudings - Graad 10